*
Dit is al vir jare aan die gang onder ons neuse, inteendeel, dis eeue oud. Breinspoel speletjies is lewendige parassiete en leef rondom elkeen van ons. Dit sluit alles hierby in, soos misdaad, korrupsie, verkragtings, moorde en selfs vals vlag aanvalle en moorde ook. Vals vlag regerings, organisasies en heelwat besighede hou hulle daarmee besig, soms met ‘n bemarkingstrategie, net om vir hulle te stem of ondersteun.

*
DIE LEWE IS NIE MAANSKYN EN ROSE NIE
Die feit dat daar vir eeue soveel vir die verskillende volke en multi-kultuur nasies in Suid-Afrika, gelieg word, word openlik gedoen sonder dat geblik of -bloos word. Hulle skroom nie om geskiedenis en kulture te kaap, steel, selfs uit te vermoor, oorlog te maak, verskroeide aarde beleid in te stel, sodat elke volk in armoede sit en alles ekonomies herbou sodat die in beheer nog meer voordele gratis kan verkry. Die belastingbetalers onderhou elkeen op alle vlakke van regering en selfs meer. Onteiening sonder vergoeding, swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings, is alles deel van hierdie aftakelingsproses van veral die Boere volk en blankes.
Verseker word ander volke ook geraak, want die wetgewings wat diskrimineer teenoor blankes, bevoordeel slegs die wat in beheer is, manipuleer die armes wat reeds in armoede en ver onder die broodlyn moet leef. Heelwat gaan slaap honger en bly onder bome of plakkerskampe. Dit is niks anders as die herhaling van die gehate konsentrasiekampe nie. Alles word gedoen om sodoende hul kontrole beheer en agendae te laat waarheid word, naamlik die nuwe wêreld orde. Dit is absoluut noodsaaklik dat hierdie tipe van beheer, vroegtydig te identifiseer, saam te staan en juis om daarna as volk(e) sterker anderkant uit te kom. Die massas swartes, steun swart bemagtiging en regstellende aksie vir hul stem aan die einde en vir ‘n t-shirt hempie of ‘n hamburger wat hul in elk geval vergif, dis nie voedsame kos nie.
Om bestaande volk, soos die Boere volk, te laat skuldig voel oor ander se verswarende en boosaardige netwerke (van apartheid en aparte besettings sedert 1815), is ‘n tipe van breinspoel. Na 1994 word daar duidelik gesing in die media om die Boere volk uit te wis en hul blanke velle te vernietig.
Nie net deur EFF nie, maar ook deur ANC, DA en ander wat hul agter geweld verskuil. Niks word aan hierdie leiers sedert 1994 gedoen om hulle kwaadwillige opstokings, wat verband hou met aanvalle en moorde teenoor die Boere volk te stop nie. Dan word ook gevra, wie is Robert Hersov eintlik en hoeveel finansiering vind plaas wat niemand van mag weet nie?
Die FOKUSpunt op die daaglikse lewe. Intense slaap en ruspatrone, weg van indoktrinasie is krities belangrik vir elke indiwidu. Indien die brein oormoeg is, word daar nie gefokus om te kan onderskei tussen die vals vlag speletjies en werklikheid nie.
*
MALEMA HET VIR JARE, NES ZUMA EN ANDER, GESING: VERMOOR DIE BOER
Hy is 3 weke gelede skuldig bevind aan haatspraak en skend menseregte
Die lied om ‘setlers’ te vermoor is lankal ook verbied.
https://www.youtube.com/watch?reload=9&v=PRR57Z9MuFM
*
MALEMA IS NIE ALLEEN NIE –
Hulle word almal deur liberale organisasies en besighede befonds om die fakkel van vernietiging voort te dra.
MALEMA
https://www.dw.com/en/south-africa-is-julius-malema-inciting-white-genocide/video-66495937
ZUMA SING OM DIE BLANKE BOER TE VERMOOR MET SY MASJIENGEWERE
https://www.youtube.com/watch?v=9BLHNnU9gs4
https://www.youtube.com/watch?v=6NW2H2ERYIw
*
In die volgende artikel is daar heelwat voorbeelde hoe daar slinks tewerk gegaan en gemanipuleer word. Spesifieke volke of stamme,wat geteiken word.
Binnekringe van indiwidue, gesinne en selfs gemeenskappe word maklik gemanipuleer om juis beheer te word. DIT is al lankal aan die gang.
https://onlinemkt.org/emotional-manipulation-techniques/
*

*
PRAAT VAN ONTEIENING SONDER VERGOEDING
Daar word verneem dat die boek moontlik groot hase uit die hoed sal trek. Of dit sal gebeur is ‘n ope vraag, want Malema maak juis deel uit van die Parlement en sit selfs op verskillende belangrike organisasies waar toutjies moontlik getrek sal word. Daar is al hoeveel boeke geskryf en gepubliseer, maar tog steur die regering, parlement, hul finansiers nie aan die feite op die tafel nie.
Moenie die VBS bank uit die oog verloor nie, inderwaarheid is heelwat pensioenarisse besteel. Hulle het almal gewerk vir hul pensioene, en dit geld vir ander organisasies en staatsentiteite wat eenvoudig moes toekyk hoe hul geld gesteel word. As iemand dus ‘n neseier bou, juis om nie staatsafhanklik te wees nie, word dit deur die kommuniste gesteel. Dit is totaal verkeerd, dat hulle wat die land beheer, juis dit nie veronderstel is om te pleeg nie. Hulle moet almal toegesluit word, selfs die Zondo kommissie is toutjies getrek, want wie is daar vervolg?
Dit is nie die pensioenarisse wat die rykes en heersers besteel nie, dis die kriminele wat openlik steel en nooit vervolg word nie. Daar is al menige kere optogte gehou deur pensioenarisse van alle rasse en kleure, en daarvan het net mooi niks gekom nie. Inteendeel dit is slegs dowe ore wat hierdie slagoffers kry. Daar is absoluut geen mede-menslikheid nie en nog minder terugbetalings met rentes soos dit hoort nie.
Dit is ‘n skreiende skande dat die massas hiervoor stem en hul eie en ander se ondergang bewerkstellig.
*
Investigative journalists Micah Reddy and Pauli van Wyk stress that the book is not a biography, but an account of his money. It also tells a bigger story: about the insidious ways money courses through South African politics and how self-styled radical leaders exploit valid grievances about inequality to enrich themselves, stealing from the very people they claim to fight for.
*
FOKUS POSITIEF OP JOUSELF, GESIN EN OMGEWING
Word weer soos ‘n kind, ontspan, geniet die vrye natuurlike omgewing, mits dit veilig is en slaap as moegheid oorval. Andersinds, skep die beste self in jou huidige omstandighede. Niemand hoef ‘n see naby te hê om te ontspan of te ontsnap nie. Die berge, bome, diere, voëls en golwe van riviere en seë, kan aansluit daarby, solank indiwidue afskakel van die werklikheid en inbeweeg in ‘n ontspanningstadium. Dit hang van indiwidue self af, wat hulle die beste pas. Beweeg weg van stelsels wat negatiwiteit beïnvloed. Doen ontspanningsoefeninge, joga en luister die rustigheid van natuurlewe.
Create your own human pastures. Break away from the normal routine of work, sleep, work, sleep, responsibilities and duties at home. Enjoy a night or day out in nature. Listen to your body.
https://www.youtube.com/watch?v=GTA6yiEWiPY
*
Bykomende inligting – dit vorm almal deel van een groot koek wat leuens insluit
In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
Kill the Boer Kill the farmer in South Africa
Sept-Oct 2020 White attacks killings
NIEMAND beweer daar is nie ook ander volksmoorde wat plaasvind in Suid-Afrika nie. Daar is beslis ‘n volksmoord met die BOERE volk, waar hulle uitgewis word. Ander volke het dieselfde REGTE om op te staan vir hul volke wat uitvermoor word. Daar word gesing, vermoor die BOERE, nie Afrikaners, Zoeloes, Khoi san of Tswanas nie.
Let wel. Afrikaners is nie deel van die Boere volk nie. Dit mag wees dat lede van die Boere volk aangesluit het by die organisasies of besighede van Afrikaners, maak dit nie van hulle skielik Afrikaners nie. Daar is verskillende BLANKE volke / nasies net soos daar ook heelwat swart volke/stamme of selfs Khoi san is. Afrikaners is ‘n VEELvolkige nasie, nie ‘n volk nie. Daar is heelwat blanke volke in Europese lande, sowel Amerika, Australië en ander eilande.
Persentasiegewys, is daar ‘n groot verskil in bevolkingsgetalle tussen die Boere volk en Zoeloe volk of enige ander swart of gekleurde volk in Suid-Afrika. Heelwat van die Boere volk en ander blankes het na 1990 die land verlaat en is andersinds vermoor of sit in arm plakkerskampe.
Sou die Boere of die blanke volk of Afrikaner regering, so ‘n groot hoeveelheid van swart voorsate uitgewis het sedert 1910-1994, sou daar nie soveel gewees het nie. Die grense is na 1994 oopgestel en is daar nog meer miljoene uit Afrika en elders in Suid-Afrika verwelkom. Hulle bedryf selfs die dorpe en stede in Suid-Afrika. Dit maak die swart bevolking nog meer reusagtig en groter.
Vergelyk Appels met Appels, nie pere met lemoene nie.
Volksmoord – Genocide – SA Dr Stanton
Besettings het nog altyd in suidelike Afrika gebeur, hetsy voor 1815 of na 1994.
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*