*
Rehabilitasie is ‘n groot woord, veral vir enige misdadiger en spesifieke misdade wat hul pleeg terwyl hul later in tronke sit en hul vonnisse uitdien. Daar bestaan weinig sukses gevalle hiermee, maar kos die belastingbetalers en slagoffers van die misdadigers se geweld ‘n kleinhuisie of paleis se geld. Dis nie die slagoffers wat die geweld gepleeg het nie, dis die misdadigers. Niemand het misdadigers geforseer om geweld, diefstal, aanvalle, moorde en verkragtings te beoefen nie. Dis hulle keuses gewees. Ons almal het keuses in hierdie wye wêreld. Wat behels hierdie sogenaamde rehabilitasie? – hier is net ‘n druppel in die emmer wat gewys word.

*
Word dieselfde tipe behandeling en fondse aan elke slagoffer van geweld, misdaad, aanranding, verkragting en moord gegee? Beslis nie, slagoffers moet aansoek doen om gehelp te word of finansiële bystand gebied, veral mediese sorg daarna.
ONS BETAAL HIERVOOR.
Waar is die betrokke ministers vir al die slagoffers van geweld en wat hul regte moet beskerm?
Daar word deur die VN gemeld hoeveel word gedoen vir elke misdadiger, wat nie bydraes gelewer het tot die land nie. Misdadigers het uit vrye wil gekies om eerder geweld, aan te rand, verkrag en selfs moord te pleeg. Maar HULLE regte mag nie aangetas word nie, terwyl slagoffers nie menseregte het of gehad het toe hulle aangeval/beroof/verkrag is nie. Slagoffers en burgers in Suid-Afrika het geen menseregte as dit kom by selfverdediging teen hierdie moordadige misdadigers nie. Daar word selfs beplan om wetgewing te verander dat misdadigers die slagoffers se huise mag betree sonder dat hulle hulself mag verdedig. Hulle wil selfs sekuriteitsmaatskappye se menseregte OOK aantas.
*
Tronke, plekke van aanhouding, veral afgeleë in landelike gebiede, beskik oor groot gebiede wat onbenut word, alles landbougrond, wat aan die regering behoort. Dit wil sê, landbougrond is fisies gesteel vanaf BOERE en LANDBOUERS om misdadigers te huisves en selfs verder opleiding te verskaf. Daar is selfs skole vir misdadigers gebou. Elke polisiekantoor in die land beskik ook oor selle om misdadigers aan te hou.
*
Quote
Various rehabilitation programmes, such as correctional programmes, education, social work, psychological and spiritual care services, have been developed according to major crime categories and successfully rendered to offenders. The Department has established 14 full-time schools registered with the Department of Basic Education (DBE) and an additional two schools at the private correctional centres. The most common programmes presented are the pre-release, life skills, anger management, cross roads, social work intervention, new beginnings, educational, economic programmes etc.
2. Legislative Mandate
➢ Constitution of the Republic of South Africa, 1996.
➢ Correctional Services Act, Act No 111 of 1998.
➢ Child Justice Act, Act No 75 of 2008.
➢ Children’s Act, Act No 38 of 2005.
➢ Criminal Law Amendment Act, Act No 32 of 2007.
➢ Criminal Procedure Act, Act No 51 of 1977.
➢ National Health Act, Act No 61 of 2003.
➢ Health professions Act, Act No 56 of 1974.
➢ Nursing Act, Act No 50 of 1978 (Regulations) & nursing Act, Act No 33 of 2005.
➢ Adult Basic Education and Training Act, Act No 52 of 2000.
➢ White Paper on Correctional Services, 2005.
➢ Probation Services Act No. 116 of 1991.
MANDELA FACTOR
South Africa practically implements the Nelson Mandela Rules in its criminal justice approach
through the national department of Correctional Services’ three-legged mandate of ensuring safe
and humane custody, rehabilitation and social reintegration of offenders.
&
Slagoffers en burgers se internasionale menseregte word miljoene kere geskend. Parlement SA keur dit 100% goed.
Onlangs het Pieter Groenewald, die nuwe minister, dit weer eens bevestig hoe word misdadigers opgelei om hulle te rehabiliteer. Nêrens word enige hulp aangebied aan slagoffers van geweld nie, selfs kinders wat wees agtergelaat word, word aan hul eie lot oorgelaat. Selfs Boere en gesinne, eienaars van besighede, wat vermoor word, se werkers sit daarna sonder heenkome.
Solank die menseregte van misdadigers 100% bo bedryf word, is die saak reg, want slagoffers betaal vir hierdie programme en gerief vir hul aanvallers. Na hierdie rehabilitasie, voel die ministers en president wat dit uitvoer, 100% tevrede met die toedrag van sake.
Q This includes cognitive behaviour, education, skills, recreation, art, culture and sport (SRAC), substance use disorder treatment programmes as well as correctional and pre-release preparation programmes. Groenewald highlighted three – cognitive behavioural therapy (CBT), substance use disorder treatment (SUDT) and skills development/career technical education (CTE) – to further illustrate his response. CBT programmes are designed to help offenders change patterns of behaviour that led to criminal activity. They provide forms of therapy to address rehabilitative needs—such as criminal thinking and anger management – that, if left unaddressed, can increase the likelihood of recidivism.
The Department has increased the number of full-time schools that are accredited by the Department of Basic Education (DBE) for deserving young offenders from only one in 2009 to 18 in 2024. The Department has also established partnerships with external stakeholders such as the Departments of Higher Education and Training (DHET) and DBE to support learners. Career Technical Education, meanwhile, sees training in upholstery, cabinet making, vehicle repair, welding and agriculture, among others. Additionally 13 DCS non-therapeutic correctional programmes raise awareness, provide information and develop life skills to assist offenders in coping once released.
The Department also provide offenders with sport, recreation, arts, culture and library programmes. These programmes and services are provisioned in such a manner that they add value to lives of participants and are central to the Rehabilitation Plan of each offender in order to assist them to re-order their lives in a positive manner, taking their social economic and cultural background into account. These programmes aim to provide work opportunities to offenders for keeping them active, provide skills to be gainfully employed upon release,” Groenewald concluded. UQ
*
WIE BETAAL HIERVOOR? – DIE BELASTINGBETALER EN BURGERS WAT DIE LAND OPBOU
Betalende breinspoel vind plaas. Dis ‘n duur storie in ons samelewing om gemeenskappe verder te verneder, uit te buit en uit te wis. Die fondse uit die belastingbetaler se bydraes vir ‘n beter lewe vir hulself, nie vir misdadigers word dus misbruik. Al word wetgewings aangehaal is daar geen mandaat hiervoor nie.
Waarom doen owerhede dan soveel moeite om misdadigers eerder te probeer verbeter en selfs toe te laat om verder te studeer. Hulle wend selfs die slagoffers se belastingskas om hierdie misdadiger kwansuis te verbeter. Selfs om hul nuutgevonde beroep soos kok of tuinier verder te bevorder. Hoe lekker is dit vir misdadigers as hul daaglikse lewens geprys word, vergoed en aangemoedig word met belastingbetalers se geld om hul nuwe beroepe uit te oefen. Sommige is selfs immigrante wat aan hierdie vrygewende tiete suig om die hele Suid-Afrika te vernietig.
https://witness.co.za/news/2025/04/15/watch-behind-the-walls-of-pmbs-new-prison/
Dis nie die owerhede, die president, ministers, departemente of hul families as sulks wat onder die misdaad deurgeloop het nie, maar die verskillende slagoffers. Nou misbruik hierdie verskillende ministers dit al vir dekades om die slagoffers ‘n tweede keer, met die nodige breinspoeltegnieke, om te beweer hulle kan misdadigers mooi en opreg herstel wat inderwaarheid niks anders as uitbuiting en menseroof is nie. Al opgelet hoe die misdadigers wat op parool vrygelaat word of ontsnaptes, weer dieselfde of selfs erger misdade pleeg? Waar is die suksesverhale? Die burgers en slagoffers vergeet soms word oud misdadigers as ministers aangestel en dit word ‘rehabilitasie’ genoem. Dit is nie goedkoop toerusting wat gebruik en aangewend word vir die onderskeie opleidingsprogramme nie. Dieselfde voordele of bystand word nooit aan enige slagoffer of hul kinders gegee nie.

Die BOSE kringloop van misdadigers
Aan die einde word die ‘misdadigers’ gebreinspoel om te verbeter, sodat daar vergifnis kan plaasvind as parool plaasvind, vanaf daardie selfde gebreinspoelde slagoffers wat al twee keer ‘misbruik’ is, deur self hul eie mediese onkostes te betaal maar ook die misdadigers in tronke te laat rehabiliteer. Alles kom uit die belastingbetaler se sakke, nie uit die van politici of ministers nie. Misdadigers word gebreinspoel met al die verskillende byvoordele van opleidings om in ‘n tronk deur te bring, ‘n dak oor die kop, ‘n bed sowel as voedsame kos en klerasie, mediese sorg, selfs selfone en internet is hulle beskore. ‘n Bose kringloop. Hoeveel slagoffers van geweld geniet hierdie byvoordele gratis vanaf die belasting betalers? Dis ‘n wen-wen vir enige misdadiger, want alles word vir hulle gedoen.
Dit is verseker nie die plig van die slagoffers of die gewone jan publiek of die tyd of selfs die belastingkas te tap om hierdie misdadigers te probeer bekeer van hul misdade, soos seksuele aanrandings, verkragtings, martelings en selfs die moorde wat nagelaat word. Misdadigers het almal gekies om die pad van misdaad te loop en is selfs vergoed vir hul dade deur organisasies, hier en in die buiteland. Misdadigers moet of behoort geen regte en byvoordele te hê
Daar is min of selde regte vir die slagoffers van die hoë misdaad in die land. Dis net logies dat jan publiek en die burgers, alles in hul vermoë doen of gedoen het om hulself te beveilig wat binne voorgeskrewe wetgewing is. Dit is egter ook teenstrydig met misdadigers se byvoordele. Dit bly ‘n internasionale mensereg om jouself en jou gesin en families te beskerm. Misdadigers betree die binnekring van slagoffers, dit is nie die slagoffers wat misdadigers aanval nie. Nou word genoem jy as burger mag nie jou reg om te lewe beskerm nie.
Sommige feite dat misdadigers meer beskerm word, veral met al die projekte en rehabilitasie, werkverskaffing en geleenthede is feite in ons daaglikse lewe. Natuurlik sal dit ‘n lok of aasmiddel wees om meer geweld te pleeg, want die belastingbetaler betaal daarvoor en die owerhede misbruik hul mag om dit te vervolmaak.
Dienooreenkomstig word daar geen moeite vanuit regeringskringe gedoen om slagoffers wat in hul eie bloed verdrink het gehelp het, te verbeter nie. Slagoffers wat nog lewe en selfs hul familie lede is vir dekades deur hierdie aanvalle deur misdadigers getraumatiseer.
Hierdie word nie aan slagoffers gebied nie, maar aan die misdadigers. Verskillende rigtings waarin hul opleiding kry en sodra hul uitkom kan hul hul eie besighede bedryf. Waarom word BOERE en besighede geteister, sodat die misdadigers gratis (uit belastingkas), opleiding kan verkry. Dus, betaal die burgers en slagoffers hiervoor.
https://www.youtube.com/watch?v=_sIeL8GEWWE
Owerhede se plig is eerstens om die burgers te beskerm, nie die misdadigers nie – dit is wat HULLE grondwet en verskillende wetgewings voorskryf. Dis niks anders as misbruik van mag en uitbuiting. Dit wil dus voorkom of hierdie slegs ‘n front is, sodat daardie misdadigers opgelei kan word om die land later oor te neem en groter koeke te kan beroof.
Misdadigers kom almal in bendes van 2 tot 20 of selfs meer, wat selfs vir weke daardie slagoffers se wonings en besighede dophou voordat daar toegeslaan word. Die bendes help mekaar om vinnig te vlug, want hul roetes vir ontvlugting is reeds weke of maande voorafbeplan.
Verdere breinspoel aan die misdadigers. Hoe slim is misdadigers nie? Indien hulle oral opereer en hul misdadige planne uitwerk, het hulle geen rehabilitasie of opleiding nodig nie, want hulle is reeds opgelei om dit uit te oefen. Interne inligting vanuit die binnekring, die slagoffer se huis en besighede – naamlik die werkers vir daardie mense word ook dus saamgebruik en is alles deel van die misdaadplanne om daardie eienaar se huis en besigheid in te palm, te vervreem en families uit te wis. Dus is hierdie binnekring informant juis deel van die hele misdaadplan en opset, om veral die BOERE volk en hul gesinne uit te wis.
Indien persone nie hou van ‘n werkgewer nie, bedank en beweeg aan, dit geld vir ieder en elk van ons wat werksaam is. As persone in ‘n hospitaal, munisipaliteit of minister se kantoor werksaam is en ongelukkigheid heers, beteken dit nie dat almal in hospitale, munisipaliteit of minister moet aangeval en vernietig word nie.
*
Verwante en bykomende inligting – More information about crime in SA and prisoners
Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers
Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
Manenberg (gangsters) crime in general
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] SA gevangenisse en rehabilitasie […]
LikeLike
[…] SA gevangenisse en rehabilitasie […]
LikeLike
[…] SA gevangenisse en rehabilitasie […]
LikeLike