Malema – the blacks – killings

 

Malema stated that Ramaphosa had been “captured” by wealth “white families” in the 1970’s or 1980’s.   Malema must do his homework – most of them are not white people.  Look at the friends of Mandela or ANC and you will find the answer, but they are not white people.    He further stated that at one stage that Ramaphosa became part of the capitalist establishment and its agenda to exploit the black majority.   Again, leaders, even Ramaphosa, must make sure of those who are all part of the so-called “capital establishments”.  

EFF leader Julius Malema says President Cyril Ramaphosa has lost the plot in the manner he presides over the country. File photo.

*

“Our anger is misdirected at wrong people. Like all of us, our African brothers and sisters are selling their cheap labour for survival. The owners of our wealth is white monopoly capital; they are refusing to share it with us & ruling party ANC protects them. #OneAfricaIsPossible.”

Malema continued to blame white people for the violence experienced by African foreign nationals, saying the current state of the country is “the mess they created”.   Ramaphosa did the same, blaming the socalled apartheid and whites.

https://www.timeslive.co.za/politics/2019-09-04-whites-created-this-mess-julius-malema-on-anger-at-foreign-nationals/

 

*

In die een video spreek Malema homself in Engels uit teen eie swartes wat ander vreemde swartes aanval (xenofobia) en beklemtoon die feite oor hoe swartes mekaar aanval en doodmaak.    Blankes skryf nie aan Malema of politieke partye hoe om moorde te pleeg nie, hulle doen dit sommer self, en so ook die halternekmoorde wat so gewild is onder swartes om uit te voer.  Niemand gee vir hulle petrol en motorbande nie.

En dis ook later in die video wat hy verduidelik, wat die geskiedenis bevestig, hulle swartes kom uit bo-Afrika uit, en dis presies wat ons almal reeds weet.

Herhaaldelik word blankes die skuld gegee vir hulle misdaad en aggressiewe terreurdade – hulle moet hulself blameer nie ander nie.   Die terreurdade was al sedert die jare 1960’s netso erg gewees, waar alles gesaboteer is.   Mfecane oorloë is ook deur hulself veroorsaak.

Die Britse koloniale tydperk het dit ook so aangeteken en ons geskiedenis boeke ook.  Nou waarvoor stry hulle dan teenoor die waarheid of is daar iemand ander wat daaragter sit om swartes so op te stook?

Waarvoor word ons blankes dan veroordeel oor die sogenaamde “apartheid” wat nie deur ons geskep is in die eerste plek in 1854 nie, maar swartes self saam die Britse koloniale meesters aan wie hul so gereeld verslag doen.   Blankes het nie die land in 1854 beheer nie.  Toe was daar al reservate en kroongebiede gewees.  Blankes het niks van hulle gesteel nie.

Na Mfecane oorloë het hul destydse swart en ander hoofmanne – leiers saam die Britse regering, reservate en selfs kroongebiede vir khoisan en griekwas gestig.   Grondgebiede wat die Britte geannekseer het en nie ons blankes nie.    Die Britse regering het ook die ZAR en Vrystaat, wat onafhanklike republieke was, afgeneem, met myne en al.   En vanaf London beheer, sedert 1902.  Dieselfde gebiede is natuurlik later na Tuislande verander met die oog op volle onafhanklikheid.

Ironies is dit swartes en veral die liberale blankes wat soveel pogings aangewend het om die sogenaamde Tuislandgebiede tot niet te maak en te vernietig.   Mandela en De Klerk het hul hande hemelwaarts gerig dat aparte gebiede verdwyn het,  maar dit het nie.

Na 1994 het al die swart volke en khoisan hul gebiede ontvang, in die vorm van geregistreerde CPA of selfs Trustgebiede.   Daar was nie getrek nie.   Daar was dalk hier en daar werksgeleenthede, maar meeste van die ou gebiede het hul behou, in ander vorms en gepaste wetgewings.   Daar is baie bewyse, in Hansards, wetgewings en witskrifte hiervoor.

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

‘Apartheid’ > 1854

Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims

*

Recently  – MALEMA

NONE of us come from here in South Africa, but from the north of Africa – we all knew that for years.

https://www.facebook.com/100005267836906/videos/1283830958469153/UzpfSTEwMDAwMDk3NDk5ODgzMDo0MDA2NjMxNzYyNzEyNjE3/

*

 

2019 violence and terrorism

*

“I am not going to part of stoning my own brother. I am not going to be part of looting. I don’t want to be a president of thugs and criminals, who beat up people,” Malema said.

Malema then labelled the attacks on African immigrants ‘barbaric’.

He apologised to fellow Africans, pleading with them to understand that not all South Africans hate them.

https://www.enca.com/news/malema-begs-forgiveness-other-africans

*

LIES ABOUT THE WHITES IN SOUTH AFRICA

*

Xenophobia looting – Malema
https://www.youtube.com/watch?time_continue=1&v=0bXyOUodJTc&feature=emb_logo

Een gedagte oor “Malema – the blacks – killings”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s