* Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig - en dit is 'n internasionale reg om dit te handhaaf en uit te bou. Daar is 'n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig. Moedertaalonderrig word ten sterkste aanbeveel in opvoeding en onderwys. Ons kan dit… Continue reading Afrikaans onderrig (education)
Kategorie: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Beseerde ouer: Vanderbijlpark
Hoërskool Driehoek ongeluk Foto links: Mev. Debbie Coetzee en haar man Kruger. (Foto: Facebook). Debbie het 'n kopbesering opgedoen toe sy vanoggend onderweg na Hoërskool Driehoek in 'n motorbotsing betrokke was. Foto regs: Stanley Coetsee Mev. Debbie Coetzee, wat vanoggend beseer is toe sy op pad na Hoërskool Driehoek in ‘n botsing betrokke was,… Continue reading Beseerde ouer: Vanderbijlpark
Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA
PRETORIA - Trots swel by almal van ons vir die matriekuitslae van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, vir die begaafde kinders van ons volk. Die kinders verdien 'n spesiale woord van gelukwensing, sowel onderwysers van die skool en ook die ouers, wat baie opoffer. En as daar ander skole is, sal dit ook geplaas word,… Continue reading Afrikaanse Hoër Meisieskool PRETORIA


