Eskom – Matshela Koko

Korrupsie oorlog - hoe meer hulle steel, hoe groter is die oorlog teenoor die belastingbetalers.   Hierdie kriminele wat steel word net nie vasgevat nie en kom weg met geld wat nie aan hulle behoort nie.     En ironies hoe moeilik die "polisie" spesiale eenhede dit "ondersoek".  Kommissies word almal deur die presidente van die land… Continue reading Eskom – Matshela Koko