Hy moes nooit eers in die tronk gewees het nie, maar om te dink dit is iemand se pa en oupa wat die dag daarna in die selle dood aangetref word en dit vir slegs R7.99. Nou na 10 jaar skrik owerhede wakker om iemand te vervolg wat vermoor is. Suid-Afrika het baie onopgeloste moorde… Continue reading Dood vir R7.99 – Suid-Afrika
