Truck drivers from other countries in South Africa

There is a warning to all drivers,  but specific drivers from Zimbabwe.   Do you comply to work in South Africa?    Daar is ‘n waarskuwing aan alle drywers en ook eienaars van besighede wat goedere verkoop.   Dat hulle dit sal afneem en of trokke aan die brand steek.

Image result for trucks burning south africa

*

Violence in Jeppe – South Africa – AND other

Feedback – Richards Bay “Amapara”

 

*
Chaos has erupted across Johannesburg and Tshwane in the past hour. eNCA reporters Masego Rahlaga is in the Johannesburg CBD, Aviwe Mtila is in the Pretoria CBD and Tshegohaco Moagi is in Turffontein. Courtesy

*

A large-scale raid and to destroy everything is underway here, a total shut down of all businesses.   Also food business and petrol.   Regardless of who or what you are, it seems as if all trucks are stopped, nationwide. Border posts and freeways to neighboring countries are either blocked or trucks are stopped or burned to ashes.

There are owners who legally employed immigrants for years who do have legal permits to work in South Africa, but some organizations do not even want that as well.   They want all foreigners out.   Why, when it is in place, is now suddenly illegal after 25 years.  If you have voted for ANC-DA-EFF-COPE-ACDP-FF you supported all their legislations they created.

And isn’t it ironic, where is the police that should control everything.

Be careful – and a warning to all our own people working in African countries (or overseas), working with a permit,  will go the same route.   If those strikers demand ALL foreigners to leave, same will happen to all other countries, African as well as others.   All countries will then demand the same.   It will not stay with only truck drivers, there are more behind this as well.   There are other workers as well.

BUT  It takes 2 to tango.  If there are big companies and trucks working with permits, they will also ask to leave those countries.  How many of us are working in Mozambique, Zambia, Congo, DRC, Nigeria and other Arican countries?   

Who will be the winners at the end of the day – nobody, because this will create South Africa in the same situation as where Zimbabwe is at the moment.

This is somewhat unfair to businesses because everything is supported for 25 years – it’s the ANC that invited immigrants, not the businesses that have truck drivers. Neither are the truckers who are legal in the country and legally driven by truck drivers, responsible to work here, the government allows this, but the supporters that voted for them too.

The political parties, which have ruled the country since 1994, have done it “legally”, with ANC – DA and EFF ‘s support and with the elections – you supported them. For every thing in this country, the ANC has enacted a law to make ALL their actions LEGAL. The ANC together with other organizations and even EU governments then donated money and even give some places where immigrants can resettle. There are prizes that Home Affairs donated to other donations. Why not give it to our own people for upliftment but only to foreingers?     Ramaphosa himself invited all unemployed people of the BRICS countries to come and work in South Africa (with permits).

Our whites (Afrikaner and Boer) are also living under the trees and in squatter camps receive with no support – not from the ANC, nor from any European or even American organizations, such as George Soros.

Our whites are sitting in these squatter camps because of black empowerment and affirmative action – businesses are almost 51% black today. So these businesses are stopped which is also 51% black. Now what – who is shooting who in the foot – it’s about that to stop any economic prosperity being stopped so that famine breaks out in the country like in Zimbabwe.  No farmer, no business, no trucks no FOOD.

Who controls parliament, constitution and legislations?   There are a few organisations and people.   George Soros, Lord Renwick, those who have not heard of them, the DA as well as the ANC as well as the EFF are 100% supported by them at political level, the constitution as well as legislation, and the supporters are funded by them.   Ford foundation – Open Society foundation.

Blacks, whites and whites have 100% supported the ANC-DA-EFF to create your “rainbow nation” –  That is what is happening in South Africa today.

*

Hier is ‘n grootskaalse plundery aan die gang, om besighede totaal en al lam te lê. Ongeag wie of wat jy is, wil dit voorkom of alle trokke gestop word, landwyd.   Grensposte en deurpaaie na buurlande word almal of versper of trokke word gestop of gebrand.

Daar is eienaars wat wettig immigrante in diens het wat wel wettige permitte het om in Suid-Afrika te werk, maar sommige organisasies wil dit nie eers hê nie.

Hoekom as dit in plek is, is dit nou na 25 jaar ewe skielik onwettig.   En is dit nie ironies nie, waar is die polisie wat alles behoort te beheer.

Dit is in ‘n mate onregverdig teenoor besighede, omdat alles vir 25 jaar gesteun word – dis die ANC wat immigrante binnenooi, nie die besighede wat trokdrywers het nie.   Dis ook nie die trokdrywers wat wettig in die land is en wettig trokke bestuur se skuld nie, die regering laat dit toe.

Die politieke partye, wat sedert 1994 die land regeer, het dit “wettig” gedoen, met ANC – DA en EFF se steun en kruisies wat getrek was.  Vir elke ding in hierdie land het die ANC ‘n wet ingestel om al hul aksies WETTIG te doen.       Die ANC saam ander organisasies en selfs EU regerings skenk dan geld en selfs plekke waar immigrante hul kan hervestig.  Daar is pryse wat Binnelandse Sake saam ander donasies skenk.  Hoekom word dit nie aan ons eie mense gegee vir opheffing nie.

Ons blanke (Afrikaner en Boere) plakkerskampe kry geen steun nie – nie van die ANC nie, nog minder van enige Europese of selfs Amerikaanse organisasies, soos George Soros.     Ons blankes sit in hierdie plakkerskamppe weens swart bemagtiging en regstellende aksie – besighede is bykans almal vandag reeds 51% swart.  Dus word hierdie besighede gestop wat ook 51% swart is.  Nou hoe nou – wie skiet wie in die voet – dit gaan oor algehele ekonomiese welvaart wat gestop word sodat hongersnood in die land moet uitbreek soos in Zimbabwe.   Beveilig julself Afrikaners en Boere – besighede, probeer regstreeks verkoop waarvandaan ookal of laat mense by julle kom koop.

Dit gaan verder om ‘n nuwe “reenboognasie” hier te skep wat ons nie is nie en nooit sal wees nie.     Dit word “georkestreer” van bo af.

George Soros, Lord Renwick, die wat nog nie van hulle gehoor het nie, die DA sowel as ANC sowel EFF word 100% deur hulle gesteun op politieke vlak, die grondwet sowel as wetgewing, en die ondersteuners word deur hulle gefinansier.

Swartes, bruines en blankes  het wat vandag in Suid-Afrika se gebeur 100% die ANC-DA-EFF gesteun.    Diegene wat so afbrand – julle soek niks in die lewe nie.    Die trokdrywers en veral die besighede wat julle wil vernietig, het julle al sedert 1994 verwelkom sedert Me Zuma die grense oopgemaak het en almal onwettig of wettig kon binnekom.

Vra Me Zuma – x vrou van Zuma, sy het na Buthelezi Minister van Binnelandse Sake geword en het grense oopgestel vir onwettige immigrante oorloop.

Moenie besighede wat die land opbou vernietig nie.   Die regerings vir wie julle gestem het, het al hierdie immigrante goedgekeur en agter hulle sit Soros en Renwick – Open Society Foundation – vir wie Ramaphosa gedienstig werk, sowel as Helen Zille en Ramaphela – daar is honderde Suid-Afrikaners wat vir hierdie organisasies werk en selfs die ander organisasies, wat hulle voorhou dat hulle vir ons Afrikaners en boere is – Cato Instituut waar daar gereeld in Amerika gekuier word, word ook deur dieselfde organisasie,  Open Society en George Soros befonds.  Die Koch Broers.

*

Zimbabwe Truck Drivers Can No Longer Legally Work in South Africa – All Truck Drivers Foundation

EXCLUSIVE! Zimbabwe Truck Drivers Can No Longer Legally Work in South – ATDF

*

Zimbabwe Truck Drivers Can No Longer Legally Work in South Africa – ATDF

 

4 gedagtes oor “Truck drivers from other countries in South Africa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s