Essential – churches, businesses, etc. – Noodsaaklik – kerke, besighede, ens.

Agree with the American president, D Trump – Churches are essential, but all businesses, small and big are also essential.    Also, any working conditions, whether working from their home environment or at an office or mining or any other work setting, are essential to give food on the table and help build an economy.   Without an economy, no country can survive.  No matter how big or small such a business is, those individuals have worked hard in their own circumstances to set up the business. No government should place restrictions on any life because it is not in their hands.

Who Invented Gears? | Wonderopolis

*

“Democratic” Constitution of South Africa
Preamble
Respect those who have worked to build and develop our country; and
Believe that South Africa belongs to all who live in it, united in our diversity  https://www.justice.gov.za/legislation/constitution/SAConstitution-web-eng.pdf

“Demokratiese” Grondwet van Suid-Afrika
Aanhef
Respekteer diegene wat hul beywer het om ons land op te bou en te ontwikkel; en

Glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid.
https://www.justice.gov.za/legislation/constitution/SAConstitution-web-afr.pdf

WAAR IS DIE DEMOKRASIE VANDAG – WHERE ARE OUR SO-CALLED DEMOCRACY TODAY – IT IS COMMUNISM AND BOSHEVISM
Liberalisme and Marxism in SA – #bolshevism

*
*

Anyone who needs to work, to survive and to support their families cannot  be stopped without an income – yet world leaders allow it to happen so that smaller businesses in particular, are destroyed within 2 months.   Their claim is “because of the virus”, but what about those unemployed without an income or food?

Especially now with the Corona virus, only certain large businesses or even “informal sector” are allowed to thrive, which is absolutely nonsense, as the small business industry is going to be destroyed.    If people do not eat nutritious food or buy the necessary supplies, no serious disease can be combated and no country’s population can be effectively controlled.    Remember, in South Africa, there is an estimated 60 million people, but we also have more than 60 million of immigrants and illegals in the country that all have needs, like food, education, housing, etc.

As a result of this, not only will unhappiness prevail, but also unrest, revolution and violent actions will follow and taking place.    People who are not allowed to operate for an income, face starvation rather than improving themselves or an illness. How can any parent provide their children with the necessary funds for a future or healthy lifestyle with almost no income.    Had the small business continued, a better and more effective / efficient health plan could have resulted.  Like in Sweden.

Even just going to a church service or any other is also a business and necessity today, but at a different level than the small business operated where income is generated. There are those who are not religious, but there are millions of believers and church groups whose rights are denied, not only on one level, but on many other levels of government.

*

Who decided what is right and what is wrong, because there are different opinions worldwide and even differences between scientists and governments.  No government’s decisions on the lockdown of the corona virus are the same, because of liberal, democractic and communism to suit their own agenda.  And if you as an independent or citizen say something against the government, you are the trouble maker.

*

Emergency funds and food parcels are also not fairly distributed due to black empowerment (B-BBEE) in South Africa, with the result that famine is a major cause of unrest, violence, revolution and crime.

The Minister of Police (Cele) said that there are over 230000 people which have already been arrested. If it was a more just and equitable distribution of food and finances, with promises made by government anc fulfilled, it would have been a very different picture at the end. Not all essential nutrients are met and food parcels were stolen or the police took them away, especially from white distributors – that is  inhumane and violate human rights.   They discriminate against all white people and white businesses.

*
*
*

American president – President Trump, as part of his push to reopen the country, has declared that houses of worship provide “essential services.”
https://www.youtube.com/watch?v=R7IYcPgfewc

*
*
*

Enige werksomstandighede, hoe gering dit ookal mag wees, hetsy iemand wat vanaf hul huisomgewings werksaam is of by ‘n kantoor of myn of enige ander werksopset, is essensieel.

Wat maak dit saak hoe groot of hoe klein so ‘n besigheid is, daardie persone het in hul eie omstandighede, hard gewerk om die besigheid op die been te bring met hul eie fondse en geleen by banke.

Regerings moet geen beperkinge op enige voortlewing plaas nie, want dis nie in hulle hande nie.   Iemand wat nodig het om te werk, om te kan oorleef en hul families te onderhou, kan nie net summier gestop word om inkomste te verdien nie, tog laat wêreldleiers dit toe dat dit gebeur sodat veral kleiner besighede tot niet gaan. Veral nou met die Corona virus, word net sekere groot besighede toegelaat om te floreer, wat absoluut nonsens is, want die kleinsake bedryf gaan hiermee tot niet.

Indien persone nie voedsame voedsel eet of die nodige benodighede kan koop nie, kan geen ernstige siektestoestand of virus bestry word nie en kan geen land se bevolking effektief beheer word nie.    Lego’s gaan omval as daarmee gepeuter word.

Voortspruitend hieruit sal daar nie net ongelukkigheid heers nie, maar ook onrus, rewolusie en geweldadige optredes.    Misdaad is alreeds so erg in Suid-Afrika.  Persone wat nie toegelaat word om te mag bedryf nie, staar eerder nou hongersnood in die gesig as om hulself of ‘n siektestoestand te verbeter.    Hoe kan enige ouer aan hul kinders of ander afhanklikes, die nodige voorsien vir ‘n toekoms of gesonde lewenstyl met bykans geen inkomstes nie.

Sou die kleinsakebedryf voortgegaan het in die begin, kon daar ook ‘n beter en effektiewer / doeltreffende gesondheidsplan voortgespruit het . Selfs om net na ‘n kerkdiens te gaan of enige ander is ook vandag ‘n besigheid en noodsaaklikheid , maar op ‘n ander vlak as wat die kleinsake bedryf is waar inkomste gegenereer word.

Kerkbyeenkomste en selvergaderings.  Daar is wel die wat nie glo nie, maar daar is miljoene gelowiges wie se regte ontneem word, nie net op een vlak nie, maar op baie ander vlakke van regering.

Wie besluit aan die einde wat is reg en wat verkeerd is, aangesien owerhede, regerings en selfs state verskil van opinies hoe om sekere aspekte te hanteer.    Hier in Suid-Afrika word ‘n magdom kommunistiese denkwyses en kinderagtige, onmenslike optredes op ons afvorseer en geimplementeer om angs te kweek – en dis alles deel van kommunisme.

Die beperkings tans in Suid-Afrika buit heelwat uit armes uit vir eie gewin, veral die kleinsake bedrywighede.   Dis ook hier waar groter besighede eerder as noodsaaklik bedryf word, terwyl kleinsake ondergaan.    Heelwat verskeie kleinsake bied verskillende werksgeleenthede wat geen regering of groter privaatsektor bied nie.

Wetenskaplikes verskil ook van mekaar oor aangeleenthede net soos wat die media verskil van mekaar.   Media maak dinge soms op om hul status te verbeter terwyl die een wat die waarheid verkondig soms vertrap word.

Noodfondse en kospakkies word weens swart bemagtiging (B-BBEE) ook nie regverdig versprei nie met die gevolg is hongersnood ‘n groot oorsaak van onrus, geweld, rewolusie en misdaad.   Die minister van polisie hou voor dat daar oor die 230000 mense al in hegtenis geneem is.   Baie min reflekteer in die media – dus wat is regtig die waarhied hieromtrent?

Weer eens, indien dit ‘n meer regverdige en billike verdeling was, met beloftes wat nagekom word, sou dit ‘n heel ander prentjie gewees het.   Daar word nie aan alle noodsaaklike voedings voldoen nie en dan word kospakkies gesteel (selfs deur anc raadslede) of die polisie neem dit veral by blanke verspreiders weg wat onmenslik is en menseregte skend.

Skend ratte in enige ratkas en daar bly niks oor nie.    Indien mense voel hulle wil kerk toe gaan vir aanbidding, is dit nodig dat hulle daardie regte het, maar onder kommunisme is die prentjie totaal en al rooi geverf.   Enige persoon kan in elk geval bid, sy Woord lees en eie godsdiens hou.

2 gedagtes oor “Essential – churches, businesses, etc. – Noodsaaklik – kerke, besighede, ens.”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s