*
Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig. Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg hê. Bydraende faktore is ook die ontginning van minerale, wat diep uitgehaal word wat leë tonnels veroorsaak en die hele skeuringsproses menslik gesproke aanhelp om sodoende van die lande wat belangrik is vir elke inwoner, te vernietig.
*
Kaarte van Afar – Danakil depressie
Die Danakil-depressie merk die noordelike punt van die Groot Skeurvallei op die vasteland van Afrika, die punt waar die aarde se magte die vasteland die aktiefste uitmekaar skeur. Dit is ‘n uiters droë, warm woestyngebied wat strek vanaf die kuslyn van Eritrea deur noord-oostelike Ethiopië en westelike dele van Djiboeti .

The Danakil Depression is an area of outstanding geological interest, providing a unique window on the underlying processes which have created the Earth’s continents and land masses. Here, in relatively close proximity, geological features associated with the splitting of continental land masses are clearly seen, including intense volcanic activity (with one of the few permanent lava lakes on the planet – Mount Irtale), hot sulphur springs elaborately decorated with extraordinary coral-like formations, salt-encrusted lake beds, and vast limestone chimneys (Lake Abbe of Lake Abhe Bad).
Ethiopia
Afar – Africa depression from space
*
Die yslike soutmeer, wat oor die grens tussen Ethiopië en Djiboeti strek, is ‘n moeilike plek om by te kom, en ‘n skynbaar onmoontlike plek om te woon. Tog woon mense op een of ander manier daar. Ons ontmoet die voorheen nomadiese mense wat hulle nou naby die meer gevestig het.
*
Minder as twee dekades gelede het die grond in Afrika begin oopskeur, met frakture wat oor verskillende lande oopgemaak het, wat selfs ‘n man se huis in twee verdeel het. Sedertdien is dit duidelik dat Afrika ‘n kontinentale skeuring ondergaan. So ‘n skeuring vind plaas wanneer ‘n kontinent in twee of meer gaan breek. Wanneer dit gebeur, sal nuwe vastelande, eilande en oseane gevorm word, en ons wêreld sal nooit weer dieselfde wees nie.
NIE net op Afrika kontinent nie, gebeur dit elders in Amerika en ook op ander kontinente. Reuse skeurings in die aardkors. Hoeveel minerale, olie en gas ingesluit is al in die gebiede uitgehaal, en dit is soms leeg en word nooit weer herstel nie. Insinkings volg. Erosie volg en dit veroorsak groter probleme, veral vir die landbousektor. Erosie veroorsaak dat bome en die natuurlike habitat vernietig word, en dit is as gevolg van minerale wat uitgehaal is.

What is happening in the south-western United States is that so much groundwater has been extracted, for uses ranging from food to agriculture, that the ground is opening up, forming giant cracks several miles wide. This is because the soil gives way and splits as natural freshwater levels decrease in it.
https://www.atlasobscura.com/articles/found-a-giant-crack-in-the-arizona-desert
https://www.iflscience.com/its-something-weve-caused-giant-fissures-are-opening-up-in-the-us-70641
Arizona