* Dit was meer as 350 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika. Dis later deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was. Ons het ook buurt en plaaswagte begin, maar is dit effektief as dit 'n multi-kulturele buurt of plaaswagstelsel is? … Continue reading Kommando sisteem – Commando system
Kategorie: Mosiuoa Lekota
Cope en die ANC
Is Cope maar net nog 'n ander been van die ANC wat die grondwet steun? Van voor 1994 ken ons dit en dit woed steeds voort: Rewolusie, anargie, misdaad - anvalle, moorde, verkragtings, korrupsie op korrupsie is 'n alledaagse gesig in hierdie land, wat eens geblom het as 'n eerste wêreld land. F W de… Continue reading Cope en die ANC

