Politieke betrokkenheid is oorheersend in die protesaksies en ook die wyse hoe die ‘saak’, wat nog nie eers amptelik begin is, op Schweizer Reneke hanteer is. Terwyl die protesaksie aan die gang is, het EFF lede oor sekerheidsmure geklim en daar is selfs ‘n kennisgewing dat dit 24 uur beman word, geignoreer is. Waar was die veiligheidswagte of dat die plek onder 24 uur sekuriteitsbeheer was, dat ouers later ontbied is om hul kinders te kom haal weens onveiligheid. Waar en wanneer het die Polisie oornag toestemming gegee vir so ‘n protesaksie aan die met die rooi hemde (EFF) – of word dit net vir spesiale mense soos EFF en ANC ondersteuners toegelaat? Kwelvrae.
Photos of protesters – many wearing EFF regalia – made their way onto the premises on Thursday morning while North West Education MEC Sello Lehari was visiting the school. Why did the school make use of any security guard – 24 hours a day – that means nothing to the children’s safety? Who pay for this kind of security service? There are more photos that will tell exactly the truth. Those protesters were illegal and uncontrollable. Did the Police give the permission to do this?

READ ALSO
***
***
The school’s safety is at risk or not?

Why were adults like to do that? Go into premises without permission?
Fighters visited Laerskool Sweizer Reneke..
*
*
Earlier today at Laerskool Sweizer Reneke on 10 January 2019







More Scenes currently at Laerskool Sweizer Reneke 10 January 2019
Ouers was ook bedreig omdat sommige nie by hul kinders kon uitkom nie.





Gesprek met ouers

[…] Schweizer Reneke North West […]
LikeLike
[…] Schweizer Reneke North West […]
LikeLike