1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika

*

Die jaar 1902 is ‘n verfrissende gedagte – dit roep na Vryheid.   Die Boere volk is sedert 1880 gestop om onafhanklikheid te behou daarom al die Anglo-BOERE oorloå.    Met die tweede Anglo BOERE oorloë nog sterk in die Boere volk se geheue, het ‘n Rebellie nie lank daarna gedurende 1914 posgevat.   Die Boere generaals kan nie kwalik geneem word as hulle in opstand gekom het nie, ons was nie daar nie.   Wees verseker, dit was NIE ‘n Afrikaner rebellie nie.  Afrikaners het die Unie beheer en dis hulle wat die doodstraf toegepas het.   Smuts was deel van die Engelse oorlogskamer – ‘n Sionis.

Image result for suid-afrika rebellie 1914

*

Die Boere rebellie word beskryf as hartseer, dog met angs gevul,  teen DIEGENE wat die volk sover uitgewis het.  Die Boere volk is gedwing in die Unie van Suid-Afrika wat uit London beheer is nes die ander bevolkingsgroepe ook.  Die Boere generaals, wat die 1902 Vredesverdrag van Vereeniging onderteken het, se ink was skaars droog, het gesorg vir die Rebellie.  Daar is baie onbeantwoorde vrae:  Waarom het die Boere republieke sedert 1902 nog nooit teruggegaan na die Boere volk soos ooreengekom is nie en waarom is hulle vervolg?  Mens dink nie daaraan dat dit ook hierdie Generaals en ondersteuners se versoeke en pleidooie was nie en het op dooie ore geval.  

*

MEER AS EEN BLANKE VOLK IN SUID-AFRIKA

Nie almal wat blank is, is deel van die Boere volk nie en die Boere volk is ook nie deel van die veelvolkige Afrikaners of haar organisasies nie – daar is ‘n groot streep in die sand wat dit aanwys.

Sedert 1652 is daar meer as een blanke volk in Kaapkolonie, Boere republieke, Reservate en Kroongebiede.   Afrikaners en hul organisasies kan nie aanspraak maak op die Boere volk of Duitsers of Portugese se kultuur, geskiedkundige gebeurtenisse nie of andersom.  Die Boere volk kan nie Frankryk of Italië of selfs Ingonyama Trust inbars en alles oorneem nie.

*

Legkaart uit ons Boere volk se verlede en geheues   

Vredesverdrag 31 Mei 1902

 

Wie sal ooit vergeet wat die Vredesverdrag van Vereeniging van 1902, wat deur BOERE generaals onderteken is, bepaal het?  Dat die Boere republieke terug sal gaan na die Boere Volk en geen vervolging nie, almal sal terugkeer na hul gebiede en plase.   

Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners of enige ander volk nie.   

Die dood het gehang oor die Boere volk, helde en vroue met die toepassing van die verskroeide aarde beleid, vernietiging van voedsel, aanrandings en verkragtings, en veel meer

Basiese onteiening van plase vir die ontginning van minerale, die vernietiging van plase en voedsel, afbrand van voedsel en huise is en was alles deel van die Britte en bondgenote se Verskroeide aarde beleid.   Honderde – Duisende Boere het hul plase en grondgebiede destyds verloor sodat die mynmagnate en hul werkers alles kon inpalm?  Die rykdom uit verskeie myne, het uitgegaan uit die Boere republieke (en ander reservate en kroongebiede) via spoorverbindings en blokhuise wat swartes/ander help bou het as goedkoop arbeiders?   Hulle was ook in aparte kampe gehuisves,  meestal werkerskampe.

Verskroeide aarde – Scorched earth

Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

Daar moet altyd onthou word wat in daardie Britse helkampe plaasgevind het.   Oorlog is nie maanskyn en rose nie, dis wat op ons voorouers afgedwing is.  Die verskroeide aarde beleid van Engeland en al haar bondgenote, wat die Afrikaners uit die Kaapkolonie ingesluit het.   Moenie eers daaraan dink om die leiers van destyds te verwyt nie, daarvan getuig al die konvensies wat op hulle en ons voorgeslagte afgedwing is om nie volle beheer oor onsself te mag beskik nie.

*

Verskeie Konvensies is voorgeskryf duisende kilometers vanaf die Boere republieke 

Daar was beperkte selfbeskikking:   SUSEREINITEIT 
(Dit word vandag in sekere lande ook uitgevoer:  Tibet – minerale)

ELKE volk het die reg tot VOLLE soewereiniteit en onafhanklikheid

Lande wat saam Engeland teen Boere geveg het, het almal grondgebiede, regerings en onafhanklikheid gehad, maar die Boere volk is met hul gesamentlike pogings onderdruk, as gevolg van die bloedige oorlog, konsentrasiekampe en verskroeide aarde.

Destyds moes die Presidente van die Boere republieke en Volksrade, al die immigrante (mynmagnate – sioniste en werkers) duld en beskerm in die Konvensies wat op al ons voorgeslagte afgedwing is. 

Daar was nie net TWEE Boere republieke ter sprake nie.  Al die Boere republieke se mans, seuns en vroue het deelgeneem aan Anglo-Boere oorlog I en II.   Dit het 100% gegaan oor hul en ons vryheid, om die Boere republieke se grondgebiede te beskerm wat hul opgebou het en ook minerale wat ontdek is.

Heelwat veldslae het buite die twee onafhanklike Boere republieke plaasgevind.   Heelwat konsentrasiekampe en grafte getuig daarvan dat daar meer as net twee BOERE republieke is en was.  Huise wat geplunder afgebrand en vernietig is, is buite die twee onafhanklike Boere republieke – daar was meer as 15 Republieke wat wettig gekoop is.    Moenie aan die neus rondgelei word nie.

Veral die Mynmagnate (sioniste) en goedkoop arbeiders, is en was almal afkomstig uit die bondgenoot lande, Brittanje inkluis, sowel Afrika en oosterse lande. Dis hulle wat hul ingewurm het in die Boere republieke, hul het lande van oorsprong gehad.  

Werksgeleenthede in die myne, was beperk en daar is destyds meestal voorkeur aan swart goedkoop arbeiders uit Afrika en oosterse lande gegee.  Treinspore en blokhuise is meestal deur swart arbeiders plaaslik of uit Afrika lande opgerig.    Arbeiders is in honderde duisende goedkoop ingevoer via trein, voet of vliegtuie.   Daar is bewyse daaroor, want later het meer as 60000 Chinese die land verlaat.  Arbeiders is in goedkoop geboue gehuisves sonder of met min geriewe.    Indien die magtige Engeland en haar bondgenote uit die Kaapkolonie gepraat het, moes die Boere leiers en volksgenote op hul agterpote spring om hul vryheid te behou.   

Swart bemagtiging en regstellende aksie – 1994

Die prentjie na 1994 lyk nie juis meer rooskleuriger met swart bemagtiging en regstellende aksie nie.  Dis destyds al uitgevoer.

Die heel laaste besoek van Paul Kruger het hy en sy span seker gemaak dat daardie klousule vir die beskerming van die immigrante” verwyder word.   Hierdie voorskrifte is nougeset deurgevoer in verskeie konvensies deur Brittanje en al haar bondgenote en is dit afgedwing op die Boere republieke. Hy moes later vlug vir sy lewe en het as banneling gesterf.

Liberales vanaf buite en binne die landsgrense, vanuit Brittanje en bondgenootstate, noem dit was vir ons voorouers se beswil – dat meer as 30000 plaashuise en platteland, opgaargeboue en voedsel alles afgebrand is,  kinders en ouers van honger omgekom het, vrouens en jong jeugdige dames verkrag is.  Al wat as ‘n getuie geroep kan word van die verkagtings is ‘n hopie grond, van ongewenste swangerskappe.   Groot volwasse mans het van heinde en ver gereis en ook intern, veral swartes en ander wat daarmee gehelp het om vroue en jong dames te onteer.  Hul bloed en die van die babas sal nooit afgewas kan word van oorlog misdadigers nie, want om ‘n ander persoon se huis en voedsel te vernietig is moord en om ‘n vrou te onteer en ‘n jong meisie van haar siel te beroof, te onteer is niks anders as moorde tydens die Anglo-BOERE oorloë. Daarna het hierdie misdadigers gespog van ongewenstes wat hulle in die bykans 15 Boere republieke nagelaat het – kindergraffies sal nog eendag uitroep – Siembamba.

Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

*

Beknopte oorsig van gebeure tydens die Rebellie van 1914 in Suid Afrika.

Weerstand onder Boere teen die Engelse en Afrikaners, om deelname aan die Eerste Wêreld Oorlog aan die kant van hul vyand , van slegs twaalf jaar vantevore, naamlik Brittanje, en dit teen ‘n goedgesinde staat, was algemeen.

Die verradderlike verbreking deur Jan Smuts en Louis Botha van ‘n geswore belofte tydens Vredesluiting by Vereeniging op 31 Mei 1902 dat die volk se vryheid by die eerste geleentheid herwin sou word, was die direkte oorsaak van die Rebellie.   

Die 1914 rebellie was nie Afrikaners teenoor Afrikaners nie.  Dit was Afrikaners wat die Boere vervolg het en oorlogsmisdade gepleeg het, deur nie die Verdrag na te kom nie.  Indien die Boere hul vryheid in 1902 verkry het, sou daar geen Unie van Suid-Afrika gewees het nie, en Afrikaners het hard gewerk om een verenigde land te verkry, wat die Boere republieke hierby ingesluit het.

**

Daar was getwyfel oor hoekom die Boere Engeland moes bystaan omdat dit juis Engeland is wat hulle probeer vernietig het.   

Wanneer  die moord van Slagtersnek nagegaan moet word … en wanneer gedink word aan die meer as 35 000  vroue en kinders wat vermoor is, word getwyfel dat Boere hulle moes bystaan – Kommandant Jopie Fourie. Fourie is in die omgewing van Rustenburg gevange geneem op 16 Desember 1914, het voor ’n krygshof verskyn en is op 20 Desember tereggestel. Hy het die hoogste prys betaal.

Boereheld Jopie Fourie en Smuts

Volgens die Volkstem van 21 Desember 1914 het Generaal Smuts geweier om verskeie petisies vir begenadiging te ontvang voor eers ná die teregstelling. Fourie se teregstelling volg kort op die tragiese dood van genl. De la Rey op 15 September 1914 en die verdrinking van genl. Beyers in die Vaalrivier op 8 Desember 1914.   Was die Generaals se dood ook beplan?


Was hierdie toevallig of nie?

Verder het ‘n kommando van seshonderd man onder bevel van generaal Kemp Duits Suidwes-Afrika bereik ten spyte van hewige agtervolging deur ‘n oormag regeringstroepe onder bevel van Louis Botha, voormalige Boeregeneraal onder aanstigting van Jan Smuts.

Hulle sluit deur bemiddeling van generaal Manie Maritz ‘n Nie-Aanvalsverdrag met Duitsland namens Republikeinsgesinde Boere.

***

Related image

*

HOE WORD DIE BOERE GESKIEDENIS GEKAAP?

Vandag word dit in baie webtuistes ‘afrikaner rebellie’ gedoop.

Dit is GEEN Afrikaner rebellie nie. 

Wie was by hierdie Rebellie betrokke – BOERE.  

Die wat die heksejag teenoor die Boere uitgevoer het tydens die 1914 Rebellie  was niemand anders as Afrikaners en lede van London en die Unie regering.   

Verwys ook na die 1902 Vredesverdrag wat deur Brittanje en haar bondgenote (Afrikaners ingesluit) verbreek is.

Verdrag van Vereeniging 1902

Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA

*

The 1914 BOER Rebellion was an armed uprising against the British controlled Union of South Africa at the beginning of the First World War by BOERS   who sought to re-establish their independence.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

Die 1914 BOERE  -rebellie was ‘n gewapende opstand teen die Britse beheerde Unie van Suid-Afrika aan die begin van die Eerste Wêreldoorlog deur BOERE wat onafhanklikheid nagestreef het.

AFRIKANERS BLY DIE BOERE SE GESKIEDENIS KAAP EN VERANDER

Related image

*
*
*
*

Rebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom 3 Oktober 2014.

Toespraak:

Professor A.W.G. Raath. Ons is eer verskuldig aan ons helde van 1914.

Hulle het onmenslike ontberings deurgestaan vir Vryheid en vir Reg gedurende die donker maande van volksverraad, ontnugtering, broederhaat en pyn.

Ons dink aan hulle wat met hul lewens betaal het, bekendes en andere; ’n generaal de Wet wat, reg aan die begin, sy lieflingseun Danie in ’n verradderlike hinderlaag deur regeringstroepe verloor het. Dit terwyl Botha hom skriftelik van ‘n Vrygeleide voorsien het om met president Steyn anderkant Bloemfontein te gaan beraadslaag. Sy woorde: “Dit was die eerste offer, nou moet ons deurgaan tot die end….”

Ons salueer helde soos generaals de la Rey, de Wet, Beyers, Maritz en Kemp; kommandant Jopie Fourie en elke offisier en manskap wat alles opgeoffer het vir die Vryheid van ons volk.

Ook ons geliefde volksman, oom Niklaas van Rensburg, wat ‘n deurslaggewende rol gespeel het as diensbare instrument in die hand van GOD…. Ons besef opnuut by geleenthede soos hierdie hoe duur gekoop die vryheid was wat ons later sou verwerf. Ook hoe kosbaar dit is wat ons verloor het. Oor ons plig kan daar geen onduidelikheid wees nie. “Hoe kan ons?…..

Nooit kan ons die swaar vergeet nie…!!” Ons dank aan ons Skepper vir Sy genade oor ons deur die eeue. Ons sal volk bly solank dit HOM behaag wat oor alles beskik. En ons sal HOM eer tot aan die einde van tyd…..

Die ondertekening van die vredesverdrag is 100% bewys hiervan hoe hulle na 1902 steeds die Boere vervolg en uitgewis het, absoluut verregaande en eensydige verbreking van die Verdrag teenoor ‘n handjievol BOERE.   Dit is en bly ‘n menseregteskending en dit word vandag steeds uitgevoer met hofsake waar Boere hul grond verloor na 1902.   Al is dit nou 2024 is en bly dit onwettig en ‘n reg tot vryheid en menseregte word geskend.   Dit bly Boere gebiede en dit is hoekom daar ‘n Rebellie van 1914 was in ons Boere volk se geskiedenis.



*

Contact – Kontak Admin

volksvryheid9@gmail.com

9 gedagtes oor “1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika”

  1. […] Aan die einde is die Boere volk se grond en menseregte totaal en al geannekseer deur Brittanje en haar bondgenote.   Na Anglo-Boere oorlog II moes hulle terugkeer na geen huis en voedsel was alles gesteel of verbrand. Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902Verdrag van Vereeniging 1902 Dit wil dus ook voorkom dat die Unie van Suid-Afrika, wat uit London beheer is, vanaf 1909 tot ongeveer 1961,  geen erkenning gegee het aan dit wat saakgemaak het vir die Boere volk nie.    Die wat in beheer was van die Unie van Suid-Afrika, Jan Smuts, Louis Botha en ander, het gerieflik vergeet van die bestaan van die Boere republieke en waaroor alles gegaan het.   Jan Smuts was deel van die Britse oorlogskamer en ander aangeleenthede van Brittanje.J C Smuts, Balfour, Zionism Oos-Afrika sionistiese voorstelJan Smuts  – VN  Darwin  –  Britse rykNa 1961 word alles gerieflik herhaal om die bestaan van die Boere volk te versmoor.   Die feit dat daar skielik ‘naamsveranderinge’ soos Afrikaner Boere volk of Boere Afrikaner volk is, is bewys dat indoktrinasie plaasvind.  Daar was nog nooit ‘n Boere Afrikaner of Afrikaner Boere volk nie.   Die feit dat dit staan in die 1902 Vredesverdrag, die Boere republieke sou teruggaan na die Boere volk, het op dowe ore geval en is die ooreenkoms wat onderteken is, totaal en al geignoreer.  Daarom het daar ‘n Boere rebellie uitgebreek in 1914.1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika […]

    Like

Lewer kommentaar