Mervyn Masher – Mombela (killing)

Verskeie berigte en weergawes van die polisie op die toneel.   Lees die persverklaring van die familie.  Dis hartseer dat iemand stop op 'n ongelukstoneel om beseerdes te help en dan summier doodgeskiet word.   Regtig skokkend om dit te lees wat gebeur het en hoe sommiges "stories" draai in verskillende berigte - en dat die persoon… Continue reading Mervyn Masher – Mombela (killing)

Advertisements