*
Was Atlantis ‘n eiland in die middel van ‘n woestyn. Waarskynlik was alles in daardie groen en vrugbaar soos heelwat dele van Afrika vandag is. (Plato) Niemand kan nog met sekerheid verklaar hoe dit gevorm het en presies wanneer nie. Sommige mense is verstom oor die ooreenkoms van hierdie struktuur met die voorstelling wat ons van Atlantis deur Plato het. Volgens Plato was die eiland sirkelvormig, verdeel in konsentriese sirkels van land en water: “Daar was 2 van land en 3 van water.”

*
Plato het ook van ‘n berg gepraat wat die stad aan die noordekant beskut en “en ‘n groot vlakte van ‘n langwerpige vorm in die suide omsluit”. In Grieks beteken Atlantis NESOS, die eiland Atlas. Aan die noordekant is die bergreeks Atlas. Volgens Plato het Atlantis “voor die Pilare van Hercule” gelê, en ons is daar net voor van Suid en nie langs Oos of Wes soos baie skrywers soek nie.
Dis bekend as die Richat struktuur, die Oog van die Sahara of blou oog van Afrika. Dit vertoon as prominent en het geologiese sirkelvormige kenmerke in Mauritanië naby Ouadane. Dit is byna 50 kilometer in deursnee en baie sigbaar vanuit die ruimte. Aanvanklik geïnterpreteer as ‘n asteroïde-impakstruktuur vanweë die hoë graad van sirkelvormigheid.
*
Waar is Atlantis – is dit aangeteken ? Die stad is in verskillende ringe ‘gebou’. Die ou kaarte dui die stad van Atlantis aan. Wanneer daar uit die lug foto’s gesien word, word verskillende dinge met die oog waargeneem – soos erosie, die vloei van riviere, ens. Die gebied was nie altyd ‘n woestyn nie. Vloede het beslis die gebied oorspoel. ‘n Baie groot Tsunami. Dalk ‘n SOUT en see Tsunami? Ysgletsers is nie onmoontlik nie?
Een kaart is sowat 2000 jaar oud. Niks is toevallig nie. ‘n Baie baie ryk land en groot neerslae van goud, wat ook aan Europa verkoop en verhandel is. (Mansa Musa tydperk). Daar is ook heelwat ivoor (olifante) genoem.
*
Sahara Woestyn en Sand golwe wat in myle / meters gemeet is – dit is die waterspore van ‘n hewige Tsunami wat die gebied oorvloei het.
*
Die struktuur – en gesig? Baie sal dink dit is ‘n groot reus wat hier was – Atlantis was ‘n groot stad.
Die oog van Afrika, word Atlantis genoem. Dis naby die Atlas gebergtes geleë.

*
Die blou oog
*
Die oog van Afrika
*
‘n Gesig – ‘n Stad begrawe onder eens modder, sout, sand en rotse

http://www.unbelievableinfo.com/2013/12/the-richat-structure.html
*
*
VERWANTE INLIGTING
Rotsformasies – Rocks – NAZCA lines – Richat structure
Atlantis, the Richat Structure , near Ireland – Western Africa
[…] Die oog van Afrika (Richat) […]
LikeLike
[…] Tamanrasset-rivier Sahara Die oog van Afrika (Richat) […]
LikeLike
[…] Die oog van Afrika (Richat) […]
LikeLike
[…] Die oog van Afrika (Richat) […]
LikeLike
[…] ARTIKELS EN INLIGTING – NOG MEER SKATTE OM TE BESIGTIGDie oog van Afrika (Richat)Rotsformasies – Rocks – NAZCA lines – Richat […]
LikeLike
[…] Die oog van Afrika (Richat) […]
LikeLike
[…] Die oog van Afrika (Richat)Rotsformasies – Rocks – NAZCA lines – Richat structure […]
LikeLike
[…] * RELATED INFORMATION Nazca lines Peru Die oog van Afrika (Richat) Rotsformasies – Rocks – NAZCA lines – Richat structure Atlantis, the Richat Structure , […]
LikeLike