Nie net word Munisipale afbakening gedoen nie, maar ook Distrikte, Soms word EEN volk, wat voorheen moontlik as 'n volk die meerderheid was, onderdruk en opgesny in meer as een gebied en gedwing om saam ander te val, sodat daar meer geweld tussen onderskeie volke kan voortduur. Dit het ook betrekking tot begrotings wat toegeken… Continue reading Demarcation -Afbakening
Kategorie: Demarcation board
Appointment of members at Municipal Demarcation Board
Bepaling van die afbakening van Suid-Afrika se munisipale grense. Ramaphosa het al die nuwe aanstellings reeds sowat twee maande gelede gedoen. Dus, wie bepaal ons munisipale grense? ANC regering bepaal die munisipale grense. The new Board was appointed by the President of the Republic, Cyril Ramaphosa, on 01 March 2019, following the end of… Continue reading Appointment of members at Municipal Demarcation Board

