Selfbeskikking is ons enigste oplossing, weg uit kommunistiese bose sweer uit, weg van misdaad en rassisme (B-BBEE) wat ons nie nodig het om onsself te bewys nie. Die liberale media beskryf ‘n situasie in die DA, wat hand op die blaas met die EFF en ANC tydens parlementsittings en wetgewing teenoor blankes is en beroep doen op die “boere” vir steun vir haar wetgewerstoel. Ina Cilliers van DA Gauteng leef in haar eie vakuum en sy en haar volgelinge kan gerus na die wetgewings in diepte bekyk wie het vir swart bemagtiging gestem teen die blankes. Of is dit ‘n gebrek aan kennis? Steun liberale blankes haar en haar party om konserwatiewe blankes se ondergang te bewerkstellig The logo tells you – one nation – one future, but for 25 years they, with the other political parties, discriminate against the whites in the country. Be careful for coalitions – they all together in this radacal communism and revolution – Communist George Soros finance the parliament and constitution.

Wat is daar al in 25 jaar vermag oor misdaad, martelings en aanvalle teenoor blanke boere?
Die DA of hul wetgewers, het geen mandaat om namens blankes te praat nie, hul praat namens hul gemengde multi-kultuur partye. Net omdat hul krag op die plaas nie voldoende was nie, neem nie al die korrupsie in die regering en veral Eskom weg nie. Hoekom word dit nie aangespreek nie? Wie woon al hierdie Eskom vergaderings by in Parlement en het toegang tot alle Hansards?
*
Multiculturalism a hot topic in Dutch election
https://www.youtube.com/watch?v=PAFJaSl7898
*
Indien enige persoon wat onseker is, kan hul enige tyd die notules (Hansards) van Parlement van nader bekyk, saam met toepaslike wetgewings bestudeer en dit saamlees met die Grondwet, wat ons blankes se menseregte sedert 1994 al geskend het. Onder die huidige Grondwet is daar geen waarborge wat ons Taal, Afrikaans vernietig en ook swart bemagtiging ge-implementeer het nie.

Daar is GEEN waarborge dat die DA in elk geval as “regering” gaan inkom nie – dalk met koalisies op provinsiale vlak. Wie is DA koalisies – VF + is ook in koalisie met die DA – die EFF – Malema wat ons blankes en veral boere wil uitwis is ook in koalisie met die DA? En Malema is weer in koalisie met BLF. ‘n Kommunistiese kringloop en legkaart. Dit maak in elk geval die steun van die kommuniste groter om binne die stelsel te bly.
Front Nasionaal is ‘n volksparty wat op Selfbeskikking vir ons volk fokus en sal voortgaan sodra daar ‘n mandaat verkry is.
*
Scandinavia : The failure of multiculturalism
https://www.youtube.com/watch?v=geEsZo8qDhY
*
Terloops, 2016 het die DA, VF+ en Cope almal in koalisie met mekaar gegaan en het die DA verleidster vergeet hulle is ook in koalisie met die EFF en gerieflik vergeet die ander koalisie vennote dit. Hoeveel moorde en aanvalle het sedertdien plaasgevind?
Wat skryf Maroela Media en die dame op 4 April 2019:

***
Elke koalisie vennoot vergroot die kommunistiese bande van George Soros en Lord Renwick, asook ander wat ons ondergang bewerkstellig. Sodoende word B-BBEE en onteiening nog meer vergroot. Onteiening staan selfs in die huidige Grondwet formaat gebeur, sonder dat een woord hoef te verander. Al wat daarin staan, is dat daar vergoeding moet wees.
Eiendomme, aandele, bates kan steeds eenvoudig gevat word nes in Zimbabwe en ook elders.
Internasionale reg bepaal duidelik dat onteiening ‘n skending van menseregte is.
***
Multi-culture political parties do not represent any specific people, with their own identities, traditions and cultures. They are like F W de Klerk in 1994 – they have one mixed “rainbow nation” in mind which in any case has failed since 1994. There is also no control over crime at all.
*
Lauren Southern of TheRebel.media says a new poll proves that Canadians are tired of “multiculturalism” and want immigrants to integrate.
*
Multi-culture political parties like the ANC – DA – EFF – COPE – FF +, as well others really have nothing to offer the Afrikaner and Boer people after 25 years. Where are our people’s human rights, with B-BBEE , expropriations, as well as Afrikaans language? They do not care about our white children or education in Afrikaans. They like their British colonial suppressed language: English.
Where did any of those political parties fight or overturn any rights for us. Black empowerment is ongoing since 1994. Noting your voice in Hansards means nothing. Every party in this current dispensation votes against the whites, especially the Boer and Afrikaner who have businesses and to impoverish us economically. What is Black empowerment other than racism? Get your cross behind the parties, even coalition, you vote against yourself to disdain yourself, regard your culture as inferiority and shoot your children just because they are white. Do not drive our own people away from us to work overseas by voting for the communists. People who work overseas go there because they do not have a choice, but if we all vote for the independence of our own area, then we will return our own people back to our circle of people. Farmers and Afrikaners, and literally every white person who has lost their jobs or business, can think for themselves not to vote for a political party that economically disempowers them and drives out of the country.
Multi-kultuur politieke partye staan nie volksoorlewings voor nie, maar een gemengde “reënboognasie” wat sedert 1994 gefaal het. Partye soos die ANC – DA – EFF – COPE – VF+ het regtig niks om na 25 jaar aan die Afrikaner en Boer te bied nie. Waar het hulle enige regte van ons bestry of omgekeer.
Om teenstem te notuleer is nutteloos. Elke party in hierdie huidige bedeling stem teen die blankes, veral die Boer en Afrikaner wat besighede het en om ons ekonomies te verarm.
Wat is Swart bemagtiging anders as rassisme.? Word jou kruisie agter die partye getrek, selfs koalisie, stem jy teen jouself om jouself te minag, jou kultuur as minderwaardigheid te beskou en skiet jy jou kinders in die voet net omdat hulle blank is. Dryf ons nie ons eie volkslede weg van ons af om oorsee te gaan werk hiermee deur juis vir die kommuniste te stem nie. Volkslede wat oorsee werk gaan soontoe omdat hulle nie ‘n keuse het nie, maar indien ons almal saam vir ons eie gebied se onafhanklikheid stem, dan trek ons weer ons eie volkslede terug in ons volkskring. Boere en Afrikaners en dis letterlik elke blanke wat al hul werk of besigheid verloor het, kan vir hulself dink om nie vir ‘n politieke party te stem wat hulle ekonomies ontmagtig nie en wegdryf uit die land uit.
.
Stem op 8 Mei 2019 vir selfbeskikking – Front Nasionaal is ‘n volksparty