Petition – against Eskom to use pensionfunds

 

Hi Folks, Here is a petition of Ted Blom that reads:
I need 500 000 supporters please to signal me to continue against the corruption at Eskom as detailed in the Petition text, or to pack up and focus on my own career. The LEGAL OPINION I have received is that we have a STRONG CASE. I will be guided by the outcome of the petition.

God Bless South Africa & her CITIZENS !
You and your children deserve better.
Kindest regards

Ted Blom

*

Steun die saak van Ted Blom asseblief.     Gaan na die skakel.

Please go to the page and support.

Government has indicated use of pensions funds to bailout Eskom – which is failing due to corruption. Load shedding is no coincidence. Eskom has stated it is “entitled to a 90% increase” and has now applied to increase your electricity costs. It is time to fight this now. We need 500,000 signatures to launch a forensic investigation and legal action to prove tariffs can be immediately halved.   PLEASE FILL IN AND WE NEED YOUR SUPPORT

Pension funds to bailout corrupt Eskom?

**
WAAR IS DIE REGERINGSMANDAAT – DIT BESTAAN NIE, MAAR HUL WIL TRUSTFONDSE OF PENSIOENFONDSE GEBRUIK OM HULSELF TE VERRYK?

GOVERNMENT WANT TO USE OUR PEOPLE’S PENSION FUNDS TO ENRICH THEMSELVES, THEY HAVE NO MANDATE TO DO THAT? 

If you are already on pension and the government take all your money, how will you survive?    By the way, they do not care about you, but they want the pension funds  to enrich themselves.   How is life in general or services – full of empty promises?   There is just too many corruption that is ongoing.

But it is not only Eskom,  all SOE’s are in line, they all are B-BBEE and now in the same position.   Captured.

They do not care about Eskom to survive, they only see the pension funds to taking care of.   Those in charge already captured Eskom and they want to feed their own bank accounts.   Where are all the corruption money – gone into private accounts?

*

Daar is geen manier dat hierdie regering en hul swart bemagtigingsvennote,  kan maak en breek wat hulle wil en Eskom weer eens gebruik om ons te besteel van fondse waarvoor daar hard gewerk is die afgelope dekades.

Eskom is lankal by “kaap” verby, toe daar swart bemagtigers die magte gegee is om meer te vat uit ons belastingbetalers.  Word daar verhogings goedgekeur deur ‘n “staatsaangestelde organisasie”, dan word al hierdie verhogings geallokeer na hierdie swart bemagtigersvennote (wat nie net swart is nie) en hulle verdien miljoene uit die belastingkoeie en teer op ons.

Hierdie regering kan nie eers ons lewens beveilig of selfs waarborg nie of ‘n reg tot vryheid en om te werk verskaf nie.

Swart bemagtigingsfondse word al te lank as ‘n geldmagsbasis gebruik om die elites te voed en nog meer uit die armes en middelman te tap.   Hierdie bemagtigers steel ons geld en beroof ons van vooruitgang en dienste.

Swart bemagtiging het nog nooit oor die armes gegaan nie,  dis net elites wat hulself daardeur verryk.    Dit  is ‘n fonds wat daargestel is, vir ‘n handvol uitgesoektes.

Knaend word daar “gebou” op Eskom terrein, dis van die swakste gehaltes en van die steenkool en onwettige steenkool foefies word nie eers gepraat nie.

Identies dan die “reddingsdaadfonds” (van 1939) wat in die verlede gebruik is, maar nooit by die publiek uitkom – dus word die belastings en hier die pensioene sal kwansuis aangewend word, maar dit sal nie gebeur nie.

Is dit nie toevallig dat dieselfde organisasies, maatskappye en besighede wat meer as 50% oorgeneem is deur swart bemagtigers in 1994, gebruik word of in die nuus is wat nog meer geld soek om te “oorleef”.   SABC en SAL is al hoeveel miljoene ingepomp en bly bankrot, want sodra geld ingeplaas word, word dit leeggesteel.

Eskom is maar een van ‘n paar groot besighede en maatskappye (SAUK – SAL – Denel en al die ander staatsinstellings) wat swart bemagtiging en bemagtigers gebruik om ons rot en kaal te besteel deur eenvoudig die dienste op te sit na die onmoontlike.   Wat bly vir ou mense oor wat nie ‘n fonds gaan hê as die regering dit vat?   Hongersnood is ons voorland, want SASSA gaan ook binnekort vou, dan sit al daardie 20+ miljoen ook sonder ‘n SASSA inkomste.

10 gedagtes oor “Petition – against Eskom to use pensionfunds”

  1. People have worked hard for their money, And now they want to take
    that and pay their debt they made, very unfair

    Like

  2. Government hs no RIGHT TO THE CITIZEN MONEY THEY WORKED FOR, what is next our Bank Accounts like in Zimbabwe. Wholesale thievery in the name of the ANC constant Incompetents and CRIMINAL actions.

    Like

  3. Geen regering het die reg om aan mense se pensioengeld te raak nie. Dit is uit en uit diefstal. Hulle het hard gewerk om te verseker dat hulle op hulle ou dag nie nodig het om van die staat afhanklik te wees nie. Die betrokke maatskappye het onbevoegde mense aangestel en die regering kan dit van hulle verhaal.

    Like

  4. Los die pension uit julle Kan nie eers se waars Al die geld wat gesteel is en nie and word verantwoordelik daar oor gehou nie.. So leer eers tel en Kom Dan terug

    Like

  5. Tampering with the pension funds will be the final nail in the coffin of South Africa as we know it. The corrupt ANC has taken less than 25 years to bring South Africa to the brink of financial ruin and downgraded to ‘junk status’, having looted from every SOE we are aware of, such as Eskom, SAA, SABC, Prasa, Transnet, Denel even ruined the BVS Mutual Bank, and also impacted the PIC (Public Investment Corporation). investors, visitors, tourists, and skilled professionals are already leaving in droves. ANC has no mandate to bully their way and do as they please because we have a skewed electoral system which has placed incompetent people in government, which has even led to ‘state capture’ still under investigation by the Zondo Commission of Inquiry. Economic growth cannot be restored through legalized theft and breaking down business confidence even further. It is ill-conceived and a disastrous path, and unconstitutional. It will affect everyone, including the very Public Servants working in government departments. Do they even realize this? Do these people coming out with such diabolical policies even fully understand finance and economics? Seizing the pension funds to bail out mismanaged state-owned entities in the hands of pompous government officials will trigger mass action and even a tax revolt, apart from depressing the economy even further, drive investors away, kill jobs and bankrupt companies. The ANC is hell-bent on nationalization policies which are bound to fail. ANC-led government’s record speaks for itself. Whether it is nationalization of SARB, LEWC, NHI or seizing pension funds – it is tantamount to theft of assets which are NOT owned by the government, but owned by the People who elected the government to serve the People, and NOT serving themselves, rewarding themselves with obscene salaries and life-styles, while millions continue to wallow in poverty, leading to more social upheaval and crime. Incentives to encourage entrepreneurs to create jobs will be further dampened. Leave the pension funds alone and in the hands of capable managers, not the inept government which caused this disgraceful crisis in the first place.

    Like

  6. Excuse typo errors and grammar: “VBS Mutual Bank” This is what will happen to the pensions. ANC has made me so angry I am shaking and can spit blood.

    Like

  7. Geen regering het die reg om aan mense se pensioengeld te raak nie. Dit is uit en uit diefstal. Hulle het hard gewerk om te verseker dat hulle op hulle ou dag nie nodig het om van die staat afhanklik te wees nie. Die betrokke maatskappye het onbevoegde mense aangestel en die regering kan dit van hulle verhaal. Dit is net nog ‘n manier om te “leen” om nooit terug te betaal nie. Waarmee gaan hulle dit terugbetaal as hulle reeds so in die skuld is dat hulle dit enigsins moet oorweeg. ‘n GROOT NEE!!!!!

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s