* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand. Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word. Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
Kategorie: copper theft
Terrorist activities – Terroristiese aktiwiteite (Act/Wet 33 of 2004)
* Misdaad beheer die land, nie andersom nie. Misdadigers en sindikate regeer elke vlak van regering en ook die entiteite wat belastingbetalers veronderstel is om te onderhou. Die regering maak die uitvoer van koper makliker en daar word eenvoudig swak of geen beheer uitgeoefen. Help veel as daar wetgewings is van die sogenaamde demokrasie, as… Continue reading Terrorist activities – Terroristiese aktiwiteite (Act/Wet 33 of 2004)
