Martelings wat plaasboere en werkers deurmaak is skokkend. Ons in stede word ook aangeval, gemartel en vermoor!!!
Van Schalkwyk egpaar – Dit is so grusaam dat meer as een terroris ‘n persoon wat ‘n parapleeg is so aanval en aanrand. Ook sy vrou moes hul seksuele drange afweer. Sies. En dan sal Ramaphosa steeds in die buiteland verkondig blankes lieg hieroor. Regering klap hande oor sulke dade daarom ontken hulle dit … watse tipe president doen so iets … ANC
Sterkte aan plaasboere en die wat so grusaam aangeval word. Ons kan bid vir elkeen maar dit gaan nie ins probleme oplos nie
*
Hulle is niks anders as terroriste
Lafhartig en opgeleide moordenaars ….
Hulle kom in bendes en met nodige soos petrol om uit te wis. Daar was al vorige waarskuwingstekens wat baie gevind word.
****
Ons het ‘n internasionale reg tot selfbeskikking- dinge kan nie so aangaan nie of ons staan op vir ons menseregte skendings of word uitgewis
——
We can ask questions but we will not find answers about terrorist and mafia that attack a woman and a man in a wheelchair. They have no self respect or respect others lifes.
It was definitely their intention to rape and kill with petrol. They were trained to get easy access into areas as well and also keep an eye on this couple.
Farmers please be careful!!!! Sometimes it is one of your own workers
#
Lees berig oor poging tot moord en seksuele aanranding
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/vrou-het-naels-af-baklei-teen-plaasaanvallers/
https://www.pressreader.com/south-africa/die-burger/20181127/281505047273980
[…] Plaasaanvalle / ATTACKS […]
LikeLike
[…] Plaasaanvalle […]
LikeLike
[…] – Farm attack (Pretoria)Plaasaanval: moord Vorsterhoop NoordwesPlaasaanvalle en moordePlaasaanvallePlaasaanval – Naka DrotskyMoorde en aanvalle op Blankes in SAPlaasaanval Moeka en GinaFarm […]
LikeLike
[…] Plaasaanvalle […]
LikeLike
[…] – Farm attack (Pretoria)Plaasaanval: moord Vorsterhoop NoordwesPlaasaanvalle en moordePlaasaanvallePlaasaanval – Naka DrotskyMoorde en aanvalle op Blankes in SAPlaasaanval Moeka en GinaFarm […]
LikeLike