Misdade van die internasionale reg

Niemand mag sing hulle wil Piet, Jan, Koos of ‘n Boer uitwis nie.   Dit is en bly dreigemente en niks anders nie.   Dit bly steeds ‘n internasionale misdaad om ander aan te hits om te sing daarvan, om ander mense uit te wis.    Dit is en bly dreigemente wat uitgevoer moet word.   Dit gebeur gewoonlik so dat persone sing “Kill the Boer”, maar nou word dit as ‘n sogenaamde “struggle” lied geplaas in die SA howe en die land.  Dit is totaal onaanvaarbaar.   Dit bly aanhitsing tot geweld, aanranding en uiteindelik moord.  Dit bly dreigemente uiter in die vorm van ‘n lied.   Wat word oor  Dieselfde wat geld vir wetgewings teen onteiening, wat teenstrydig is met internasionale reg.  Indien dit teen internasionale reg is en daar word eiendom geneem, is en bly dit ‘n internasionale oortreding.  Dit geld vir enige land, wat ingaan in huise, mense in huise verwilder uit hul huise en beddens, kinders, vrouens en mans skei van mekaar, uit die huise boender om nooit terug te keer nie.  Daarna word trekkers of selfs plofstowwe gebruik om huise die lug in te blaas (dis van Palestina wat gepraat word – deur Israel).  Nou hoe kan dit nie volksmoorde wees nie.   Die uitsprake wat gemaak word dat daar nog ‘n maand kans gegee word, is nie net ‘n onreg nie, maar is ‘n misdaad om die mense van Palestina verder uit te wis.  Internasionale howe maak hul self skuldig aan die volksmoorde wat tans in Palestina plaasvind.  Daar is en word wetgewing in Suid-Afrika geskep, met die doel om eiendomme (enige bates) te onteien, wat teenstrydig is met internasionale reg en voorskrifte.     Luister asseblief na die video’s – kliek op die skakels

*

Besoedelde land, besoedelde produkte
Hercules Booysen Grondhervorming advies

Genocide, en internasionale misdade – om te sing is aanstiging 
Hercules Booysens Grond sonder vergoeding

Image may contain: 1 person, sitting and indoor

Internasioinale advies van Hercules Booysen
REGTE GESTUDEER
Universiteit van Port Elizabeth,   Oxford,    Freiburg im Breisgau en Heidelberg

5 gedagtes oor “Misdade van die internasionale reg”

Lewer kommentaar