Musica (Clicks)

The Clicks Group has decided to close its Musica entertainment business due to the shift to digital consumption of music, movies and games, exacerbated by the Covid-19 pandemic.  Acquired by the pharmacy group in 1992, Musica has been the country’s leading music and entertainment retail brand for decades.   Musica has already closed 19 stores since the start of its 2021 financial year in September and is currently trading from 59, Clicks said. The remaining stores will be closed as leases expire over the next four months.

No photo description available.

*

Annual reports

2016 year
Musica continued to gain market share and now has over 69% of the country’s CD market and 52% of the DVD market. The technology category, which includes headphones, speakers and turntables, showed doubledigit growth as total sales in Musica increased by 1.2%.

Click to access Clicks_IAR_2016.pdf

2017 year
Clicks, Musica, The Body Shop, GNC and Claire’s are market-leading brands and have a combined footprint of 795 stores, including 38 in the neighbouring countries of Namibia, Botswana, Swaziland and Lesotho.
Musica Stores: 113
The structural changes in the music market with the move to streaming and downloading, together with a weak release schedule, contributed to Musica’s sales declining by 7% on last year. Musica continues to gain market share and now has over 77% of the country’s music market and close to 60% of the movie market.   Shareholders should note that all Musica’s 113 stores are profitable and the business continues to generate cash. Management aims to further derisk Musica by moving to consignment stock with suppliers, a business model successfully employed by leading music retailers in the UK and Europe.

Click to access Clicks_IAR_2017.pdf

2018 year
Retail turnover, including Clicks, The Body Shop, GNC, Claire’s and Musica, increased by 10.8%. Retail selling price inflation was low at only 1.4%. Comparable stores sales grew by 5.5%.   Within the retail division, health and beauty sales increased by 11.7%, reflecting the resilient nature of the core Clicks business.   Musica’s sales were 8.4% lower owing to the pressure on discretionary consumer spending and the increase in digital consumption of music and movies.
https://www.clicksgroup.co.za/IntegratedAnnualReport2018/assets/pdfs/online_reports/Clicks_IAR_2018_Online.pdf

*
*
*

Gesien dat die “verkope” vir Afrikaanse musiek gaan sluit, beteken nie die einde van beeldmateriaal of musiek nie.     Die regering poog al baie lank om ons besighede tot niet te maak..    Dis beslis nie die einde van die wêreld as hierdie groot kettingsgroepe hul deure toemaak nie, inteendeel moet sommige van ons, veral sangers, dankbaar wees as ‘n kommunis se groepe hul deure toemaak vir beter geleenthede vir onsself.   In ons guns – werk self – bemark self en gebruik volksmense.     Skep geleenthede vir ons eie inisiatiewe en volks belangegroepe om op die been gebring te word.  Begin klein en gaan groot. 

Musica en Clicks is swart bemagtiging, so waaroor oor iets slapelose nagte hê as dit vou soos die res van die land en regering?   Volkslede moet volksbelange eerste stel en werk verskaf aan eie volkslede vir ‘n eie ekonomiese vooruitgang.

Dit is dus raadsaam om onder die “vals beskermde vlerke” van kommunisme pad te gee en volg in eie reg, die pad van ‘n volk soos wat dit behoort te wees.   Vir die bevordering en vestiging van ‘n eie volksekonomie en goeie netwerke.

Terloops – van ons volksmense is self skuldig om eerder geld aan die kommuniste te oorhandig vir ons eie ondergang, as om ons eie ondergang te probeer red en werkskepping onder ons eie volkslede te bevorder.  Dit sluit alle tipe besighede ook in, nie net sangers en akteurs/aktrises of diegene wat films maak nie.   Dink maar daaroor hoeveel besighede het ‘n blanke buiteblad, maar gee voorkeur aan swart bemagtiging. 

Sien hierdie geslote deure as werksgeleenthede skep vir eie inisiatiewe en volksverwante ekonomiese bevordering.   Hierdie regering het en gaan ons nie red van ondergang nie, hulle trek ons almal al vir 27 jaar saam onder daardie golwe waar hulle boot sink.

Image may contain: text that says 'Certificate Number: ELC9118RGENBB BBBEE Status: Level 6 Contributor Empowering Supplier Entities Included in the Consolidated Verification Certificate Comp pany Name Clicks Group Limited and the following subsidiaries: New Clicks South Africa Pt) Ltd Clicks Direct Medicines Musica The Body Shop Clicks Retailers New United Pharmaceutical Distributors Unicorn Pharmaceuticals BTB Media (Pty) Ltd Registration Number 996/000645/06 995/009967/07 VAT Number 48601 2000/013054/07 995/009967/07 2000/017879/07 2014/255384/07 45201 89236 4860155177 4270203443 4330269970'




Clicks groep …
https://www.clicksgroup.co.za/IRDownloads/elc9118_clicks_group_bee_certificate_final.pdf


*


Indien daar nog altyd ‘n mark vir Boeremusiek of goeie Afrikaanse musiek was, sal daar altyd deure oopgaan vir nuwe deure. Vergeet van die deure wat nou toemaak.

*

Rudie Rousseau, wat beeldmateriaal maak oor die Anglo Boere konsentrasiekampe, doen dit ook, sy eie bemarking. Hy het sy eie deur geskep en doen self bemarking. Hy besoek al die konsentrasiekampe en doen lewendige opbouende beeldmateriaal. Dit kan ook vir skole aangewend word.

*

Rudie Rousseau

RUDIE is on facebook:
https://www.facebook.com/rudie.rousseau1


Besonderse beeldmateriaal oor hoe ons infrastruktuur lyk en agteruitgegaan het.

Steamtrains and stations
https://www.youtube.com/watch?v=ZMd6qvXuG7Q&feature=share&fbclid=IwAR3okOrxKktiH27UiBBxZW91wkEgqNXfxBPoOWMrqFW_XVxtDU9d89JwZTI


*

ONS EIE PLEK

Daar is reeds begin met ‘n databasis vir ons Volkseie besighede

Wie en wat is ONSPLEK

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s