* Niemand sal regtig weet of meet hoe akkuraat is uitbarstings van vulkane, op see en land nie. Dit is natuurlike tydbomme wat eenvoudig afgaan. Behalwe as dit menslik gemanipuleer word en daar is baie beweringe hieroor dat dit wel plaasvind in die laaste paar dekades. Maar op die natuurlike noot, in die… Continue reading Vulkane en lewe
Kategorie: Natuur See Oceans
Massive ‘ocean’ discovered towards Earth’s core
2014 - A massive 'ocean' discovered towards Earth's core (and perhaps more than one). When you read the Bible you will also find there were different floods which covered the whole earth. The different floods created by ONE, but there were also reasons behind those floods. There were also different waters, seas and… Continue reading Massive ‘ocean’ discovered towards Earth’s core
Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula
Suid-Afrika het pragtige natuurtonele - elke provinsie hou 'n eie bekoring in. Kaappunt wat deel van die Skiereiland is nie net asemrowend nie, maar lok duisende toerisme wêreldwyd. 'n Wonder van die natuur Fietsry is nie onmoontlik nie maar werklikheid Kaapse Skier eiland TAFELBERG TOT ONDER Kronkelpaaie - geniet - enjoy the road Tafelberg Tafelberg… Continue reading Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula
Hou ons oseane skoon asseblief
Klein partikels wat in wasmasjien afvalwater voorkom, beweeg ook in ons oseane in wat skadelik is vir die seelewe. Die partikels kom hoofsaaklik van klere af, tydens die vervaardiging van sekere stowwe soos poliëster. Dit sal ook lonend wees indien beter tipe filtreerders gebruik word deur plaaslike owerhede. Elke individu sowel as besighede en staatsinstellings… Continue reading Hou ons oseane skoon asseblief

