Eskom : Ramaphosa

Indien iets nog nooit behoorlik gefunksioneer het nie, kan dit nie regtig herstel word nie.  Eskom het voor 1994 vlot gefunksioneer – die ANC het alles op ‘n skinkbord gekry wat behoorlik gewerk het.      Eskom is nie die enigste staatsinstelling wat bykans tot niet is nie.   En dan soek die regering steeds verdere inkomste vanaf die belastingbetalers.   En ongelukkig gaan dit nog baie groter word – die skema groei nadat afgekondig is dat dit opgedeel gaan word.   Elkeen van hierdie afdelings sal ook verdere “elites” aangestel word, wat byvoordele trek op alle gebiede.   Dus gaan Eskom myns insiens nog drie keer groter geleentheid skep vir korrupsie as wat dit tans is.   Dalk hoekom daar gepraat is van ministers/adjunk ministers verminder, gaan hulle in die “skema” ingeskuif word?  Hy het sakelui in Indië toegespreek oor Eskom en die pad vorentoe.  Sakelui is egter skepties vir verdere beleggings weens die Eskom debakel.

President Cyril Ramaphosa delivers the First IBSA Gandhi-Mandela Memorial Freedom Lecture in Delhi, India. Picture: @Presidency/Twitter

Ramaphosa said already change is on its way.   He confirmed that the government will announce further plans to resolve the challenges facing Eskom, saying the state will not allow the power utility to fail.

It has already been failed.

CORRUPTION HAS KILLED ALREADY

Radio 702 | Energy expert Chris Yelland says the unbundling of the power utility will come with a number of benefits including driving more assets into the different businesses.  During his State of the Nation Address last week Thursday, President Cyril Ramaphosa announced that in order to turn around the embattled state power utility, three separate entities will be established to deal with generation, transmission and distribution under Eskom Holdings.

***

RAMAPHOSA – ESKOM AT RISK – BUT THEY WANT MORE AND MORE FINANCES “EGGS” ARE BROKEN”

***

WHAT ABOUT THE CORRUPTION AND CRIMENALS

*

ESKOM

***

ESKOM PROMISES

***

Eskom capture

Eskom – Ponzi scheme

Eskom corruption

Escom – “new plans from Ramaphosa”

Advertisements

3 gedagtes oor “Eskom : Ramaphosa”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s