Corona – Artemisia afra – commonly known as African wormwood or umhlonyane (Nguni) and lengana (Sotho)

  Daar word kennis geneem dat die Wêreld Gesondheidsorganisasie "probeer wal gooi" om die kruietee te gebruik.   Alles moet eers getoets word wat verstaanbaar is, volgens hul eie standaarde.    Heelwat mense het dit al uitgetoets want mense gebruik dit al jare - en daar was al artikels daaroor geskryf.   Ons sien net wat tans… Continue reading Corona – Artemisia afra – commonly known as African wormwood or umhlonyane (Nguni) and lengana (Sotho)