Tale in Suid-Afrika – Afrikaans

*

Die redes wat steeds in 2024 deur ‘n sogenaamde demokrasie aangevoer word in Suid-Afrika om Afrikaans as ‘n “apartheidstaal” te beskou is of as haattaal uitgekryt word, is totaal en al diskriminasie en rassisme teenoor die Afrikaanse taal sowel die Boere volk en ander volk(e) wat dit praat, lees en skryf.   Dis nie genoegsame redes om enige ander moedertale af te skeep en te verwaarloos nie, nog minder te haat of te diskrimineer soos dit met Afrikaans gedoen word.     Suid-Afrika het sover 11 amptelike tale, waarvan Afrikaans die derde grootste taal is in die land.

South Africa's 11 official languages. Zulu is most... - Maps on the Web

*

Afrikaans is en word hoog geag in die land en word wyd op ander kontinente gepraat, nie net onder die Boere volk nie.  Dit is ‘n internasionale reg om eie moedertale te bevorder en te beskerm.   

Aparte gebiede en die vordering van Afrikaans as taal, is en word vir dekades voor die deur van die Boere volk (of ander blankes) gelê wat totaal en al leuens is.  Afrikaans is al vir jare in Boere republieke gepraat, daarom was daar op opvoedkundige plekke gefokus om Afrikaans te bevorder.   Boere het niks op ander volke afgedwing nie.    Van 1825 reeds is daar aparte gebiede wat deur onderskeie groepies uit die noorde, veral Congo en sentraal Afrika in suidelike Afrika beset en geskep is.  Elke volk het toe reeds hul eie taal, kultuur en tradisies beoefen.  

Tale:  Kaart van 2011

http://Kaart https://mapsontheweb.zoom-maps.com/post/143106698226/south-africas-11-official-languages-zulu-is-most

Niemand het die ander volke ingedwing in hierdie besette grondgebiede in nie – hul voorgangers het dit gedoen.    Hulle het niks daarvan gekoop nie, dit was bekend as Niemandsland en onbewoonde gebiede.   

Gold and diamonds -1886  – Griqualand West

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Heelwat ander volke in suidelike Afrika, is en was nomadies, rondtrekkend en het geen dorpe of stede geskep of gebou nie. 

San people in SA

Kalahari desert –   Tsodilo Hills (San)/

Daar bestaan aparte en afsonderlike huise vir Swart sowel as Khoi San en Griekwas

Khoi San people and leaderships –  legislation

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Ethnic people in South Africa

Etniese volke / Ethnic people (SA)

Dit was nie deur die toedoen van die Boere volk of enige ander volk wat hulle in besette gebiede geplaas het nie.   Leiers uit hul eie geledere het voor 1825 daarmee begin en dit tydens Mfecane oorloë gehandhaaf om elkeen apart te wees.   Hulle het met mekaar oorlog gemaak, lank voor die Trek in die binneland opgeëindig het.   Die grootste meerderhede bly steeds apart in hul eie besette gebiede wat slegs vir hulle is, hulle deel nie mekaar se eiendomme nie.   

Hul kies hul eie tradisionele leiers.

Traditional leaders South Africa: 8840

Die Boere volk was nie naby hierdie swarte stamme in daardie era nie.   Swart stamme het self teen mekaar in opstand gekom omrede hul moontlik hul eie rewolusies en vete’s wat hul uit die Kongo of Sentraal / Wes-Afrika met hul saamgebring het, in suidelike Afrika uitgebring het.   Hulle doen dit vandag steeds.

Swartes wat rewolusionêr sing of hul menings lug, om te sing, ‘kill the Boer kill the farmer’ is niks anders as rassisme en diskriminasie nie en is dit teen die Boere volk gemik.

Mfecane

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Afrika Mfecane –  Difaqane sedert 1795

Betreffende die Engelse taal, is dit kerkgenootskappe regoor die wêreld wat kerke gestig het na 1806 en heelwat skole vir die swart volke is hierin gehuisves onder Britse koloniale bestuur en 1910 Unie regering, onder die Britse statebond.   Die onderrig kwessie het eers ongeveer in 1954 ter sprake gekom dat hulle nie waarlike skole het nie.   Na ongeveer 1954 het hulle aangedring op Engels in die onderrig en dit van Boere of die RSA verwag om dit gratis vir hulle te gee.  Na 1961 is heelwat protesaksies geloods teenoor Afrikaans as taal in die onderrigstelsel.   Ander volksleiers het geen poging aangewend om hul eie skole te skep nie.

Dit is verder duidelik hoe die aparte volke van sedert 1825 steeds na 1994 aangegaan het daarmee, om apart te bly en ook hul eie tale te bevorder saam elkeen hul eie kultuur en tradisies.   Al die volke het hul eie tradisionele leiers wat deur hulself gekies word.

Hierdie aparte gebiede word tans onder die huidige regering met toepaslike wetgewings uitgevoer, naamlik Grondeise en Trustgebiede/KEV is Britse Kroongebiede, Reservate of Tuislande  afsonderlik verander en vervang met  CPA’s geword, spesifiek vir daardie volk (wat elkeen hul eie moedertale en kulture verder kon praat, ontwikkel en beoefen). 

Trust- en KEV gebiede is “gewettig” sedert 1994, terwyl daar duisende skole in hul eie gebiede is.  Daarom word Afrikaans oral uitgeskryf en slegs verEngels.   

*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Afrikaans se kragtige lewenslig

Jonathan Jansen –  Afrikaans


*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

Lewer kommentaar