Hoe hoog ag die politici die uitmoor van burgerlikes? Die alewige ou DA wat “apartheid” inbring. Daar word oral mense vermoor, en mens wonder net as daar geen polisie meer oor is nie, of iemand van enige politieke party gaan omgee as daar mense vermoor word of om protesaksies te voorkom. Dis ironies, die hele land loop deur onder protesaksies en niemand rep ‘n woord daaroor as daar geboue aan die brand gesteek word of plaasboere vermoor word nie. Net die afgelope maand is daar hoeveel mense vermoor en plaasaanvalle en kan nie regtig enige noemenswaardige kommentare of selfs ‘n woord van simpatie aan die vermoordes vind vanaf politici nie. En dan sit ons steeds met ‘n kastige “demokrasie” in die land. Groen banke sit te lekker veilig of hoe? Daar behoort eintlik strenger opgetree te word teenoor al hierdie brandstigters en die sleutels van tronke moet sommer eenvoudig wegraak vir mense wat ander mense se lewens in gevaar stel. Ons het almal ‘n reg tot ‘n veilige lewe en daarom het ons as Afrikaner en Boere (blankes) die reg om ons eie gebiede te beheer en te bestuur. Tans is ons almal gekoppel aan ‘n George Soros en sy kommunistiese stelsels wat die parlement en grondwet befonds – seker daarom dat die DA baie te sê het oor 3 Caspirs vir miljoene se veiligheid in die omgewing. George Soros befonds heelwat van die protesaksies – maak dit sin hoekom daar sulke uitlate is?

The metro police by eThekwini Municipality bought a few casspirs that were delivered to the Durban Metro Police last month – and the cost was more than R23 million. Metro Police spokesman, Senior Superintendent Parboo Sewpersad said it was on order since 2016 – they are awaiting for the fourth one to be delivered. It was manufactured by Denel. He said the metro police needed the vehicles because their officers had to deal with increasingly violent protests, which put their lives in danger.
eThekwini executive committee member Heinz de Boer, of the DA, said he was disappointed by the developments. De Boer said the metro police already had problems with staff not having enough equipment, adding that he was unsure if the Horse Unit had a future. More than 200 new recruits coming soon would also need to be equipped to perform their duties. He said the city only needed one Casspir at best for extremely violent situations. “These Casspirs are toys for somebody,” he said. De Boer said it was also ironic that the Casspirs, which were a symbol of apartheid and used as instruments to suppress protests during the era, were now being deployed against people who were fighting for the end of another oppressive system.
***
Malema and attacks/farms killing
Farmers in South Africa (killings)
Farm killings – plaas moorde – moorde
[…] Casspirs Durban South Africa […]
LikeLike