*Sekere organisasies, soos Solidariteit saam met ander organisasies, is almal Afrikaner organisasies wat 'n verskeidenheid van multi-kulturele nasies huisves. Hierdie organisasie het geen mandaat om namens die Boere volk te praat nie. Indien wel, is dit 'n vals vlag situasie of meer. Die Boere volk is nie deel van die Afrikaner multi-kulturele organisasies nie. … Continue reading Volle soewereiniteit vir die Boere volk
