Duitsland steenkool kragstasies

* Nou toe nou, maar ook nie 'n geheim nie.  Die Duitsers doen dit weer en voer heelwat steenkool van Suid-Afrika in om hul ou kragstasies te laat werk.   Hulle doen dit vir hulself en hul mense soos dit hoort.  Die Mehrum-steenkoolkragsentrale in Hohenhameln, Nedersakse, is inderhaas op 1 Augustus vanaf die reserwe status herroep… Continue reading Duitsland steenkool kragstasies

REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA

* Die Steenkampskraal myn gaan terug tot 1952 toe dit begin myn het deur Anglo American tot ongeveer 1963.   Daar is 'n geskiedenis rondom hierdie myn en aan wie die minerale regtig behoort.   Suid-Afrika was en is nooit 'n bankrot land nie, maar dis die burgers wat rot en kaal besteel word deur diegene wat… Continue reading REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA