Met respek en nostalgie – ons trots en daardie mag is steeds onder ons. Ons manne en vroue, ‘n dissipline kan weer wees wat ons was voor 1994. Ons slaankrag was van die beste en uitsoek manne en vroue – al was dit ‘n aanmeldbare diens, as elkeen van hulle terugkyk op hul pad, sal dit op dieselfde manier wees maar dalk hier en daar wysigings. Ons manne en vroue was baie jonk en hul uithouvermoë kon nie maklik ge-ewenaar word nie. Die beste – en weer eens dankie aan al die manne en vroue wat so baie opgeoffer het. En kan nie anders as om ‘n traan weg te pik oor die goue vervloeë dae nie, waar is al hierdie manne en vroue vandag?

***
BESONDERSE ERVARING
Video provided courtesy Robert Vassis, with Doug Brown, Sampie Stoffberg and Gerhardus Sakkie Jacobs. Post from Robert: “TIFFIE WEEK: Ek het ‘n klein video aanmekaar gesit ter herdenking aan die tiffies. Mense, hulle het ‘n ratel se enjine los gedraai in die ry. Gestop vir 10 minute, nuwe enjine in gesit en vas gedraai terwyl ratel ry. Hulle het onder ongelooflike moeilike omstandighede voertuie herwin in lewendige kontak areas. Saluut aan jul TIFFIES!”
****
SOUTH AFRICAN AIRFORCE RUNDU, KAVANGO – 20 NOVEMBER 1989
***
Parachute Battalion training video nr.2 Paratrooper SADF Bloemfontein 1989
***
Parachute Battalion training video nr.4 Paratrooper SADF Bloemfontein 1989
***
South African Defence Force S A D F Infantry School South Africa 1980s
***

***
SA MARINES parade 1989 : Guard of honour
***
“era of socalled apartheid – while there were all races and communities in this army and war excercises involved” – against various communist countries’ military involment on our borders.
P W BOTHA
S A D F We Were So Young 1966-1989
*********
SA Weermag van ouds (voor 1994)
*****
***
S.A.D.F Soldiers Marching 3 June 1993 South African Army.
***
[…] Weermag, vloot, lugmag voor 1994 […]
LikeLike
Jy bedoel seker Leer, Lugmag en Vloot…’n vierde Weermagdeel is natuurlik die SAGD (Geneeskundige Dienste)! As jy na SA Weermag verwys sluit dit al die weermagsdele in.
LikeLike
[…] – vloog – lugmag Weermag, vloot, lugmag voor 1994 Weermag – vloot – grensoorlog Die Helde voor […]
LikeLike