Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

*

RYKDOM val nie uit die lug uit nie – netso is Rome ook nie in een dag gebou nie.   SA het baie gehad, maar waar is ons vandag?      Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies of van die armes afvat wat jou nie toekom nie.  Die twee komponente is kontinente van mekaar verwyder.  Saad wat jy vir jouself saai en realiseer, vertroetel, groei beter as om met ‘n ander man se saad te spog wat nie aan jou behoort nie, want dit is oordek met leuens en onkruid.  Korrupsie en misdaad, soos moorde neem alles oor en is lewe niks werd nie.

ramaphosa


*

Waar het al hierdie swart  bevoorregtes vandaan gekom – hoe kan ‘n paar swartes en dit in een familie binne 24 jaar so ryk word?  Ramaphosa is nie alleen nie!!   Ironies word daar vir almal, selfs in die buiteland vertel hoe ‘n dimoon /gemors die ou regering, die Boere en blankes en hul onderrigstelsel was.

Let wel – daar is duisende bekende swartes en veral selfs leiers, wat voor 1994 hul grade in Suid-Afrikaanse universiteite verwerf het en selfs vir die ou regering gewerk het, dit sluit nie die ou Tuislande of Kroongebiede hierby in nie.

Daar word altyd met groot omhaal vertel hoe die ou regering swartes uitgewis het, terwyl die bevolkingsaanwas so gegroei het dat die land nie kon voorbly met die nodige infrastrukture om almal gelukkig te hou nie.    En die spul wat so om die pap potte inryg en vreetsaam verkeer, is miljoene.   Voedsel is alles afkomstig van die BOER se grond.  Indien die BOER die dag besluit, genoeg is genoeg, moet jul maar kyk wie gaan voedsel op die rakke besorg.   Nie die BOER nie.

*

Ramaphosa is boonop getroud met Tshepo Motsepe, suster van nog ‘n ander biljoenêr, Patrice Motsepe wat die “empire” nog meer vergroot.   Daar is nog ander lede van die familie soos sy broer Ramaphosa, Douglas Ramaphosa, wat op vele ander terreine fokus in verskillende maatskappye om die “empire” nog meer te vergroot.

Lui SANLAM ‘n klokkie van rykdom?   Hy is ook betrokke by die WEF se finansiering.

motsepe right

Ramaphosa direk is al vir etlike jare betrokke by Swart bemagtiging in Suid-Afrika en die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) wat swartes (elite) bemagtig en laat groei, terwyl die blanke bevolkings groei in die arm plakkerskampe.  Selfs die miljoene swart immigrante word ook ten goede gehelp om hier te kom vestig.   Brand hulle winkels af, word dit vinnig met nuwe produkte vervang.   Dieselfde geld vir al die brande in die informele sektor.   Hul hoop om nuwe produkte en altyd voedsel te kry, gaan netso na hulle lande van afkoms.   Die ‘huise’ word vervang en siedaar, nie lank daarna,  brand dit weer en tuimel inmekaar.   Wie is voor in die ry as dit kom by hulpaanbiedinge wanneer dit gebeur?

Kriminele regoor die wêreld word met ope arms verwelkom om hier te vestig – ‘n bloeitydperk op daardie gebied – hoe meer misdaad – hoe groter die stuk koek.

Indien die ANC, EFF, DA en ander politieke partye regtig eerlik is met hul ondersteuners oor die kwansuis “demokrasie” en die swart bemagtiging, hoekom word net ‘n handjievol “uitverkorenes” bevoordeel.  En hoekom is daar so ‘n groot uittog van veral Boere en konserwatiewe Afrikaners uit die land sedert 1994?

*
*
*
*

*Cyril Ramaphosa’s Shanduka to start wind power projects.

*Cyril Ramaphosa nullifies nuclear power projects for renewable power projects worth R56 billion.

*Patrice Motsepe’s African Rainbow Energy & Power to invest over R300 million in wind and solar projects.

*Minister of Energy Jeff Radebe to sign off 27 Renewable Energy Projects.

Now wait for it;

>President Cyril Ramaphosa’s Shanduka which is run by his brother Douglas Ramaphosa is linked to billions worth of renewable energy projects.

>Patrice Motsepe’s African Rainbow Energy & Power is also linked to billions worth of renewable energy projects and it happens that his sister is married to Cyril Ramaphosa.

>The new Minister of Energy Jeff Radebe who is also married to Patrice Motsepe’s sister speedily wants to sign off 27 Renewable Energy Projects that his brother in law and president will benefit from.

Do you now see why they rejected nuclear power? It was never about you, the game is played behind closed doors but your feelings and what you must think is very important!

Let’s hear those who shout out Guptas and state capture, let’s hear those who said he is rich he won’t steal and let’s hear those who are saying Siyavuma Thuma mina!

Bronne

Die een hand, was die ander hand

https://www.citizen.co.za/news/south-africa/ramaphosa-and-patrice-motsepe-keep-it-in-the-family-in-the-middle-east/

https://www.news24.com/citypress/news/r56bn-energy-deal-a-heist-to-benefit-ramaphosas-relatives-malema-20180822

https://www.itweb.co.za/content/Pero37ZgzBxMQb6m

*

Wie beheer ESKOM en die LAND SA?

VERWANTE INLIGTING

Oorlogkamer van Eskom 2014

Eskom – AREP – IPP – Ramaphosa – Motsepe – Radebe

R131 billion for renewable electricity

Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

9 gedagtes oor “Cyril Ramaphosa “Empire” (1)”

  1. […] and RamaphosaGeorge SorosRemgro – B-BSEB-B-BBEECyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheidCyril Ramaphosa “Empire” (1)Soros and RamaphosaAfrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – RichemontAfrikanerbond – […]

    Like

Lewer kommentaar