Goeie artikel. SELFBESKIKKING, RASSEKWESSIES EN OORLOG – ‘N PARALLEL TUSSEN AMERIKA EN DIE EIETYDSE AFRIKANERBEGEERTE Front Nasionaal SA Op 16 Oktober elke jaar herdenk die Amerikaners in die suidelike state ‘n insident wat die kwessie van rasseverhoudinge en selfbeskikking na vore gebring het en wat uiteindelik gelei het tot ‘n oorlog waarin 620 000… Continue reading Selfbeskikking FN
Etiket: America Amerika
Lana Marks
President Trump van Amerika het sy keuse vir nominasie gemaak vir Ambassadeur in Suid-Afrika. Lana Marks is 'n eks Suid-Afrikaner met Afrikaans en Xhosa sprekend. Sy is 'n besigheidsvrou van handsakke ontwerp, maar sy is ook lid van sy privaat klub Mar-a-Lago wat 'n duur en eksklusiewe klub is, wat nie vir die gewone man… Continue reading Lana Marks

