Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

* Heelwat weet dat wyle Dr Verwoerd van alle kante af beskuldig word dat hy "apartheid" veroorsaak of begin het.   Die media haal dit soms neerhalend aan,  in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde "apartheid"(aparthate).  Wat het Dr Verwoerd dit genoem?  Luister… Continue reading Goeie buurmanskap Dr Verwoerd