Farm killings – plaas moorde – moorde

Dit wil voorkom of politici en vername kerkleiers besluite maak en nie die howe nie – of hoe verstaan mens die vrae wat daar gevra word in die hofsake.  En dit nadat die “getuie” in die saak bekend gemaak het hy het gelieg, en dit was ook nie die eerste keer wat hy gelieg het nie.   Is die vrae wat daar gevra word juis om die hele woonbuurt en inwoners op te stook, want selfs ‘n kerkleier het al gedreig as die uitspraak is wat dit moet wees nie, gaan die dorpe nog erger deurloop.  Dit was nie vorige kere ydele dreigemente nie.   Hoe kan daar ‘n “onafhanklike regsbank” wees as dit toegelaat word? As hierdie kind self van ‘n bakkie afgespring het na sy dood, is dit mos nie moord nie.

Image result for eff coligny photos


Why on earth is that the South African courts and specific main stream media not handle all killings in South Africa the same as this Coligny case – a murder is a murder.  Farmers also have families.      In this case, on the court platform,  the so-called witness has lied to the court and what happened next?  What are the expectations?   If it was a white person that lied to the court, what will happen to that white person?  Where are all the investigation and medical reports, specific to this Coligny case?  If a witness lied under oath,   is it impossible that it is the same case anymore.     And who paid this witness to lie?  The same person lied previously as well .     Again, what is justice in a so-called democratic society – to wait until the EFF storms onto your property and burn it down or slaughter a cow or running around with burning tyres?  The political parties and church leaders are not the judges here, where are the judges then?

read – lees
Coligny lies – liegstories

***

Last year he “witnessed” under oath but a year later he said he lied

https://www.news24.com/Video/SouthAfrica/News/coligny-key-witness-heard-child-screaming-mommy-please-help-im-dying-20180326

THIS WAS IN 2017

 

3 gedagtes oor “Farm killings – plaas moorde – moorde”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s