South Africa – March 2020 – economy

For some it is old news, but on 28 March 2020 the SA downgrade by the last rating agency to rate the country’s investment grade has far-reaching implications for the rand and the SA economy.  Both Fitch Ratings and S&P have already downgraded the country’s sovereign debt to sub-investment grade. This occurred in the wake of former president Jacob Zuma’s overnight cabinet reshuffle in 2017 – Investec.


*

In 2017, Moody’s had said it would downgrade SA if its “economic, institutional and fiscal strength … continue to weaken” or if “measures to address funding gaps over the next two years lacked credibility or that the lack of progress with structural reforms effort would result in an environment not conducive to investment and growth.”

Moody’s cites the following key reasons for the downgrade:

·       Structurally very weak growth and constrained capacity to stimulate the economy.
·       Inexorable rise in government debt over the medium term.

Significant currency outflows will hit the government bond market as a result of the sovereign downgrade, which could cause further rand weakness and higher bond yields.

Foreign investors remain the largest single category of holders of domestic government bonds (at approximately 37%), according to Treasury.

https://www.investec.com/en_za/focus/economy/moodys-sinks-south-africa-to-junk.html

*

Following the Budget Speech’s forecast of increased deficit, the broad expectation had been that Moody’s would change its outlook to negative, which would precipitate a downgrade later in the year, or worse, immediately. Moody’s is set to review SA again on 1 November 2019, following the next medium-term budget policy statement.

Moody’s is currently the only major ratings agency that still has South Africa’s sovereign rating classed as investment grade, albeit just one level above junk status. Both Fitch Ratings and S&P have downgraded the country’s sovereign debt to sub-investment grade. This occurred in the wake of former president Jacob Zuma’s overnight cabinet reshuffle in 2017.

https://www.investec.com/en_za/focus/economy/moodys-shoots-straight-on-sas-credit-rating-amid-a-misfiring-economy.html

JUNK STATUS

 

On average, it takes around five years for a country to regain investment-grade status.

https://www.investec.com/en_za/focus/economy/moodys-downgrades-south-africa-and-keeps-the-outlook-negative.html


*
*
*
*

Die groot persentasie korrupsie in die land saam geweld en misdaad het ons land se ekonomie lank voor die virus gesink, reeds so ver terug as 2017.

Reeds vanaf 1994 was daar geen vordering op enige gebiede nie.     Geen of weinig onderhoud is gedoen by hospitale of munisipale infrastrukture, waar besoedeling aan die orde van die dag is in al ons riviere, damme en selfs oseane.

Sedert 1994 het die land se ekonomie bly agteruitgaan weens geweld, protesaksies en eensydige opbou van land en infrastrukture.   Alle sogenaamde protesaksies het afgebrand so ver hul gegaan het om die radikale ekonomie te laat seevier.

Die liberale en klassieke liberale blankes wat die land op ‘n skinkbord oorhandig het, moet verseker trots wees op wat hul vermag het met hulle 1996 grondwet saam die kommuniste, en het van oor tot oor gelag omdat dit hul hele doelwit was sedert Dr Verwoerd vermoor is.     Natuurlik het hul hul eie geheime agenda aan die werk.

Die C19 virus is die “kroon” waarop lank “brander” gery gaan word en die skuld gegee word oor die “siekte” wat almal raak, maar veral as die persone reeds bestaande siektes het soos longkwale, kanker, suikersiekte of hartsiektes, gaan dit op mediese vlakke / gesondheidsdienste beinvloed word.     Dit is ook duidelik, dat al die “kommunistiese reels” word nou oopgevou onder die naam van die C19 virus.

Na 1994 het leë niksseggende beloftes slegs verwoesting, afvalligheid, verwaarlosing en mislukking gewaarborg,  waar die regering letterlik toegelaat het dat hulle korrupsie die land regeer sonder om hul eie te vervolg.    Dis die ANC wat die land doelmatig regeer om alles om hul te verwoes met hul eie rassisme, diskriminasie, naamlik swart ekonomiese bemagtiging, rewolusie en geweld,  maar die blaam word etlike kere voor die sogenaamde “apartheidsdeure” geplaas.

Hierdie tendens kan nie goeie besluite wees vir enige regering of land se voortbestaan nie.  Natuurlik het dit geen ANC of selfs ander veel gepla nie, solank hul hul verhogings en bonusse gekry het, was alles reg.

Gelukkig (on) het geskiedenis ‘n invloed op elkeen se lewe.  Ons moet almal omkyk na ons geskiedkundige oomblikke van opgang en vooruitgaan, want sou die harde werk en vooruitgang nie na die Anglo Boere oorloe plaasgevind het nie, sou die huidige ANC niks ontvang het nie.

Hoeveel swart bemagtigingsaandele besit die elites nie vandag nie, terwyl die armklas krepeer van honger?

Na die bloei tydperk van 1961, het swart volke, hul reservate wat van 1848 begin het, later deur Shepstone beleid bekragtig is in London, bekendgestaan as Tuislande wat volle onafhanklikheid sou verkry het.   Bruin of khoi san gebiede het as Britse kroongebiede bekendgestaan.

Al hierdie 10 tuislande het volle stemreg gehad met hul eie leiers, kultuur, taal en ontwikkeling.   Niks was van hul ontneem nie.  Die Verwoerd regering en NOK, was behulpsaam met die skep van werksgeleenthede, veral op die grense, wat vandag steeds in gebruik is.

Elke tuisland het hul eie vlae en volkslied gehad en niemand was onderdruk nie.   Onkundiges wat nie belangstel om die werklikheid na te streef nie, sal leuens verkondig dat hulle nie stemreg gehad het nie en daar teen hul gediskrimineer is.   Tot die in stede kon in hul tuislande stemreg uitoefen.

Ons kon vandag verseker net gebaat het soos wat Bophuthatswana gedoen het met die ontwikkeling van hul eie geldeenheid en uitvoerbeleid.

Terloops al hierdie aparte gebiede  is voortgesit na 1994 onder ander name en wetgewing, naamlik Trustgebiede (soos bv Ingonyama Trust – slegs vir Zoeloes se vooruitgang en bevoordeling), sowel die grondeise onder CPA wetgewing, geregistreerde CPAs met elkeen hul eie leiers en name wie in daardie grondgebied mag werk/bly en voordeel trek.

Meeste van die inligting rakende Trustgebiede, wetgewing en CPA’s is in Hansards beskikbaar.

*

They have decided – Moody’s  has downgraded South Africa’s credit ratings outlook from stable to negative.    They pointed out the risks of South Africa not being able to stop the fall through a revival in economic growth or fiscal consolidation measures.

Grade – stable to negative – Moody’s

*

Jaarlikse verhogings en byvoordele – Salaries of traditional leaders

Salaries 2020 of Traditional leaders – South Africa

*

What happened to all the deals and corruptions, tenders from tax payers?   They are working for the state and became millionaires.    Take note,  it was said it is only 29 000, but is there evidences how do they became all of a sudden millionaires while working for the state as civil services. 
Names of all should be made public – they all are civil servants .   Perhaps they are more than 1000 times and not only 29 000.  

29 000 millionaire civil servants

*

Elke volk het die reg om oor hulself te besluit en te regeer – ‘n eie onafhanklike land.   Voor 1961 was die Tuislande Reservate genoem vanaf 1854 (Shepstone beleid).   Wat vir een volk geld, geld ook vir die Afrikaner en Boere, ons is netso geregtig op ons eie gebiede – dus waarom mag daar kwansuis “reservate-tuislande of etniese grondgebiede” wees, maar die reg word ons Boere ontneem.  Ons Boere republieke (reservate uitgesluit) was van ons gesteel deur die Britse ryk.   Wie het hier kom oorlog maak – Brittanje het ons kom aanval, sedert die Britse koloniale tydperk het hul beslag gele op alles van ons.

Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s