* Die Portugese was eerste aan wal van die Kaap van Storms. Hulle het egter na 1510 opgehou om voet in die Afrika land te sit. Die skeepsvaarders het opdrag gekry om so ver moontlik eerder elders aan land te gaan, as gevolg van die gedrag van die strandlopers. Hulle het Francisco d'Almeida in 1510… Continue reading Strandlopers, skepe en skelmstreke
Kategorie: Goringhaicona of Strandlopers
KhoiSan
* Oor die afgelope maande duik die posisie van die Khoisan en die leiers van hierdie groep in gesprekvoering, met die oog op die politieke bedeling van die toekoms, telkens weer op. Dit is derhalwe dalk tyd om te kyk na die ware geskiedenis van die Khoisan. En om geskiedenis korrek te interpreteer gaan jy… Continue reading KhoiSan
