Innige meegevoel aan die ouers van die kinders wat oorlede is en sterkte aan die beseerdes, gebede is dat julle ten volle sal herstel. Van die kinders is baie ernstig beseer.

AAN DIE OUERS – woorde is te min om neer te pen – sterkte en innige simpatie word u en u families toegebid.
https://ewn.co.za/2019/02/01/watch-vanderbijlpark-school-walkway-collapse-kills-3
***
Gauteng Education MEC Panyaza Lesufi is briefing the media after 3 pupils died and more than 20 others were injured after a walkway collapsed at Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark on Friday morning.
***
RUS IN VREDE
SO JONK EN PRAGTIG

***
RUS IN VREDE – PRAGTIGE KIND

***
RUS IN VREDE PRAGTIGE JONG MAN

***