Het hulle 'n groot rol gespeel soos die DA beweer hulle het ... daar is heelwat bewyse hiervoor. Dis wat hulle persoon op twitter gesê het, maar dit is ook elders. Die feit dat ons by Front Nasionaal nie getel was nie , is sprekende bewyse hiervoor en daar was soveel dubbelstemmery asook kullery… Continue reading “Russe en SA” (2019 verkiesing)
Kategorie: 6 April 2019
Front Nasionaal: 6 April 2019
Front Nasionaal is 'n volksparty vir Afrikaners en Boere (blankes) in die 2019 verkiesing. Selfbeskikking is hul beleid - wees deel daarvan, of bly deel van die sogenaamde "reenboognasie" - fw de klerk multi-kultuur. Ons as volk het 'n reg daartoe om oor onsself te regeer. Ons hoef nie deel te wees van… Continue reading Front Nasionaal: 6 April 2019
Front Nasionaal: Selfbeskikking
Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 - Pretoria and Paarl. Indien u in 'n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus. Selfbeskikking (volle soewereiniteit) - Elke volkstem in 2019 tel - veral as daar 'n mandaat ter sprake is. Indien u egter… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking


