Besette dorpies van Israel in Palestina

*

Die Palestynse oorlog van Israel, Brittanje, Amerika, Frankryk en ander lande woed sterk voort – meer lande word en is hierby betrek.   Dit gaan veral oor Palestina bewoners, die grondgebied het heelwat gas en olie onder Gaza strook.   Voordat Israel soort van “onafhanklik” geword het in 1948,  het die voorgestelde kaart anders daaruitgesien.  Dit het beslis nie die onwettige besettings van Palestina se gebiede deur Israel hierby ingesluit  nie. 

 UN partition plan for Israel and Palestine in 1947

*

Hulle veg daar al sedert 1920 en huil as Hamas en buurlande hul aanval.      Verskeie dorpies is eenvoudig platgevee en inwoners is weggejaag.  Hier word net ‘n paar genoem en sluit aan by skending van menseregte en sekere ordes wat uitgevoer word. 

Dit word openlik gedoen.  Israel, Amerika, Brittanje en Frankryk speel nie wegkruipertjie met Palestina as die geboue so uitmekaar geskiet word waar die burgers lewendig begrawe word of van hul ledemate afgeskiet word nie.   Dorpies en alle geskiedenis rondom die dorpe word taal vernietig.   Dieselfde terreurdade wat hier uitgevoer word, is ook voor 1900 op ons Boere republieke en Boere families gedoen.

Voor 1940, was daar derduisende Jode en Christene in Palestina saam die Arabiere wat vir jare saamgewoon het, sonder enige noemenswaardige probleme of selfs verskille oor die gebied.      Nie een van die partye is onskuldige engeltjies nie, en nog minder lewe die sioniste vir meer as  3000 jaar in die gebiede waarop hul nou op aanspraak maak of selfs beset as hulle gebiede.   

Dit word waargeneem dat die fisiese bewyse van die sioniste wel ‘jode’ is wat aanspraak maak op die gebied(e) wat volgens hulle aan hulle behoort en beset het, ontbreek.     Almal  (verskillende gelowe en ook webtuistes), verwys na hulself as Sioniste afkomstig uit verskeie ander lande.  Waar is die waarborge dat dit wat in media verkoop word, die waarheid is?     Sioniste is almal hoofsaaklik deur Brittanje of Amerika ingevoer na die nuwe ‘beloofde land’, Palestina     Daar word al vir jare sioniste immigrante toegelaat in die gebiede en ook besettings van grond wat aan Palestyne behoort, wat onwettig is.   Dit is wreed en onregverdig, wat volke se menseregte skend.

Die verskillende sogenaamde vlugtelingskampe, veral in Gaza en Wesoewer, is gebiede van Palestina wat groot is en is al vir jare oorbevolk, juis as gevolg van onwettige besettings, waar die oorspronklike eienaars se huise eenvoudig platgeslaan of vernietig is.   Van hul huise is selfs met plofstowwe vernietig.   Kampe wat omring word met 30 meter hoë mure en permitte word deur Israel aan die burgers van Palestina verkoop om te mag rondbeweeg.

Elke dorpie wat beset is, sowel hierdie kampe is niks anders as militêr beheerde gebiede deur Israel weermag en regering nie.      Alles word omring met Israel mure en inwoners word beperk met permitte om van punt 1 na punt 3 te reis om familie te gaan besoek of punt 5 na punt 9 vir mediese behandelings.   Geen permitte word aan die inwoners van Israel uitgereik nie en hulle word  nie beperk met die hoë veiligheidsmure en kamerasisteme nie en het vrye toegang tot alles.  Tegnologie word en is oral aangewend om die Palestina inwoners te monitor. 

Die inwoners van Palestina is nie net gevangenisse wat aangehou word in hul eie gebiede nie, maar hul word daagliks blootgestel aan permitstelsels, bomme, dreigemente, oorlogsmisdade en menseregte skendings.   Die klein gebiede waar Palestina inwoners bly, is nie aanmekaar geleë nie, maar word onderbreek met onwettige besettingsgebiede en nedersettings van Israel sioniste wat van oral ingevoer word.   Doelbewuste pogings van Israel kant af om meer druk en spanning aan die ou mense en kinders op te dwing.

Waarom hou Israel dan die Palestina inwoners gevange in die land, terwyl die VN en wêreldlande toekyk? 

Hulle het niks verkeerd gedoen as hul hulself probeer verdedig nie.   Hul het ‘n reg tot lewe, nes enige ander volk daardie regte het.  Diegene wat so gaande is oor die 7 Oktober 2023, mag dalk in ‘n mate wreed wees, maar waar is en was Israel se gesofistikeerde toerusting dat dit vir 6 uur buite werking was.   En wie het die snellers getrek om mense in Israel te dood?   Wat het die 7 Oktober veroorsaak, deur wat is dit voorafgegaan?   Israel bom Palestina bewoners al van voor 1940 reeds en dit word eenvoudig van die tafel afgevee waarmee die sioniste besig is.

Palestyne staar geruime tyd moeilike struikelblokke in die gesig wat deur Egipte reis, insluitend om weke te wag vir toestemming om te reis, tensy hulle bereid is om honderde dollars te betaal aan reismaatskappye met beduidende bande met Egiptiese owerhede om hul reis te bespoedig, toegangsweiering, en misbruik deur Egiptiese owerhede.

Israel se sluitingsbeleid blokkeer die meeste inwoners van Gaza om na die Wesoewer te gaan, wat professionele persone, kunstenaars, atlete, studente en ander verhoed om geleenthede binne Palestina na te streef en om via Israel na die buiteland te reis, wat hul regte op werk en opleiding beperk. Beperkende Egiptiese beleid by sy Rafah-kruising met Gasa, insluitend onnodige vertragings en mishandeling van reisigers, het die sluiting se skade aan menseregte vererger.  Dus word die inwoners van Palestina, Gaza en Wesoewer, oral in ‘n blik gedruk sodat hul gebom en uitgewis kan word.

*

Die gebiede van Israel is almal met 9-10 m en selfs hoër,  omring met mure en word met kamera tegnologie, torings en beheerkamers beheer.  Dit is niks anders as verskeie tronke terwyl die wat beperk word, die gevangenisse is.  Van wanneer af is Israel aangestel om dit te doen?  Selfs kinders loop deur en daar is geen vryheid nie.

Daar is wel soms buurlande wat dit durf wag om in te meng, maar ook hulle word stelselmatig deur Israel met gevegsvliegtuie of artellerie gebom en uitgewis.  Dus kan daar meer as een volksmoord ter sprake wees – in buurlande ook.   Palestina en omliggende lande is niks anders as proefkonyne vir Israeli en haar bondgenote se bomme en tegnologie, waarna die Israel regering hul toerusting wêreldwyd verkoop en geld inwin vir die tegnologiese wonders wat alles platbom.

Voor 1920 era was daar flink dink voorstelle vanuit die Britse kant hoe dit behoort te lyk of verdrae gesluit.  Selfs Jan Smuts van die Unie van Suid-Afrika het ‘n massiewe rol in alles gespeel.   Hy was betrokke by die Britse oorlogskamers en uitreik van opdragte, die skep van die Britse statebond,   Die Unie van Suid-Afrika, Balfour verklaring 1917, opstel van Verenigde Nasies, die Oos-Afrika oorloë waar nog ‘n sionistiese staat uitgepen was, die Boere Republieke se 1902 vredesverdrag.    Die lys gaan aan om die nuwe wêreld orde van alle mag te voorsien.

“Israel, met Egipte se hulp, het Gasa in ‘n opelug-gevangenis verander,” het Omar Shakir, Israel en Palestina-direkteur by ‘Human Rights Watch’, gesê. “Soos baie mense regoor die wêreld weer twee jaar na die begin van die Covid-19-pandemie reis, bly Gasa se meer as twee miljoen Palestyne onder wat neerkom op ‘n 15-jarige inperking.”   Absoluut verregaande – Israel dwing hulle wil aan die Palestina inwoners op.

Tussen Februarie 2021 en Maart 2022 het die VN se Menseregtekomitee onderhoude gevoer met 20 Palestyne wat probeer het om uit Gasa te reis via óf die Israeliese Erez-kruising óf die Egipties-geadministreerde Rafah-kruising. Human Rights Watch het aan Israeliese en Egiptiese owerhede geskryf om hul perspektiewe oor sy bevindinge in te win, en om afsonderlik inligting te soek oor ‘n Egiptiese reismaatskappy wat by die Rafah-kruising werk, maar het geen antwoorde by hierdie skrywe ontvang nie.

Israel loop oor Palestynse bewoners

Sedert 2007 het Israeliese owerhede, met noue uitsonderings, Palestyne verbied om deur Erez, die passasiersoorgang van Gasa na Israel, te vertrek waardeur hulle die Wesoewer kan bereik en via Jordanië na die buiteland kan reis. Israel verhinder ook Palestynse owerhede om ‘n lughawe of hawe in Gasa te bedryf. Israeliese owerhede beperk ook die toegang en uitgang van goedere skerp.   So, die beeld wat Israel voorhou met al hierdie wandade en onwettighede,  die onwettige besettings, veroorsaak dat Palestina inwoners glad nie soos mense of ‘n volk (e) behandel word nie.   Dis totaal en al onaanvaarbaar en dit geld vir enige ander volk wat dit aan minderhede doen.  Palestina se inwoners is ‘n volk op hul eie.

Hulle regverdig dikwels die sluiting, wat gekom het nadat Hamas politieke beheer oor Gaza van die Fatah-geleide Palestynse Owerheid in Junie 2007 oorgeneem het, as gevolg van veiligheid.   Die Israeliese owerhede het gesê dat hulle reis tussen Gaza en die Wesoewer tot die minimum wil beperk om die uitvoer van “‘n menslike terreurnetwerk” van Gaza na die Wesoewer te voorkom, wat volgens hulle ‘n swak grens met Israel het en waar honderdduisende Israeliese setlaars woon.   Israel moenie die mense so onmenslik behandel nie en onwettige besettings bly steeds onwettig.

Onwettig besette gebiede deur Israel is nog al die jare as onwettig beskou, dus is die ‘beleid’ of afdwing van beperkte beweging vir Palestyne ook onwettig en skending van menseregte.   Dit word nou skielik voor die deur van Hamas gelê. terwyl dit juis Israel is wat Hamas geskep het.   Dus het Israel die probleem geskep en wat dan kwansuis ‘oorlog’ voer met die wat hul geskep het om die blaam dan op Palestyne te plaas.   Nog meer diskriminasie en rassisme wat Israel uitoefen oor Palestina inwoners se grondgebied en maak of alles aan hulle behoort.

Hierdie beleid het reis tot ‘n fraksie van wat dit twee of drie dekades gelede was verminder.        Israeliese owerhede het ‘n formele “beleid van skeiding” tussen Gaza en die Wesoewer ingestel, ten spyte van internasionale konsensus dat hierdie twee dele van die Besette Palestynse Gebied ‘n “enkele territoriale eenheid vorm.”   

Israel het daardie beginsel aanvaar in die 1995 Oslo-ooreenkomste, onderteken met die Palestynse Bevrydingsorganisasie. Israeliese owerhede beperk alle reise tussen Gasa en die Wesoewer, selfs wanneer die reis via die kringroete deur Egipte en Jordanië plaasvind eerder as deur Israeliese grondgebied.   Intussen spoed die sionistiese inval om  op onwettig besette gebiede te bly , voort.   Dit is onmenslik en skending van menseregte.   Selfs permitte wat uitgereik word is onwettig en skending van menseregte.

As gevolg van hierdie beleid van Israel, wat Palestina gebiede wil heers en manipuleer, het Palestynse professionele persone, studente, kunstenaars en atlete wat in Gasa woon, lewensbelangrike geleenthede vir vooruitgang wat nie in Gasa beskikbaar is nie, gemis.    Human Rights Watch het onderhoude gevoer met sewe mense wat gesê het dat Israeliese owerhede nie gereageer het op hul versoeke om deur Erez te reis nie, en drie ander wat gesê het dat Israel hul permitte verwerp het, blykbaar omdat hulle nie by Israel se nou kriteria pas nie.   

Nuwe wêreld orde beleid:   Waarom bepaal Israel voorskrifte aan Palestina inwoners wat hulle in hul land mag doen en nie mag nie?   Die verskroeide aarde beleid van Brittanje en haar bondgenote is al oor die gebied sedert 1920.

*

BESETTINGS BLY ONWETTIG EN IS SKENDING VAN MENSEREGTE

DIT KOM VOOR DAAR IS TWEE STELLE REëLS – EEN WAT VIR ISRAEL EN HAAR BONDGENOTE GELD EN EEN VIR DIE MINDERHEIDSVOLKE WAT ONDERDRUK WORD

Daar is altyd vrae wat onbeantwoord bly – dus groot hoeveelheid vrae, maar met geen direkte antwoorde nie.

Waarom tree die Verenigde nasies of hul Menseregtekomitee nie op teenoor Israel nie – hulle is 100% bewus wat Israel onwettig doen?   

Israel building new stretch of concrete wall in West Bank – Middle East  Monitor

Palestynse inwoners is ‘n minderheidsvolk,  het ook die reg ingevolge internasionale menseregtewetgewing op vryheid van beweging, veral binne die ONWETTIG besette gebied, ‘n reg wat Israel kragtens internasionale reg kan beperk slegs in reaksie op spesifieke veiligheidsbedreigings.

Dis inderwaarheid Israel wat beperk behoort te word, nie andersom nie.   Die oorlog wat aan die gang is met besettings, bly onwettig en behoort die sioniste, Israel en haar bondgenote vir al daardie skades en lewensverliese verantwoording te doen.   Elke gebou en huis, van Palestina inwoners, wat al na 1920 gebom is, behoort deur Israel herstel te word.   Hulle moet vergoeding betaal aan die inwoners van Palestina.

Israeliese owerhede eis binne al sy onwettige handel en wandel,  breër magte en diskresie om te besluit wie sy ONWETTIG BESETTE grondgebied mag binnegaan en dat “‘n buitelander geen wetlike reg het om die staat se ONWETTIG BESETTE gebiede binne te gaan nie, insluitend vir die doeleindes van transito na die [Wesbank] of aan boord.   Dit geld ook vir Palestina inwoners dat hulle ‘n reg tot hul eie gebiede het.   Dis dan onwettig – of kan Israel en hul bondgenote, wat groot moondhede insluit, doen net wat hul wil en daarmee wegkom?   

Terwyl internasionale menseregte wetgewing wye speelruimte aan regerings gee met betrekking tot die toegang van buitelanders, het Israel verpligtinge teenoor Gasa-inwoners verskerp. As gevolg van die voortdurende beheer wat Israel uitoefen oor die lewens en welsyn van Gasa se inwoners, bly Israel ‘n besettingsmoondheid kragtens internasionale humanitêre reg, ten spyte van die onttrekking van sy militêre magte en nedersettings aan die gebied in 2005.

Sekere land is meer as bang vir die mag wat minderheidsvolke kan uitoefen daarom rig hulle hierdie duur mure op wat duur toerusting en kamera’s bevat.

In Pictures: Israel's illegal separation wall still divides | Conflict | Al  Jazeera

Beide die VN en die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis , die voogde van die internasionale humanitêre reg, het hierdie vasberadenheid bereik. As die besettingsmoondheid bly Israel verplig om aan inwoners van Gasa die regte en beskerming te verskaf wat deur die besettingswet aan hulle gebied word.   Israel doen dit nie, hy voer heeltyd net oorlog met die Palestina inwoners.    Israeliese owerhede gaan voort om Gasa se territoriale waters en lugruim te beheer, en die beweging van mense en goedere, behalwe by Gasa se grens met Egipte. Israel beheer ook die Palestynse bevolkingsregister en die infrastruktuur waarop Gasa staatmaak.   Dit is gruwelike skending van menseregte wat die Verenigde Nasies en ander lande toelaat om te gebeur.

Israel het ‘n verpligting om die menseregte van Palestyne wat in Gasa woon, te respekteer, insluitend hul reg op vryheid van beweging regdeur die Besette Palestynse Gebied en in die buiteland, wat beide die reg om ‘n land te verlaat en die reg om hul eie land binne te gaan affekteer. Israel is ook verplig om Palestyne se regte te respekteer waarvoor vryheid van beweging ‘n voorwaarde is, byvoorbeeld die regte op onderwys, werk en gesondheid. Die VN se Menseregtekomitee het gesê hoewel state vryheid van beweging kan beperk om veiligheidsredes of om openbare gesondheid, openbare orde en die regte van ander te beskerm, moet enige sodanige beperkings proporsioneel wees en “die beperkings moet nie die essensie van die reg; die verhouding tussen die reg en beperking, tussen norm en uitsondering, moet nie omgekeer word nie.

https://www.hrw.org/news/2022/06/14/gaza-israels-open-air-prison-15

*

Die wat dit nie kan sien wat hier gebeur nie, is totaal blind en draai hul gesigte weg vir die werklikheid van nwo.   Hulle kan gerus in voeling bly met die realiteite en wat onwettig aan die gang is om mense te onderdruk.   Hierdie staat van 1948 kom al baie lankal aan, sedert 1917 en selfs vroeër.   Gaan die geskiedenis na oor honderde dorpies wat vir jare reeds beset is deur dieselfde magstrukture, nie net Palestina nie.

Wêreldorde en sindikate

Is dit wat op elkeen van ons wag as die nuwe wêreld orde al die lande beheer, kamera sisteme en die groot oog wat elke beweging dophou?   Oral word sindikate gebruik om staatsentiteite in te palm.   Dit wat die Sioniste hier doen, saam hul bondgenote Amerika, Brittanje en ander lande, is identies wat hulle met ons onafhanklike Boere republieke gemaak het in 1900.    In dieselfde tydperk is daar voor die anneksasie van die Boere republieke, eers ander gebiede ook geannekseer om alle mynregte in Suid-Afrika te kry.   Statebondslande is gevorm om alle mag uit te oefen vir ‘n een orde, naamlik die nuwe wêreld orde.  So is die Kaapse seeroete ook in die hand van sioniste geplaas.   Oral doen regerings  lustig mee in hierdie geselskap vir mag en beheer.  Na 1994 het sionistiese organisasies beheer oorgeneem oor politieke partye, die hele parlement, die grondwet en wetgewings wat ons Boere en besighede stelselmatig afgebreek het.

*

Dit sluit in oor die opstande wat voor 1940 plaasgevind het, dat die inwoners van Palestina nie gelukkig was met die toedrag van sake nie.   Hoe wettig is die 1948 onafhanklikheid van Israel dan as daar twee partye teenwoordig was?   Ons weet almal vandag hoe word daar gesukkel om selfbeskikking en onafhanklikheid te verkry, veral as minderheidsvolke onderdruk word.

Besluit self wat is die Nakba, dit is nie net chaos nie, maar grens aan volksmoorde wat plaasvind, nie net teenoor die van Palestina nie, maar omliggende lande.  Maak nie saak aan wie dit behoort nie.   Menseregte word gruwelik sedert 1917 geskend en dis nie Israel wat dit voel nie.   Hulle voel niks, aangesien hulle besettings uitvoer en nog meer gebiede annekseer, terwyl wereldleiers en lande toekyk en heimlik lag omdat Palestina gevange gehou word en beperk word tot sekere gebiede.   Met die bomme wat gevuur word, word alle wapens en toerusting op die inwoners van Palestina getoets sodat Israel hul wapens en tegnologie kan verkoop.

https://www.un.org/unispal/history/

*

Die hoë omheinde mure (meer as 30 m hoog), wat binne in die Palestynse gebiede gebou is,  toon dorpies wat vir Israel aangelê is nadat hulle dit ‘beset” en eenvoudig platgevee het met bomme of plofstof.    Daar is meer as tweehonderd verskillende Israeliese nedersettings in die gebiede gebou.   Dit is die vernaamste manifestasies van Israel se beleid van afdreigings, besettings en herbou met nuwe luukse nedersettings.   Dis Israel se inwoners en weermag/lugmag/vloot, wat meedoënloos deur die Regering van Israel nagestreef word sedert 1948.

Dit het alle  gedurende die meer as drie-en-vyftig jaar van haar militêre besetting van die Palestynse gebiede, insluitend Oos-Jerusalem plaasgevind.  Dit is totaal en al onregverdig wat hier plaasgevind het, want wat sou gebeur het as dit Palestina bewoners was, wat dit aan Israel gebiede uitgevoer het?   Sou enige ander land dit wat nou in Palestina plaasvind in hul lande toegelaat het, hoe kan so iets regverdigbaar wees?   Die ander bekommernis is, waarom beheer Israel die Palestina met kamera sisteme in hul eie gebiede?

West Bank | History, Population, Map, Settlements, & Facts | Britannica

Sekere dorpies is totaal en al vernietig.

Sderot was once called Huj, a village that was 100% Palestinian and Muslim.  Israeli historian, Benny Morris uncovered that not only did Palestinian residents get along well with Jewish settlers, but they actually hid and protected them from British occupation forces in 1946.    Huj was renamed Sderot, and settlers from all over the world started to move there.

Instead of waiting for Israel’s “generosity” when it decides, through mediators, to open one of the seven gates of the largest open-air prisons on earth, the inmates – having learned from the Warsaw Uprising of 1944 – decided to bring it down themselves.

The deadly medieval siege that has been imposed on Gaza since 2007 – supported by the European Union and the United States – along with recurrent genocidal wars launched by Israel are an attempt to make the Palestinians of Gaza disappear – albeit slowly and painfully.

The Naksa – the Israeli occupation of the West Bank, Gaza the Golan Heights and the Sinai desert in 1967 became separate from the Nakba – the mass expulsion of Palestinians from their homeland in 1948.

Palestina bewoners word soos misdadigers aangehou, terwyl etniese volksmoorde aan die gang is

As Israeli historian Ilan Pappe maintains in his book The Biggest Prison on Earth: “Israeli strategists discovered that if you want to implement ethnic cleansing by other means, the alternative to expulsion is not to allow people to leave the place where they live – and thus they can be excluded from the democratic balance of power. They are contained inside their own areas, but do not have to be counted in the overall national demographics since they cannot freely move, develop or expand, nor do they have any basic civil and human rights.”

It is rumoured that the resistance fighters who managed to enter Sderot are the grandsons of refugees from the village of Huj, which was ethnically cleansed by Zionist militias in 1948 and renamed Sderot. Others are from the village of Hirbya, renamed Zikim by the Israelis.

In 1948, to implement this racist ideology, ethnic cleansing was the solution. And in 1967, enslavement became the only option.     The majority of Israeli Jews support the genocidal policy of their governments because, as Zionists living in apartheid Israel, they are indoctrinated into believing that they are entitled to certain privileges that must be denied to the indigenous population of the land.

https://www.aljazeera.com/opinions/2023/10/10/gaza-2023-our-warsaw-uprising-moment

*

Hiribya in Gaza

The village was mostly destroyed with the exception of the village mosque.
https://www.palestineremembered.com/Gaza/Hiribya/index.html

Voor en na bomme dit in puin verander het
https://www.palestineremembered.com/Gaza/Hiribya/BeforeAndAfter.html?src=tab

Verskeie dorpies en nedersettings van Palestina is verwoes deur Israel
https://www.palestineremembered.com/Articles/General/Story2041.html

*

Givat Zeev – 2016 is naby Ramallah gebou

Photos of Israeli Settlements in Palestinian West Bank

In 1977 het ‘n groep setlaars, insluitend inheemse Israeli’s en immigrante uit die U.S.S.R., ‘n verlate Jordaniese weermagkamp naby antieke Giv’on daar naby beset. Na ‘n paar mislukte pogings om ‘n nedersetting te stig, het die Israeliese regering in 1981 oorgeneem en in 1983 het die eerste nuwe setlaars begin aankom. Teen 2002 het die bevolking 10 600 bereik, op ‘n grondoppervlakte van 0,04 vk. (1 vk. km.), en het munisipale status geniet.  Givat Ze’ev is vernoem na Ze’ev (Vladimir) *Jabotinsky, die leier van die *Betar-beweging.

Skep van Ereẓ Israel 1923-1935

Die beweging is ‘n Sionistiese beweging uit Latvia.  aktivistiese Sionistiese jeugbeweging wat in 1923 in Riga, Latvia gestig is, en in die 1930’s aansienlike afmetings bereik het, hoofsaaklik in Oos-Europa. Betar het ‘n belangrike rol gespeel in Sionistiese onderwys, in die onderrig van die Hebreeuse taal en kultuur, en metodes van selfverdediging.  Dit het ook die ideale van aliyah na Ereẓ Israel ingeskerp op enige manier, wettig en “onwettig”, en van persoonlike toewyding aan die skepping van ‘n Joodse staat “aan beide kante van die Jordaan.”

Hulle het met ‘n plan gewerk en ‘n plaas georganiseer vir die landbou-opleiding van pionier-setlaars in Palestina. Betar-lede het ‘n groot deel uitgemaak van die rangorde van die Unie van Sionistiese Revisioniste (vanaf 1935, die New Sionist Organisation) en ook van die National Labour Federation en die *Irgun Ẓeva’i Le’ummi in Palestina.

Verdedigingsopleiding is as die vernaamste plig van elke lid verklaar, en diegene wat na Palestina gaan, moes vir twee jaar by spesiale werkbrigades inskryf. By die tweede wêreldkonferensie van Betar in Krakau, in 1935, het Jabotinsky ‘n gekodifiseerde teks van die Betar-ideologie genaamd Ha-Neder (“die Eed”) voorgestel, wat in sy eerste paragraaf bepaal het: “Ek wy my lewe aan die wedergeboorte van die Joodse staat, met ‘n Joodse meerderheid, aan beide kante van die Jordaan.” Dit het, benewens die basiese beginsels van alle Sionistiese jeugbewegings, ‘n “monistiese” opvatting van Sionisme geëis, wat enige samesmelting met “uitheemse” geloofsbelydenisse (wat hoofsaaklik sosialisme beteken) verwerp.

*

Bronne, verwante artikels en inligting

https://www.nbcnews.com/slideshow/construction-israeli-settlements-continues-occupied-palestinian-west-bank-n700966

Givat-zeev
https://www.encyclopedia.com/religion/encyclopedias-almanacs-transcripts-and-maps/givat-zeev

Betar
https://www.encyclopedia.com/religion/encyclopedias-almanacs-transcripts-and-maps/betar

*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Britse Mandaat oor Palestina

Aardgas en olie –  Palestina en Israel oorloë

Gas in Israel en Palestina

Israel Drobles plan –  Trump (2020)

Israel Sionist state

Israel Sioniste planne

Palestina gebiede en sy mense

Ruïnes in Palestina ..

Lifta in Palestina (Mei Naftoach)

Vernietigende oorlog in Palestina

Napoleon, Egipte, Ottomans, Palestina

Jaffa Palestina 1900

 

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

3 gedagtes oor “Besette dorpies van Israel in Palestina”

Lewer kommentaar