SA Infrastructure and Budgets

Dis 'n feit - daar word wel begroot word vir paaie en herstel van paaie en daar word groot bedrae genoem in begrotingsvergaderings.   Waar word al hierdie bedrae dan gespandeer as dit nie op paaie is nie.   Hoekom moet die publiek dubbel betaal hiervoor,  vir iets waarvoor reeds begroot word?   Dit geld ook vir vlakke… Continue reading SA Infrastructure and Budgets