Span osse – Selfbeskikking

Die persoon geniet homself gate uit met sy span osse, maar dit sal beslis nie goed gegaan het as daar nou osse en donkies in dieselfde span was nie, want donkies is nie sterk soos osse nie.   En donkies kan baie sterk gaan stilstaan en nie ‘n aks vorentoe beweeg nie.  Elke volk het die reg om vir hul eie volk op te staan.  Om te woeker met ons talente, ook soos ons voorouers gedoen het.  Moenie ons volkseie onderskat nie, ons weet hoe.

Image result for SPAN OSSE FOTO

Ons sal vandag sukkel  om oor die weg te kom met ons gejaagde lewens wat na die Anglo Boere oorlog begin versnel het met ontwikkelings.  Dink net, as daar in ‘n watent geslaap moes word.  Geen beskerming eintlik en dus dankbaar vir wat ons het, maar verkieslik ons eie land.

Tog het ons voorouers dit gedoen en hul huise opgeoffer om ‘n nuwe lewe weg van Britse heerskappy te kon gaan kry het, en hulle het twee Onafhanklike republieke gekry, wat internasionale erkenning geniet het.  Ons moet self daaraan werk, ander lande en volke gaan dit nie vir ons waar maak nie.  Ons voorouers het nie gesit en bid dat dit vanself gebeur nie.   Niks verkeerd met enige gebed en geloofsaksie nie, maar ons moet dit self verkry en moontlik maak.

Image result for SPAN OSSE FOTO

‘n Span van sestien osse het met ‘n swaar gelaaide transportwa vanaf ‘n veraf hawe vertrek. Die hele wa, sy wiele, disselboom, naaf en as, noem maar op, al wat greintjie hout aan dié wa was, het soos wat die osse met die sware vrag gevorder het, al die pad vreeslik gekreun en gekraak, met die geringste opdraande gesteun en elke entjie af gesug. Dit was laterhand nie eers meer ‘n aardigheid nie en kort voor lank kon niemand in die span dit nog ‘n enkele myl verder uitstaan of verdra nie.. “Ag, ekskuus tog, Wa, vanwaar al die geraas?” trek die een hotvoor ongeduldig los en kyk gesteurd om. “Vir wat kef en kyf jy al die pad so vreeslik! Dis ons osse wat al die werk doen, nie jy nie, en as daar iemand is wat rede het om te kla, dan is dit ons.”  http://esopus.blogspot.com/2013/04/die-wa-en-die-osse.html

***

Daar is heelwat ou foto’s waar daar Trekkers was, wat baie interessant is.

Image result for SPAN OSSE FOTO

 

Advertisements

Een gedagte oor “Span osse – Selfbeskikking”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s