2026 Salarisse-Salaries Parliament

*

Cyril Ramaphosa has made a determination to increase the salaries of all public office-bearers.    The Independent Commission for the Remuneration of Public Office-Bearers recommended 4.1% salary increment for all public office bearers.   Having considered the Commission’s recommendations and its impact on the fiscus, the President however decided to increase the salary of public office-bearers by 4.1% and 3.8% in different categories.

image.png

*

The increases will take effect from 1 April 2026.

“The Independent Commission for the Remuneration of Public Office Bearers is mandated in terms of section 219(1), (2) and (5) of the Constitution, read with section 8(4) of the Independent Commission for the Remuneration of Public Office Bearers Act, 1997 (Act No. 92 of 1997), to make annual recommendations relating to the salaries and/or the upper limits of the salaries, allowances, and benefits of the public office-bearers.

https://www.sanews.gov.za/south-africa/public-office-bearers-salaries-increase

*

OPINIONS

They have already received trillions of rands from the taxpayers’ coffers since 1994.   It is not just salaries, but all fringe benefits must be added to this. They all have an existing medical and pension fund that they belong to and can choose which hospital they go to if it becomes necessary for medical care – also their families.  No one gave permission or mandate in 1994 until today for all these extravagances while protesactions and crime sindicates destroy infrastructure, hospitals and state entities.  The murdering rate in South Africa is on top of the world.   They manage the crime sindicates, protest actions and killings of Boers and others civilians.  Those in charge denied the killings of Boers.

The number of ministers and deputies received more than enough, but the work that is done and carried out is nothing.  This applies to all municipalities, municipalities that do not even provide services or are not interested in providing services as they should be.   There are parts of the country that have no water or electricity for weeks and months, while the squatters and immigrants steal water and electricity a stone’s throw away.  Because they can not repair it, they don’t have money or don’t know how to do it.

*

Hulle het reeds sedert 1994 triljoene rande uit die belastingbetaler se koffers ontvang. Dit is nie net salarisse nie, maar alle byvoordele moet hierby gevoeg word. Hulle het almal ‘n bestaande mediese en pensioenfonds waaraan hulle behoort en kan kies na watter hospitaal hulle gaan as dit nodig word vir mediese sorg – ook hul families. Niemand het in 1994 tot vandag toestemming of mandaat gegee vir al hierdie buitensporighede nie, terwyl beskermingsaksies en misdaadsindikate infrastruktuur, hospitale en staatsentiteite vernietig. Die moordsyfer in Suid-Afrika is boaan die wêreld. Hulle bestuur die misdaadsindikate, protesaksies en moorde op Boere en ander burgerlikes. Diegene in beheer het die moorde op Boere eenvoudig ontken.

Dit is nie wat die belastingbetalers op kan roem nie en van die miljoene werkloses nie eers te praat nie.   Die miljoene onwettige immigrante wat onwettig kom plak en alles gratis wil deel met die res van die burgers en werkloses word ook nie hier in ag geneem of oor geskryf word nie.

Die aantal ministers en adjunkte het meer as genoeg ontvang, maar die werk wat gedoen en uitgevoer word, is niks. Dit geld vir alle munisipaliteite, munisipaliteite wat nie eers dienste lewer nie of nie belangstel om dienste te lewer soos hulle behoort nie. Daar is dele van die land wat vir weke en maande geen water of elektrisiteit het nie, terwyl die plakkers en immigrante water en elektrisiteit ‘n klipgooi weg steel. Omdat hulle dit nie kan herstel nie, hulle nie geld het nie of nie weet hoe om dit te doen nie.

Daar vind soveel misdaad en korrupsie plaas.  Belastingbetalers kan nie voorbly met al die kommissies wat sedert 1994 die lig gesien het nie.   Dit kom op niks neer, terwyl die regsbank enorme salarisse verdien soos hierbo uiteengesit word.   Die skuldiges word selde of ooit vervolg.     Voorbeelde is wapenskandaal, teksboeke, tolpaaie, zondo en zuma kommissies, swart bemagtiging kommissie wat deur Ramaphosa beheer word, Polisie ondersoeke.  Daar word bykans niks gedoen aan die misdaad situasie nie.  Die korrupsie en misdaad wat eenvoudig nooit vasgevat word nie, sindikate op alle vlakke van die samelewing, selfs die staatsentiteite word in die afgrond afgestuur.    Geld wat gesteel is, word nooit teruggekry nie.   Hospitale is bykans alles tot niet.   Daar word eenvoudig bo-oor elke belastingpligte gehardloop wat mildelik tot hierdie hoog besoldigdes op elke vlak van regering en samelewing bydrae sodat hulle die byvoordele en salarisse kan ontvang.  Dit is waarvooor hierdie ampsdraers betaal word, want hulle bestuur dit.  Belastingbetalers laat dit toe.

Niemand het in 1994 toestemming of mandaat verskaf vir al hierdie uitspattighede en tot nietmaking van infrastrukture, hospitale en staatsentiteite nie.

Wanneer gaan die belastingbetalers die streep trek

OF wag hulle almal ‘n wonderwerk moet plaasvind.

GENOEG IS GENOEG

Dit word genoem dat hierdie jaarlikse salarisse noodsaaklik is om tred te hou met die hoë lewenskostes.

Regtig, is dit die beste wat hulle kon uitdink.  Maak rykes en bevoorregtes nog ryker en meer triljoenêrs.

Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika

Black billionaires and millionaires  SA

2022-2024 Salaries of Traditional leaders

Parliament  Salaries 2020 –  the elites

*
*
*

BELANGRIK – KYK HOE WORD BEK EN KLOUSEER HANTEER?

BEK EN KLOUSEER IS AL JARE IN SUID-AFRIKA, DIT HET NIE OORNAG HIER BY ONS VOORDEURE OPGEDAAG NIE   AS HULLE BEK EN KLOUSEER JOU VEE KAN BEHEER EN KONTROLEER, GAAN HULLE DIT MET ALLES DOEN, BESIGHEDE SAL VERDWYN

BOERE VOLK  WERK AAN JUL EIE OPLOSSINGS ASB, REGERING GAAN JULLE NIE HELP NIE – WAT IS IN HULLE INENTINGS?

OPLOSSING –  WERK AAN VOEDSEL VIR DIE DIERE EN MENSE
KYK NA PARASIETE

https://www.youtube.com/watch?v=uDNszaxd6NU&t=1307s

Die veelvolkige multi-kulturele Afrikaner nasie of enige ander volk het geen seggenskap of mandaat om namens die Boere volk op te tree of hul grond op te eis op internasionale vlak nie.    Die gebiede behoort aan die Boere volk, dis wettig bekom.

*

*

Natuurlik as daar na beeldopnames en artikels gekyk word, is dit net die hoog besoldigdes wat hoë lewenskostes het en alles moet dek.

Wat nie in diepte verduidelik word nie, is indien ‘n minister of adjunk of enige ampsdraer van punt A na punt B reis en gaan bly in C gastehuise of hotelle, word alle lewenskostes betaal, sowel as elke uitgawe wat aangegaan word soos ‘n bord kos of twee, wat van die beste gehalte is.

Ministers en ampsdraers word voorsien van ‘n motorbestuurder en veiligheidswagte wat hulle 24/7 per dag oppas.  Motors word spesiaal aangekoop en behoort aan die betrokke ministers en daar is geen sprake soos in die ou dae wat daar van GG (government garage) motors gebruik gemaak word nie.

Hierdie lewenskostes word rojaal aangegaan met die beste hotelle, waar daar gebruik gemaak word van 5 ster diens, sowel as die beste voedsel van die BOERE se lande.   GEEN voedsel kom aangestap na ‘n hotel of gastehuis of gasteplaas nie, dit word aangeplant en verkry van die BOERE in Suid-Afrika.  Klere word vir hulle gewas en versorg voordat daar verder gereis word, sou daar in die land of buiteland gereis word.

Die plekke van bespreking in vliegtuie, plaaslik of na lande oorsee, is in EERSTE klas ingeboek en word gereis, beslis nie saam gewone persone as daar gereis word nie.    Wyl daar op lughawens gewag word, is daar selfs EERSTE klas sitkamers en spesiale kamers waar die ministers wag tot hul vliegtuig vertrek.

Verseker geld die reis en verblyf nie net vir Ministers nie, maar vir alle ampsdraers wat dieselfde voordele geniet.   Heelwat se vrouens word ook hierby ingesluit, want in die verlede het vrouens voertuie gekry, met motor bestuurders, selfoontoelaes en onthaaltoelaes.

Dit sluit alle vlakke van regering in, asook tradisionele leiers.

Plaaslike owerhede – plaaslike owerhede het almal verskillende grotes en vlakke van regerig.   Dit reik verder na ander poste.  

Tradisionele leiers het almal hul eie hierargieë

*


GENOEG IS GENOEG –

 

*

ENOUGH IS ENOUGH –

WHAT HAVE MINISTERS, MEMBERS OF PARLIAMENT, PROVINCES, MUNICIPAL OFFICIALS, COUNCIL MEMBERS OR EVEN TRADITIONAL LEADERS DONE TO IMPROVE LIVES OF THE GENERAL PUBLIC?

Hierdie is ‘n groot uitgawe vir persone wat selde of iets vir die gemeenskappe doen.     Enige regering wat hul sous werd is, sal tog uit hul pad gaan om 100% of naastenby aan 100% dienste aan belastingpligtiges nakom.   Ongelukkig kan dit nie van hierdie ampsdraers gesê word nie en verdien hulle dit nie.   Inteendeel hoe kan hierdie ampsdraers verwag om so ‘n luukse en uitspattige lewe  outomaties in te palm, terwyl daar so met belastinggeld gemors word.   Dit is aanmatigend en vermorsing.  Daar is miljoene wat nie vir hierdie uitspattighede gestem het nie.    Sedert 1994 is ons land reeds in die afgrond in met die “verkose” ampsdraers en jaarliks kom nog meer byvoegings.   Hierdie “verkose” ampsdraers matig hulself jaarliks sulke verhogings aan vir GEEN dienslewering en bankrots staatsentiteite.   In 1994 was alles ‘n geoliede masjien, vandag is daar niks meer oor nie

GENOEG IS GENOEG

*

Beelmaterial in 2026
SAUK
https://www.youtube.com/watch?v=2zM80OAKnZQ

2022 Salaris verhogings

https://saftu.org.za/archives/6341

*

SA Staatskaping en Eskom

SA KORRUPSIE  –  CORRUPTION

Gordhan  –  Staatsentiteite  Eskom en ander

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar