Ndlopfu game park

Ndlopfu game park is located above some of South Africa’s, and the World’s, oldest rocks. If you strip away all the soils you will sit on rocks that form part of the Kaapvaal Province, a geological province formed around 3.5 billion years ago of the earth’s 4.8 billion year age (the Early Archean period).

Nonpalinspastic map showing Late Archean and Early Proterozoic supracrustal development from 2900 Ma to 1800 Ma.

*

Lank voor ons voortbestaan op aarde was daar reeds rotse en klippe, veral graniete wat gevorm is, word ook oud, vertel hul eie verhale en hoe dit in tydperke ontstaan het.

Die Ndlopfu-wildtuin is bo in Suid-Afrika en die wêreld se oudste rotse geleë.   Daar word vermoed dat indien al die bogrond weggestroop word, sal dit opeindig met harde rotse (graniete), wat deel vorm van die Kaapvaal Provinsie, ‘n geologiese provinsie wat sowat 3,5 miljard jaar gelede gevorm is van die aarde se 4,8 miljard jaar ouderdom (die Vroeë Argeaanse tydperk).

Die oorspronklike geologiese rotskomponente van die Kaapvaalprovinsie bestaan volgens die berigte hoofsaaklik uit verskillende graniete.   Dit is primêre stollingsgesteentes wat gevorm word deur die stadige afkoeling van die aarde se magma (gesmelte kern) soos dit na die oppervlak styg.   Dit is fassinerend om in gedagte te hou dat dit alles gebeur het lank voor die vorming van die aarde se vastelande, wat sowat 500 miljoen jaar gelede gebeur het. (Die Godwana-era).

Hierdie  ou voorkoms van rotse is belangrik omdat daar, na daardie vroeë vormingsjare, baie geologiese strukturele aktiwiteit plaasgevind het, ten minste vyf groot “D” gebeurtenisse.

Die twee mees noemenswaardige was die vorming van die Pongola Supergroep wat na bewering glo ‘n mislukte kontinentale skeurproses was, en dan die werklike skeurproses wat gelei het tot die opbreek van die vastelande, bekend as  “the Godwana Era”.

In kombinasie met hierdie betekenisvolle “D” gebeure en gedurende die 3 miljard jaar lewensduur van die Kaapvaal graniete, sal hierdie stollings Kaapvaal rotspunte wat by Ndlopfu en die omliggende “koppies” te sien is, ongelooflike spannings en vervormingseienskappe toon, wat beide fisiese krag sowel as hitte behels.   Dit is dus byna onmoontlik om die intrinsieke stollingsgesteentes in enige tipe te definieer. Dit is veilig om te sê dat hulle almal “granatoïede gneisse” is (‘n herverhitte en daarna afgekoelde vorm van stollingsgesteentes).

Geology - Ndlopfu Private Game Reserve

*

NDLOPFU

Some of the Game:

*

The original geological rock components of the Kaapvaal Province were granites. These are primary igneous rock formed from the slow cooling of the earth’s magma (molten core) as it rises towards the surface. It is fascinating to keep in mind that all this happened long before the formation of the earth’s continents which only happened around 500 million years ago. (The Godwana Era).

This “old” age is important because, subsequent to those early formative years, a lot of geological structural activity has taken place, at least five major “D” events*. The two most notable were the formation of the Pongola Supergroup which is said to have been a failed continental rift process, and then, the actual rifting process that led to the breakup of the continents, known as The Godwana Era. Therefore, in combination with these significant “D” events and during the 3 odd billion year lifespan of the Kaapvaal granites, these igneous Kaapvaal rock outcrops that you will see at Ndlopfu and the surrounding “koppies”, will show incredible stresses and strain characteristics, involving both physical force as well as heat. It is therefore almost impossible to define the intrinsic igneous rocks into any one type. It is safe to say that they are all “granatoid gneisses” (a reheated and subsequently cooled form of igneous rock).

http://www.ndlopfu.co.za/v2/index.php?option=com_content&view=article&id=233&Itemid=584&lang=en

*

Eienaars het aanvanklik met ‘n baie kleiner area of plaas begin (Rietvlei) en geboer.   Daar was letterlik niks op die plaas en die plaashuis in die ontstaan en beginjare nie – ook nie water nie.

Daar was nie altyd die geriewe wat ons vandag in ons huise het nie.   Huise op veral die platteland het ook nie die gemak van die kraan of elektrisiteit gehad nie.  Meeste infrastrukture is deur hulself beplan en ingesit, wat na ander huise en geboue uitgebrei het.

In die geval van Ndlopfu,  is later jare gedeeltes van naburige plase aangekoop en gekonsolideer tot een groot plaas vir ontwikkeling en bewaring.

*

When we moved into our house there was no running water, the water system had not been completed, so every day we had to drive down to the Club House and fill buckets with water and drive very, very slowly back to the house. My uncle, Hannes Fourie and my grandfather also helped out each weekend; they laid down the pipes and sunk a stronger water pump to provide the houses with water at the “Windpomp.” I guess that is now called the Windmill dam area.”   Cherisse Roux

The farm was owned by Herman de Jager and his wife and used as a cattle farm in the 1950’s. Mrs de Jager planted and marketed tomatoes on the open area below the farm manager’s house/ clubhouse area.

In 1992 the portion of the farm now known as Baobab was purchased from Dr. Reinold Joubert. This farm totalling 390Ha was consolidated with the original farm and the area then totalled 1233Ha. After negotiating with the National Parks Board, it was decided that the Umbabat, of which Ndlopfu formed part, would become a member of the Association of Private Nature Reserves together with the Timbavati Private Nature Reserve and the Klaserie Private Nature Reserve forming an area totalling 136 000 ha. In 1990 the fences between these three reserves and the Kruger National Park were removed allowing free migration of game throughout an area of more than 2 million hectares.

In 2014 the opportunity arose for the members to buy a ½ portion of the farm Rievlei to the north of Ndlopfu’s northern border. The purchase of this land effectively doubled the size of Ndlopfu to 2 564ha. This newly acquired property has given members exciting new areas to explore and had added considerable value both financially and in viewing pleasure.

*

Rietvlei was owned by Herman de Jager and his wife and was utilised as a cattle farm in the 1950s.

History

*

THE POST OFFICE

Die Maroelaboom het as poskantoor gedien.   Almal in die omgewing het hul pos hier gaan afhaal.

Legend has it that the Marula tree which stands at the entrance to Ndlopfu Game Reserve, was once used as a “post office”.  As the story goes, with landowners spread far and wide, there was no way a postman could ride out to each farm and deliver post. So, all post was collected by those passing through and placed next to the Marula Tree. Landowners would ride and collect their post from this central location.

Een gedagte oor “Ndlopfu game park”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s