* Die brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018 - en wat is die hele doel agter hierdie brug? Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit. Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie, maar geruime tyd. Hulle word selfs onder… Continue reading Mozambique – China – South Africa
