*
Hoekom word dit Voortrekkermonument genoem en dit opgehemel dat dit moontlik deel van die Boere volk is maar inderwaarheid niks van die Boere republieke of Boere volk is nie. Die afkorting, VM staan vir heelwat afkortings van organisasies ook. Besluit maar self. Die Voortrekkermonument is deel van die multi-kulturele en veelvolkige Afrikaner nasie. Lees op oor die geskiedenis van hierdie monument. Volgens hulle was die VM opgerig ter ere aan die Voortrekkers, Trekkers en Vryburgers wat onder Britse beheer vanuit die Kaapse kolonie weggekom het en hul eie onafhanklike republieke gestig het. Dit was nie so nie.

*
Die Voortrekkerbeweging is duidelik ‘n Afrikaner organisasie wat ook niks met die Boere volk of -republieke te doen het nie. Die veelvolkige Afrikaner organisasie het niks met die Boere republieke, die Trekkers of Vryburgers te doen nie. Dit was Trekkers en Grensboere wat die Groot trek uitgemaak het. Hulle het later deel uitgemaak van die BOERE volk in die Boere republieke.
HAAL AAN
Die Voortrekkers is ’n kultuurbeweging wat ons lede, in besonder die jeug, toerus om as moderne Afrikaners, positiewe Burgers en konsekwente Christene hulle roeping deur diensbaarheid uit te leef. Hulle is op 30 September 1931 gestig. NIKS van die Boere volk of Boere republieke, maar deel van Unie wording en Afrikaners.
*
Die twee bekende BOERE republieke die bekendste wat onafhanklike status gekry het, het bestaan uit verskeie Boere republieke. Dit was nie Afrikaner republieke genoem nie.
Liberale blankes en Afrikaners het in die Kaap agtergebly, maar dit word altyd genoem dat die monument geskep is vir Afrikaners, deur Afrikaner organisasies na 1910. Die gebou het niks te doen met die kerk wat in Pietermaritzburg gebou is nie.
Dis ook die onderskeie BOERE republieke wat die Britse ryk en haar bondgenote, kom aanval en annekseer het, saam al die myne en minerale, wat hulle sedert 1902 uit London beheer het. Brittanje was nie alleen nie, ook nie die wat gehelp afbrand of konsentrasiekampe beman en selfs vroue en dogters verkrag het in die tydperk.
Die Afrikaners uit die Kaapkolonie, ook die Bond party (Afrikaner bond organisasie), het mildelik bygedrag tot meer as 50000 soldate, maar het ook ruim bygedra in finansies tot hierdie oorlog om die Boere volk te vernietig.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Daar was ander wat in die Kaapkolonie agtergebly het, as Rebelle help veg in die Anglo Boere Oorloë teen die Engelse en haar bondgenote. Meestal familielede van die Boere volk wat reeds vryheid verkry het.
Die Engelse inmenging het Wyle Dr Verwoerd in 1961 verlaat, maar die ANC het in 1994 weer by die Engelse aangesluit (Statebond -Commonwealth). So vandag is daar groot invloede in ons land vanuit daardie land af.
Daar is ‘n groot hoeveelheid liberales wat hul aan die kant van die Engelse geskaar het. Niks het hulle gestop om wapen teenoor die Boere volk of Vryburgers uit die Kaapkolonie op te neem nie. Tot kerke het destyds die Trekkers soort van verban en veroordeel omdat hulle nie onder die Britte wou staan nie.
*
Wat was aanvanklik daar in die Voortrekkermonument?
( Hendri Barend Strydom )
Lank voor die opening van die Monument, is gipsmodelle van elke fries gemonteer in die Voortrekkermonument se Heldesaal. Die doel hiervan was om die kunswerke krities te bekyk, veral die gebruiksvoorwerpe, liggaamshouding van persone ensovoorts. Die lede van die Historiese Komitee is gevra om kritiek te lewer. Die beskouings sou as vertroulik behandel word.
Terwyl die gipsmodel met die oog op inpassing, lig, ritme ensovoorts tydelik in die Monument geplaas is, het een van die Engelse koerante ongeoorloofde toegang tot die Monument verkry en portrette van die tafereel geneem en gepubliseer. Dit het tot die beswaar van Regeringskant aanleiding gegee en het uiteindelik tot die besoek van Generaal Jan Smuts en mnr. Hofmeyr gelei.
Die Smuts-regering het beswaar gemaak teen die uitbeelding in die paneel wat die Bloukrans-moord voorstel van ‘n Zoeloe wat ‘n kindjie in die lug swaai om hom teen die wawiel te verpletter.
Generaal J.C. Smuts (Eerste Minister) en mnr J.H. Hofmeyr (Minister van Finansies) het gemeen dat die moord te kras uitgebeeld is.
Die Sentrale-Volksmonumente komitee moes hierop besluit om die suigeling te laat verander. In die plek van die Zoeloe wat die baba in die lug swaai om sy kop te verpletter, is ‘n Zoeloe voorgestel wat ‘n wa aan die brand steek. Nadat die nodige veranderinge aangebring en die modelle in hulle werklike grootte voltooi is, moes hulle na Italië gestuur word, wat die wêreld-middelpunt vir sodanige werk is, om in marmer oorgesit te word.
Bron: ‘n Volk se Hulde, Die geskiedenis van die Sentrale Volksmonumentekomitee deur O.J.O. Ferreira, 1975. bladsy 119
*
Inaugurated on December 16 1949, the Voortrekker Monument was built to honour the Voortrekkers or pioneers who sought liberation from the British and embarked on a journey into the interior of southern Africa called the Great Trek. The biggest monument in Africa, this magnificent, 41 meter tall monolith south of Pretoria is a cultural icon and the pride of the people.
https://www.youtube.com/watch?v=InsBYrac3SY
***
The Voortrekker Monument Pretoria stands over 40 meters tall on its hilltop home, and is visible from a large part of the capital. It was built to describe the history of the pioneers who left the Cape Colony, where they suffered under British rule, to travel to the interior of the country from 1835 to 1854 on what has come to be known as the Great Trek. A unique marble Frieze circles the inside walls of the Voortrekker Monument.
In bas-relief, 27 panels depict the story of the Great Trek from 1835 to 1852. The Frieze not only shows the history of the Great Trek, but also shows how the Voortrekkers went about their every day lives. It also provides an insight on their religious beliefs and work methods of the Voortrekkers and historic wars, such as the Battle of Bloodriver. Cenotaph Hall is located on the lower floor, and is home to the Cenotaph (empty tomb). On 16 December every year the sun shines down through a small hole in the centre of the Voortrekker Monument roof, onto the Cenotaph, lighting up the enscribed words: “Ons vir jou Suid Africa” (“We for thee, South Africa”). Many thousands of South African’s travel from a far for this special memorial event.
The idea to build a monument in honour of the Voortrekkers was first discussed on 16 December 1888, when President Paul Kruger of the South African Republic attended the Day of the Covenant celebrations at Blood River in Natal. However, the movement to actually build such a monument only started in 1931 when the Sentrale Volksmonumentekomitee (SVK) (Central People’s Monuments Committee) was formed to bring this idea to fruition. Construction started on 13 July 1937 with a sod turning ceremony performed by chairman of the SVK, Advocate Ernest George Jansen, on what later became known as Monument Hill.
On 16 December 1938 the cornerstone was laid by three descendants of some of the Voortrekker leaders: Mrs. J.C. Muller (granddaughter of Andries Pretorius), Mrs. K.F. Ackerman (great-granddaughter of Hendrik Potgieter) and Mrs. J.C. Preller (great-granddaughter of Piet Retief). The Monument was inaugurated on 16 December 1949 by the then-prime minister D. F. Malan.[citation needed] The total construction cost of the Monument was about £ 360,000, most of which was contributed by the South African government. A large amphitheatre, which seats approximately 20,000 people, was erected to the north-east of the Monument in 1949.
***
Voortrekker monument – Pretoria
The History of the Voortrekker Monument Part 1
https://www.youtube.com/watch?v=hjWHDumFTcg
*
History of Voortrekker Monument Part 2
*
*
![]()
The artist W.H. Coetzer designed the tapestries, after which nine women of the ATKV embroidered for eight years to complete it. The series of tapestries depict scenes from the Great Trek, placing the accent on the role of women. The Tapestry contains 3,3 million stitches. The design was apparently undertaken in 1938, but I’m not sure when they started the embroidery of the paintings…
https://visitstothepark.wordpress.com/2012/09/03/the-famous-tapestry-in-the-voortrekker-monument/
![]()
*
*
ELKE VOLK HET ‘N INTERNASIONALE REG OM OOR HULSELF TE REGEER
DIE BOERE VOLK HET DIE REG OM OOR HULSELF TE REGEER
Die Boere volk het verskillende Boere republieke uitgeroep om hulself destyds onafhanklik te regeer. Van die Repupublieke het internasionale status gekry . Dit is nie Afrikaner Republieke genoem nie, maar Boere republieke.
Dit is nie rassisme nie.
Na 1994 het al die etniese volke deel gevorm van hul eie “grondwet” wat hulle geskep het, en steeds apart gebly in Trustgebiede wat Tuislande vervang het. Grondeise is ook aparte gebiede vir sekere bevolkings – swart en bruin. Waarvan die bekendste is Ingonyama Trust, wat slegs vir die Zoeloevolk is en Richtersveld is een van ses wat slegs vir Khoisan volke is.
Segregation is not over – the socalled apartheid. Ingonyama Trustland is only for the Zulu people while the Khoisan can live on their own CPA and Trustland – Richtersveld.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
https://www.youtube.com/@Boervolk-b7m
[…] Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID […]
LikeLike
[…] *Die monument was opgerig ter ere aan die Voortrekkers wat onder Britse beheer vanuit die Kaapse kolonie weggekom het en hul eie onafhanklike republieke gestig het. Sover as wat die Voortrekkers gereis het in ossewaens, het hulle dorpies gebou en gestig – heelwat republieke gestig, waarvan onafhanklike status gekry het. Die twee BOERE republieke die bekendste wat onafhanklike status gekry het. En dis ook hierdie BOERE republieke wat die Engelse kom aanval en annekseer het, saam al die myne en minerale, wat hulle sedert 1902 uit London beheer het. Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID* […]
LikeLike
[…] Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEIDMajuba (SA) AmajubaChristiaan de Wet (Vrystaat)Christiaan de Wet 1854-1922Wie is die ABN – multi-kulturele organisasies, waarvan die Afrikanerbond deel daarvan gevorm het. Hulle is soos hul ander sy-takke, multi-kultureel maar kraai andersinds koning oor ‘n minderheidsvolk se belange.Veelrassige organisasies ABNABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Wie het Kodesa eintlik begin plus die chaos wat vandag rondom ons is?Codesa – Kodesa – failedKodesa leuens – Lies of CodesaKodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersDakar-Kodesa 1982-1986-1994Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)*Nog ‘n artikel met verskillende argumente en opinies rakende die Voortrekkermonument en die oprigting daarvan – Belastingbetalers het hiervoor betaal – naamlik die staatskas.. Wie beheer hierdie monument met alle fondse wat genereer word?Moerdyk se monument is dienooreenkomstig ’n mausoleum (’n praalgraf), met ’n sarkofaag, waar die Voortrekkers herdenk en geëer kan word, waar hulle gees nog leef. Die aksiale gang reg deur die middel van die gebou is die simbool van wat húlle vermag het, naamlik die geslaagde indra en permanente vestiging van ’n “wit beskawing” in die binneland van Suidelike Afrika.Dié trajek strek oor meer as 17 jaar: van 1932 tot 1949. Die platform is in 1932 gelê. Van daar af uit het die trajek ontplooi. Moerdyk se 1932-sketsplan lyk na ’n kopie van die tempel van Horus by Edfu, waarna hy in sy boekie oor die geskiedenis van die boukuns verwys. Hierop baseer hy sy ontwerp vir ’n monument. Dit dra gevolglik die voetspore van die antieke Egiptiese heldegrafte en tempels met die kenmerkende reliëfgraverings rondom ’n sarkofaag. Die struktuur van die eintlike gebou met ’n lynregte aksiale gang deur die middel simboliseer die weg wat die “wit” beskawing deur Afrika sou gebaan het.Geïnspireerde ‘kennis”Egiptiese inspirasie – Farao oof AbramIn die oopmaak van die bronne is op twee trajekte of lyne in die gedagtewêreld en denke van die argitek, soos hy dit verwoord het, afgekom. Aanvanklik het Moerdyk sonder skroom daarvan gewag gemaak dat hy die inspirasie vir sy ontwerp in die antieke Egiptiese bouwerke en argitektuur gevind het. Later, nadat die ontwerp in die openbaar bevraagteken is, sou hy aanvoer dat die bouwerk van die Bybelse Abram, naamlik ’n altaar, die oorspronklike idee vir die gebou aan die hand gedoen het. Dit verklaar opeens die vraag wat die titel van die artikel vorm: “Wie het die ontwerp van Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?” Die bedoeling is gevolglik om uit die primêre bronne vas te stel aan wie hierdie eer toekom. Was dit Abram van die Bybel, of Farao van Egipte?https://www.litnet.co.za/wie-het-die-ontwerp-van-die-voortrekkermonument-geinspireer-farao-abram/https://www.litnet.co.za/inspired-design-voortrekker-monument-pharaoh-abram/ […]
LikeLike