* Genocide is not only the extermination and destruction of lives, but those lives belongs to a group of people, which has a language, culture, tradition and history, which is completely and utterly wiped out. Volksmoord is nie net die uitwissing en vernietiging van lewens nie, maar daardie lewe behoort aan 'n Volksgroep, wat 'n… Continue reading Genocide – Boer people
Kategorie: Dr Stanton
Genocide – Volksmoord
Volksmoord is 'n proses wat ontwikkel in tien stadiums wat voorspelbaar is maar nie onverbiddelik is nie. By elke stadium kan voorkomende maatreëls dit stop. Die proses is nie lineêr nie. Stadiums kan gelyktydig plaasvind. Logies moet later stadiums voorafgegaan word deur vorige stadiums. Maar alle stadiums bly deur die hele proses werk. Om aan… Continue reading Genocide – Volksmoord

