Vals vlag: Clifton rassisme

Raskaarte word vinnig teen blankes uitgepluk om te slaan – veral as daar misdaad plaasvind of plaasgevind het.  Let op hoe die regering blankes die skuld gee vir hul eie onvermoë en dienste wat nie gelewer word nie.  As dit nie “apartheid” is , dan is dit Jan van Riebeeck se skuld.   Dis normaal as ‘n misdaad (of korrupsie) gebeur het, word later in ‘n  misdaadtoneel verander.   Gevolglik volg die kommunistiese vure agterna en stook rewolusie met rassisme soos by Clifton.   Dat daar tot ‘n skaap geslag is om “rassisme” skoon te was.   Hoeveel verkragtings en moorde moet plaasvind?  Terwyl sommiges net kan skaapslag om van hul eie obsessie oor rassisme weg te kom – dis hierdie wat so vals beskuldig en skape slag wat obsessief is en misdaad wegsteek.

The real reason was to smoke screen two crimes on 16th December on the rocks at Clifton. Make the truth counts.

Dan Plato, the mayor of Cape Town, is 100% correct. There are no racism on Clifton beach and or other beaches. Political parties are stirring racial hate to gain political support.

*****

Clifton South Africa

Tokolossie

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s