Simpatie aan Dr Malan se familie. Die Moot – Pretoria
Blykbaar net selfone gesteel… nou hoe kan dit gewone misdaad wees?
Kwart voor ses vanaand is Dr Freddie Malan van Jakaranda Dierekliniek in Fratesweg in sy spreekkamer doodgeskiet tydens ‘n gewapende roof. Hy is op die toneel dood. Mag sy familie krag ontvang in hierdie tyd. Simpatie aan hulle


WHO HE WAS …
[…] Moord in Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Moord in Suid-Afrika […]
LikeLike