*Dalk vir baie ou nuus, maar pasop vir die pronkende koloniale magte. China is met "BRICS" hoog op in Afrika en ook in ander lande. Hul beelde word gereeld gepolitoer en blink gevryf. Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese. Gaan die rekords en artikels na… Continue reading China in Afrika
Kategorie: Omgewing
Polyphagous Shothole Borer (PSHB)
Wees maar op die uitkyk vir hierdie bedrieglike klein boordertjie wat baie skade aanrig sover hul gaan. Hulle het ook met gemak in ons boomryke tuine en strate in Suid-Afrika ingevaar. Verskeie bome is al geaffekteer en het gevrek. Boere moet op die uitkyk wees vir tekens wat voorkom. Die gedroggie boor tonnels, maar dis… Continue reading Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

