Pension funds – Pensioenfondse

The anc-eff and their partners,  are busy to capture the pension funds to use it for their own purposes (elite) and to make it legal.   They will change legislations one-sided basis to create more poverty and hunger under the old age people to die, like in Zimbabwe.   Again, no pensioner will get any advantage of this kind of capture from the anc-sacp-eff  and their partners.   For years they have B-BBEE legislations against the white minority people and now all of a sudden they want to use those legal pension funds to steal more from the poor.   And they will take it all from all pensioners at the end not only the whites. Remember, some people are members of pension funds, but not on pension yet, it will also have a huge influence in those that are still working.   And they want to make all of us like slaves of communists or “sassa” members and at the end that will disappear.


*

Anc-eff en hul vennote is besig om eensydige wysigings in wetgewingsvoorstelle van tito en ramaphosa om pensioenfondse aan te wend vir sogenaamde “infrastruktuurplanne”.   Dit is niks anders as “kaping van die pensioenfondse” deur die kommunistiese regering (anc-sacp-eff- and partners) in beheer.   Geen pensionaris sal hierby baat vind nie, omrede die beleid van die anc is om alles af te brand en te vernietig.  Daar is baie bewyse daarvoor.   Van skole, treine, wapenskandaal, al die staatsentiteite, infrastrukture op alle valkke van regering is weg.

Hoe gerieflik word alles gedoen in die grendeltydperk van die “virus” wat eerstens nie veronderstel was om so lank te duur.    Alles “beplan” om te vernietig.  Hierdie agterlike samesprekings met pensioenfondse (indien dit ooit die waarheid is) is ook ongehoord en waarskynlik ook ongrondwetlik wat hulle besig is om te doen.   Nes die 1982-1992 samesprekings buite ons landsgrense in Dakar oa. deur liberale en klassieke liberale blankes en broederbonders.  Hoe word lede van die pensioenfondse, die pensioenarisse beskerm as die ANC-SAKP-EFF-DA en almal wat infokus, wetgewing verander nadat hul alreeds die staatskaste leeggemaak het.   Die regering of selfs opposisie partye het min of werklik niks gedoen om korrupsie op so ‘n groot skaal uit te roei en die skudiges die geld maak terugbetaal, met rentes en ekstra SARS inkomste nie.

Asof die korrupsie en misdaadinkomstes nie genoeg is nie, wil die anc-sakp, by name tito mboweni en ramaphosa nou ook die pensioenfondse inpalm om veral die arm pensioenarisse totaal en al te beroof waarvoor hul jare voor gewerk het om sodoende van alle pensioenarisse oor 60/55 ontslae te raak.

Selfs vir diegene wat lede is van pensioenfondse en vir 10-15 of 20 jaar reeds bygedra het en nog nie daardie ouderdom bereik het nie, dit word ook diesulkes spesifiek geraak.  Sulke lede gaan aan die einde met geen pensioen sit as dit die regering behaag nie.  Dis duidelik regering wil almal afhanklik maak van kommunistiese regering.   “Sassa” en later sal dit ook verdwyn,

Heelwat pensioenarisse kom nie eers uit met dit wat hulle het nie, maar selfs daardie bietjie moet nou gestroop word van arm ou mense.   Daar is geen manier dat pensioenfondse moet pa en ma staan vir die afbreek en korrupsie nie, want daar is geen waarborge dat hul trustfondse ooit gaan terugkry nie.

Wie regeer die land in rommelstatus in.  Die regering.   Die anc.  Die anc president en sy 400 lede parlement, asook alle lede van parlement sedert 1994, wat reeds op pensioen afgetree het na 1994, moet maar hul salarisse, pensioene, voertuie,  plase en vee eerste verkoop en begin met die infrastruktuur wat die anc se ondersteuners in 27 jaar afgebreek en -gebrand het en daarna moet die 8840 tradisionele leiers se inkomste saamgevoeg word om te bou.

Watter reg gee dit hierdie diktators om die gewone burgers se pensioene waarvoor hul jare gewerk het, net eenvoudig te gebruik omdat hulself nie bevoegd genoeg is om infrastrukture beter te beheer en radikale geweldenaars en terroriste vas te vat nie.

Hoeveel van die munisipaliteite betaal nie eers hul Eskom rekenings en doen ook nie behoorlike onderhoud op bestaande strukture nie.   Hiervoor ontvang alle munisipaliteite ruim belastingheffings op erwe.    Waarskynlik R500 per maand per erf of selfs meer.   Ander heffings soos vullisverwydering, rioolverwydering en waterverbruik word hierby gevoeg.

Die regering spog dat hulle alles uit hul beursie gedoen het nie – regtig?  Die regering het nie  ‘n beursie soos dit gestel word nie.   Hierdie beursie behoort aan die belastingbetalers en nie aan die regering nie.    Daar is ‘n verdere 15% VAT heffing of voedsel en ander ware wat verkoop word, wat ook wanbestuur word.   Alles op alle vlakke word wanbestuur.  Wanneer staan belastingbetalers op om hierdie regering te stop met waarmee hul besig is.   Hulle speel met die belastingbetalers en fokus nou op pensioenarisse wat reeds heelwat in hul lewens tot belastings bygedra het.  En hulle doen dit steeds.

Die parlement, die Regering en ander amptenare praat en praat – maar weinig of ooit word enige korrupsie vasgevat of persone vervolg.   Die kommissies word ook deur die anc president behartig en aangestel nes die regsbank, dit wil sê, regering beheer alles en maak soos hul lus het.

Terloops ons land was reeds rommelstatus voor Maart 2020 – al vir 3-6 jaar wat daarmee gesukkel word.   Hou op leuens verkondig.   Dit wil voorkom of die ministers in ‘n tou staan om die beste leuens te verkondig en dink almal moet dit vir soetkoek opvreet.

Dit is nie die virus wat die skade aan die land se ekonomie gedoen het nie, want bykans almal moes hul eie onkostes dra.  Daar is hoeveel besighede wat deur gesluit het, net wat die anc bestel het (of hul meesters).     Die skade aan die land se ekonomie was reeds daar gewees lank voor die virus eers begin het.

Sommige mense weet net hoe om te lieg om nog meer geld in te palm en nou is dit die pensioenarisse se beurt.   Waarvan moet hulle lewe of is dit die hele anc plan om mense te laat vermoor omdat daar nie voedsel en geld gaan wees nie?   Nog ‘n Zimbabwe en Afrika staat het hul ondergang beleef – en dit na 26 jaar, danksy FW de Klerk en sy Broederbond / liberale blankes wat die land oorhandig het.

Hoe lank word gevra dat ons ons eie potjie moet krap vir onafhanklikheid en selfbeskikking, maar nee, van ons volksmense is so lief vir die “reënboognasie” en ‘n sekere groot deel van die reënboognasie is met alle permissie ingestel op radikale geweld.   Ons mense kan goed redeneer in kringe op sosiale media, maar ongelukkig gaan dit nie ons redding wees nie.   Hoe gaan ‘n klein handjievol werkendes vir so ‘n groot persentasie pensioenarisse versorg en voorsien?    Misdaad gaan nou nog meer toeneem, meer as ooit.

*

“The PLAN” “ROUND TABLE”

*

Something disappeared from my speech.' The mystery over Mboweni's pension  fund announcement

>

Regulation 28 of the Pension Funds Act puts limits on where money in retirement funds can be invested. For example, a retirement fund cannot invest more than 75% of its savings in shares, and there are also limits about how much can be invested abroad, in listed property and in other assets.

In theory, radical changes to Regulation 28 could usher in prescribed assets – which would force retirement funds to buy government-backed assets like bonds. But this is highly unlikely, given Treasury’s repeated opposition to the approach.

Earlier this month, ANC head of economic transformation Enoch Godongwana told Fin24 that Regulation 28 needed to be “tweaked” so that infrastructure is “properly covered” in the law. This would allow retirement funds to invest in “real assets” and fund infrastructure and capital projects, he said.

Importantly, this would not force pension funds to invest in these projects. Instead, it would only include infrastructure projects – or investments in these projects via the Industrial Development Corporation and the Development Bank of Southern Africa – on the list allowed as part of Regulation 28.

This week, President Cyril Ramaphosa announced that there were 276 “shovel-ready” projects that have been fully developed in energy, healthcare, water, transport and ICT infrastructure, with billions in private sector investment already committed to these projects.

https://www.businessinsider.co.za/mystery-over-mbowenis-regulation-28-announcement-2020-6

*

Speaking at the launch of the president’s infrastructure project preparation roundtable on Tuesday (3 November), Ramokgopa said that the country’s pension funds are sitting on a ‘big pool of liquidity’ and are now beginning to explore investment in infrastructure as an additional asset class.

“Previously when we had conversations of this nature, the pension funds were not at the table. Now they are at the table, and are part of the exercise of co-creation, and we think in doing we will bel able to tap into that big pool of liquidity.”

Ramokgopa said that previous infrastructure funding had been taken directly from the government purse, but that the impact of Covid-19 had led to a severely diminished fiscus.

“Essentially we need to look at new sources of funding. But for you to be able to get projects funded outside of government’s balance sheet, they need to be sound projects.”

“The damage caused by the pandemic to an already weak economy, to employment, to livelihoods, to public finances and to state-owned companies has been colossal,” Ramaphosa told parliament in a presentation in October.

“We need to see this moment as a rupture with the past and an opportunity to drive fundamental and lasting change, placing the economy on ‘a new path to growth’,” he said.

These projects will also be key to creating employment opportunities in the country, Ramaphosa said, with government planning to create as many as 800,00 new jobs.

Government in talks with South Africa’s pension funds to access ‘big pool of liquidity’ for investment

*

The government held the inaugural Sustainable Infrastructure Development Symposium (SIDS) in June.    They fall into various categories such as water and sanitation, energy, transport, digital infrastructure, agriculture and agro-processing, and human settlements.

Ramaphosa has often stated that infrastructure development will underpin South Africa’s economic reconstruction and development plan.

“Previously when we had conversations of this nature, the pension funds were not at the table. Now they are at the table, and are part of the exercise of co-creation, and we think in  doing we will be able to tap into that big pool of liquidity,” he said.    Presenting his Medium Term Budget Policy Statement last week, Finance Minister Tito Mboweni also said the government will amend Regulation 28 of the Pension Fund Act.   This will “make it easier for retirement funds to increase investment in infrastructure – should their board of trustees opt to do so,” Mboweni said.

Pension funds have agreed to participate in Infrastructure Fund – Ramaphosa

*

Vernietiging van lewens (reg tot lewe in die sogenaamde Grondwet) sowel as Menseregte skendings, waar persone self voorsorg tref vir hul oudag (na 55-60), maar die reg deur die ANC ontneem word.
Vernietiging van besighede – ANC pas reeds swart bemagtiging toe, wat rassisties en diskriminerend is.

Ekonomiese kleinsake vernietiging – Corona virus crisis

Een gedagte oor “Pension funds – Pensioenfondse”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s