Soos 'n boek wat toegemaak word, word inligting van die algemene publiek weerhou of soms word verskillende artikels en inligtingstukke se eindpunte nooit bymekaar gebring nie. Elektrisiteit gaan wel landuit na ander Afrika state. Die vraag is, kan steenkool wel nat word - hoekom nou skielik, daar is tog baie reen in SA, ook… Continue reading Escom power to Africa and South Africa